Page 4 of 4

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Tue Feb 01, 2011 8:09 am
by DawieKotze
Lees ek nou soos my g@t (vinnig deur die posts gescan) of is die datum nog nie vasgemaak nie! Iewers in Mei-maand?

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Fri Feb 04, 2011 8:43 am
by Gerrit Visser
Madako Die datum vir die Wynland Nagskiet-kompitisie is 15 April [Vrydag] Ons kort nog steeds 'n rooikat as iemand kan help sal dit goed wees [fotos wat ons gekry het is te klein as dit vergroot word].

Wynland Ceres [Witzenberg] veldskiet se inskrywings is ook nou al verby die 150 en as die weer dit toelaat sal dit soos gewoonlik
"n lekker skiet wees.

Wynland PMP Groepering uitslae

1.  E. VAN RENSBURG  .222    9.09mm
2.  G. VISSER              308    10.14
3.  C. PRINS                308    10.79
4.  A. BRUWER            270    11.72
5.  H. MARTENS          3006    12.55
6.  K. BEUKES              2506    13.86
7.  J. DU PLOOY          243    14.88
8.  F. MOSTERT          3006    15.48
9.  B. STYDOM            308    15.50
10  J. LE ROUX              308    15.92

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Fri Feb 04, 2011 12:18 pm
by Louis102
Gerrit Visser wrote:
Wynland PMP Groepering uitslae

1.   E. VAN RENSBURG   .222    9.09mm
2.   G. VISSER               308     10.14
3.   C. PRINS                 308     10.79
4.   A. BRUWER             270     11.72
5.   H. MARTENS           3006    12.55
6.   K. BEUKES              2506    13.86
7.   J. DU PLOOY           243     14.88
8.   F. MOSTERT           3006    15.48
9.   B. STYDOM             308     15.50
10  J. LE ROUX              308     15.92
Gerrit, mooi gegroepeer daar.  Kan julle nie bietjie die Du Plooy man help met sy tegniek nie?  243 is mos nie veronderstel om daar te eindig nie?  ;D

Louis

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Fri Feb 04, 2011 12:40 pm
by JOHANNIC
Jaaaaaaaa  spot maaaaaaarrrrrr

Ek sal volgende keer met n teleskoop skiet :angel:

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Fri Feb 04, 2011 1:50 pm
by MJK
Nou van wanneer af skiet Corrie met 308 en Kanollie met 2506? ???

Netjies Gert, Corrie! Die 308 bly maar net tops! ;D ;D

Kanollie, jy sou beter gevaar het met jou 308 ;)

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Fri Feb 04, 2011 2:19 pm
by JOHANNIC
MJK wrote: Nou van wanneer af skiet Corrie met 308 en Kanollie met 2506? ???

Netjies Gert, Corrie! Die 308 bly maar net tops! ;D ;D

Kanollie, jy sou beter gevaar het met jou 308 ;)

Dis nie met hulle eie gewere geskiet nie
Hulle eie gewere skiet te vrot ;D ;D ;D ;D ;D
Net n grappie

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Fri Feb 04, 2011 7:52 pm
by DawieKotze
Nr.9 - B Strydom. Is dit Ben Strydom van Worcester?

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Fri Feb 04, 2011 9:55 pm
by Gerrit Visser
9. Bernard Strydom, Ben se seun.

Louis 7de is OK as 1,3,5 ook 243's is maar dit is 308's en 'n 3006. Ek sal nie te veel s? nie van Ceres-skiet  is m?re. Hoop Johan se scope is m?re op. MJK ek het vir Corrie my 308 aangebied,  so as jy moet kies tussen 'n 22-250 of 'n 243 kies die 308  ;D ;D ;D

Kanolie spaar sy goeie skote vir m?re, toe leen hy 'n vriend se roer en skiet die se goeie skote uit.

Sal laat weet hoe dit m?re gaan.

Groete Gert

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Fri Feb 04, 2011 10:42 pm
by Christo
Gerrit Visser wrote: Madako Die datum vir die Wynland Nagskiet-kompitisie is 15 April [Vrydag]
Hoekom voel ek hulle het net gewag tot die visvang trip ge-organise is om die datum vas te maak.  ???  >:(

Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie

Posted: Mon Feb 07, 2011 1:20 pm
by Piet Breedt
Nee, nog nie, ek sal kyk vir bietjie later so na die winter se kant toe as die gras nie so lank is soos nou