Page 4 of 5

Re: XSSSA 2014

Posted: Thu Jun 19, 2014 8:57 pm
by Mariuss
Baie dankie Jannie, het hom so.

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Jun 23, 2014 10:24 pm
by Arnold

Re: XSSSA 2014

Posted: Fri Jun 27, 2014 11:50 am
by Swys14
baie smart wat julle hier doen Arnold! Indrukwekkend die toerusting wat die manne gebruik.

Re: XSSSA 2014

Posted: Fri Jun 27, 2014 3:55 pm
by Marc
NF NF NF hier en daar 'n Leupold en Swaro.....maar net weereens 'n bewys dat 'n man nie vir die perfekte kondisies moet wag om LA aan te pak nie, die wind het lekkerrrrr gestoot ;D

Geluk met julle opkoms Arnold O0

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Jun 30, 2014 12:00 pm
by Arnold
Dankie ouens. Ja die toerusting is indrukwekkend en die manne kan skiet!

Mens leer baie van wind as jy self in die wind skiet >:D

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Jul 14, 2014 11:07 am
by Arnold
Inskrywings vir die kompetisie op 30 Augustus het Maandagaand 7/7/2014 oopgemaak en daar is nog net twee span inskrywings oop as iemand dalk sou belangstel.

Span inskrywings tot dusvêr:
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html

Om op hoogte te bly kan julle ook ons facebook bladsy like:
https://www.facebook.com/XSSSA

Re: XSSSA 2014

Posted: Sun Aug 31, 2014 10:41 am
by Gawie(13mm)
Ons wag in spanning!! ;D

Lyk my die braai na die tyd was rof, want die manne is doodstil. 8)

Re: XSSSA 2014

Posted: Sun Aug 31, 2014 1:35 pm
by Christo
https://www.facebook.com/XSSSA?ref=br_rs

Gaan kyk hier. Ek sal vir Arnold al die pics en videos stuur wat ek het dan kan hy party oplaai.

Re: XSSSA 2014

Posted: Sun Aug 31, 2014 1:39 pm
by Christo
Die skiet met die 12.7mm na die kompetisie was iets om te beleef. Hy druk jou soos 'n Olifant, byt nie sois 'n Hiena nie. Ek het al 803Norma Magnum gekiet wat niks lekker was. Gister se seker 10 skote voel baie lekkerder as daai 308 Norma Magnum.

Re: XSSSA 2014

Posted: Sun Aug 31, 2014 1:42 pm
by Christo
O ja, kan net sê, wind en temperatuur wat verander MAAK SAAK op langer afstande. Vra maar almal hoeveel raak skote hier tussen 11h30 en 12h30 was toe die temperatuur vir die tyd sommer lekker warmer was.

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 10:18 am
by Arnold
Dit was 'n heerlike dag met uitdagende toestande. Die windjie het lekker ge-fishtail en jou gou verneuk. Temperatuur het ook gestyg deur die dag en ons het hier na die einde toe 'n mooi mirage gehad wat geboil het >:(

Uitslae is beskikbaar op ons webtuiste
http://www.xsssa.co.za/results/results.html

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 11:24 am
by Chaka
Soos Christo sê, die skiet met die 12.7mm na die tyd was bakgat. Dankie Deon vir die geleentheid!

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 5:22 pm
by Riebeeker
Ek kyk dalk sleg, maar sien nie die 30ste se resultate nie. Help asb.

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 5:48 pm
by Arnold
op die website op die results bladsy is daar n link

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 5:49 pm
by Arnold
die heel boonste link in die middel van die bladsy

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 6:41 pm
by Mariuss
partykeer moet mens F5 of Shift + F5 of Ctrl + F5 druk net om die bladsy op mens se eie rekenaar te "Refresh"

Hoop dit help.

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 7:10 pm
by JTM
Kannie wag vir die video en pics nie. Klink weer na 'n lekker shoot wat julle gehad het. Mooi so en geluk.

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 8:36 pm
by JPS
Enigste "commen denominator" daar onder die top 5-7 lyk my is jewel sneller, gin wonder die manne met die jewel snellers rave so oor hulle nie...

Sien sightron scopes het ook hulle name gestand gedoen met 2sde en 3de plek.

Geluk met die aanbied van nog 'n suksesvolle kompetiesie Arnold.

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 01, 2014 8:53 pm
by Arnold
Dankie, maar ek sou dit nie sonder Marius en Christo kon doen nie!

Re: XSSSA 2014

Posted: Sat Sep 06, 2014 10:10 pm
by Mariuss
hier is die link na XSSSA se 4de skiet video wat op 30 Aug plaasgevind het.

https://www.youtube.com/watch?v=NuRtnkKq7rM

Geniet dit ;)

Re: XSSSA 2014

Posted: Sun Sep 07, 2014 11:28 am
by Christo
Jacques kan maar weer kamera man wees.

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 08, 2014 8:16 am
by Chaka
Dankie Christo :)
Marius se goeie redigeering maak al my foute reg, hehe

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 08, 2014 9:52 am
by JTM
Chaka, het jy nog nie jou .308 getoets op daai lang teikens nie?

Re: XSSSA 2014

Posted: Mon Sep 08, 2014 11:38 am
by Chaka
JTM wrote:Chaka, het jy nog nie jou .308 getoets op daai lang teikens nie?
Nee nog nie op daai laaang enes nie. Ek so bietjie gespeel na teiken op so ongeveer 550m. Moet nog lading ontwik. klaar doen...was maar raai raai gewees om raak te kry :)

Re: XSSSA 2014

Posted: Tue Sep 16, 2014 9:07 am
by Arnold
Skuus, ek was bietjie vergeetagtig met die oplaai van foto's.

Ek hoop julle kan hulle sien ...

http://www.xsssa.co.za/gallery/gallery.html
https://www.facebook.com/media/set/?set ... 560&type=1


Like ons op Facebook ...
https://www.facebook.com/XSSSA