Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Waarvoor wag julle manne om te betaal........wat is die oponthoud???????
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
$$$$$$$ .....Cobus(Cobb) wrote:Waarvoor wag julle manne om te betaal........wat is die oponthoud???????
Ek en my twee vrinne sal volgende week gou oorbetaal!
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobb
Ek wag nog vir die program, dit gaan bepaal hoe my en Jaco se dinge gaan loop
Ek wag nog vir die program, dit gaan bepaal hoe my en Jaco se dinge gaan loop
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Het jy met Wouter geskakel??Marc wrote:Cobb
Ek wag nog vir die program, dit gaan bepaal hoe my en Jaco se dinge gaan loop
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ
16. Jacquesb
17. Giepie (tentatief)
18. Douw
19.Paul Rabie
20. Marc {Tentatief}
21. Jaco1000 {Tentatief}
22. John Rauch (Jean se pel)

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hallo maats.
Wel ja aangesien ek nou van Vaskop stut na open side flanker opgradeer is. "Het so bietjie van my babavet ontslae geraak" Sal daar meer op die los skrum gekonsentreer word as die vaste vassette van die spel. Ek sien vreeslik uit daarna om weer met die manne brood te breek.
Dokkie

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Welkom terug Neels. Gedink die mammies het jou daar in Pta oorweldig. Klink my julle sal vinnig die borsvoed proses moet uitspel - die pappas is dors om te drink.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5152
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Tripod was die man maar nog net in Pretoria dan het ek lankal by hom gaan kers opsteek. Die woon mos nou in die wille Wes-Transvaal man. Regte mielie boer geword klink dit my, skoon sy vetjies af gewerk.
Peet
Peet
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc {Tentatief}
21.Jaco1000 {Tentatief}
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc {Tentatief}
21.Jaco1000 {Tentatief}
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hallo almal
Ek glo ons sien uit na 'n lekker naweek en 'n goeie leersessie.
Kan nie wag nie.
My beplanning is nog nie finaal nie en is aanpasbaar, maar ek beplan om 11 Okt 'n dag verlof te vat en so teen 11:00/12:00 uit Pretoria te ry.
As iemand wil saamry (plek vir 2/3) al moet ek jou langs die pad optel, PM my. Ons kan koste deel.
Groete
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000......PAID
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
My en Jaco1000 se geldtjies is oor betaal. Sien julle manne daar, ek kan nie meer wag nie
Cobus laat weet as ek bewys iewers heen moet stuur
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000......PAID
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
My en Jaco1000 se geldtjies is oor betaal. Sien julle manne daar, ek kan nie meer wag nie
Cobus laat weet as ek bewys iewers heen moet stuur
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene....PAID
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid....PAID
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000......PAID
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene....PAID
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid....PAID
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000......PAID
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
Aim small, miss small
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Wens ek kon dit maak. Ek het nou quickload gekry en sou graag wou leer by die ervaring manne
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne wat sopas betaal het, ek sal weer PAID agter jou naam sit sodra geld in die rekening is...Eugene wrote:1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene...
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......
21.Jaco1000.....
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobus, dit voel darem nou alteveel of jy ons nie vertrou nie....
Jy het my dan verseker dat ek en jy 'n bruisdrankie of twee oor die kursus gaan geniet, waarom dan nou die skielike kleingelowigheid?

Jy het my dan verseker dat ek en jy 'n bruisdrankie of twee oor die kursus gaan geniet, waarom dan nou die skielike kleingelowigheid?
Aim small, miss small
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Eugene wrote:Cobus, dit voel darem nou alteveel of jy ons nie vertrou nie....![]()
![]()
![]()
Jy het my dan verseker dat ek en jy 'n bruisdrankie of twee oor die kursus gaan geniet, waarom dan nou die skielike kleingelowigheid?![]()
![]()
![]()
Eugene, gladnie. Dit gaan oor my...ek is 'n meester in my job, redelike groot algemene kennis en slimmer as die gemiddelde peanut....maar ou maat, as dit by admin kom, val die tor klaar om in my kop..
So ek moet dit maar soos 'n bobbejaan doen...bietjie kliptel en spoeg&plak vir my in daai veld....
Hoop julle manne verstaan...dit gaan gladnie oor vertroue nie..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Geen probleem Cobus, dit was ook effens voorbarig van my om sommer net PAID agter my naam te skryf...
Van nou af sal jy dan, almal wat se gelde by jou wys, aan opbetaald aandui en dan weet almal!
Hoor jy Marc!
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Eugene wrote:![]()
![]()
![]()
Geen probleem Cobus, dit was ook effens voorbarig van my om sommer net PAID agter my naam te skryf...![]()
Van nou af sal jy dan, almal wat se gelde by jou wys, aan opbetaald aandui en dan weet almal!
Hoor jy Marc!Dis jy wat my in die moeilikheid laat beland het!
![]()
![]()
![]()
Eish Baas, sorry
Cobus jy gaan 'n strafdop kry, nou is my admin heel deurmekaar
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Marc wrote:Eugene wrote:![]()

My admin en strafdop werk so....ek vat 12, julle bring 2 elk...dis dan 16 vir my??....wat van julle??....eish ek sê jou, ek en admin werk nie..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Uit gebowlCobus(Cobb) wrote:...ek is 'n meester in my job, redelike groot algemene kennis en slimmer as die gemiddelde peanut....
Cobus(Cobb) wrote:My admin en strafdop werk so....ek vat 12, julle bring 2 elk...dis dan 16 vir my??....wat van julle??....eish ek sê jou, ek en admin werk nie..
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Marc, ek sal lekker perskemampoer bring vir daai strafdoppe, ons sal nog sien oor die 16 doppe.....
Aim small, miss small
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Schalk (243RSA) en pêl Adriaan nie forum lid.
Ons sal die geld inbetaal so gou moontlik.
Ons sal die geld inbetaal so gou moontlik.
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene...
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......
21.Jaco1000.....
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
23.243RSA Schalk
24.Adriaan (Schalk se chom)
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene...
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......
21.Jaco1000.....
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
23.243RSA Schalk
24.Adriaan (Schalk se chom)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene...PAID
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...PAID
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000.....PAID

12.Pierre vd Merwe.......PAID
13.Pierre vd Merwe(12) se pel......PAID
14.Tripod (Tentatief)
15.PJ
16.Jacquesb....PAID
17.Giepie (tentatief)
18.Douw
19.Paul Rabie
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000.....PAID
22.John Rauch (Jean se pel)
23.Peet(Molopohunter)....PAID
23.243RSA Schalk
24.Adriaan (Schalk se chom