REEN METER:

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: REEN METER:

Post by Freddie101 »

Freddie101 wrote: Almal
Het tot 14h00 22mm hier by my gemeet.(Tarkastad)
Het op ou end op 32 mm gaan staan. Baie dankbaar.
Freddie
yol bolsun
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Foxcreek »

Manne

Ons het nog 22 mm gehad en ons staan nou op 425 mm vanaf begin Sept. Donderdag was erg koud met ysre?n en sneeu. Hier onder in die valleie het die sneeu gesmelt as dit grond raak, maar die Drakensberge het 'n spierewit kombers, so julle kan dink hoe voel daai windjie wat daarvandaan waai.

Dit is nou presies 'n week vandat ons laas die son gesien het. Die mielietjies se koppe hang en is goudgeel. Ek dink ek gaan fees hou as vader son sy kop uitsteek.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: REEN METER:

Post by britsman »

Foxie,
       
Foxcreek wrote:
Dit is nou presies 'n week vandat ons laas die son gesien het. Die mielietjies se koppe hang en is goudgeel.
        Jy is seker ook so biki BLEEK.Jy begin seker ook nou soos die Britte lyk so gooi maar die ingels :D :D
          Die weer is heetemal omgekrap. Hoor hoe kla die manne in die Karoo oor die winde. Hier by ons is die Baadjie aan heeldag. Ons staan op so +-160mm vir die selfde tydperk.

      Mooi loop.
                    groete,
                              brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Ambessa

Re: REEN METER:

Post by Ambessa »

Hallo Britsman
britsman wrote:...Die weer is heetemal omgekrap. Hoor hoe kla die manne ...
Major flooding in the UK. Cumbria received 314 mm in a single day (Sky News) and they can expect about 50 mm more...

Ambessa
Ambessa

Re: REEN METER:

Post by Ambessa »

Hallo Britsman
Ambessa wrote:...Major flooding in the UK. Cumbria received 314 mm in a single day (Sky News) and they can expect about 50 mm more...
"...most rain ever recorded in a single day in England..." according to Sky News.

Poor people, a real human tragedy...

Ambessa
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Foxcreek »

Manne

Ons het Donderdag aand 28mm, Vrydag 8mm en Gisteraand weer 28 mm gehad en noe staan ons op 489 mm virrie seisoen.

Ek hoop die manne kry ook uitkoms waar dir so broodnodig is.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: REEN METER:

Post by Robert »

Julle manne maak my jaloers!!!! het van Julie nog net 16mm gekry in 1 enkele dag. Baie dankbaar vir elke druppel maar die veld is baie droog en die lammers sukkel om groot te raak.

Ek glo en vertrou dat ons ook reen sal kry op die regte tyd.

Een van die manne wat so 'n end weg boer staan in die ko-op en kla dat daar by hom 'n klein swerm springkane nou uit gebroei het. Die man is waaragtig besig om fyn te brag. Sonder reen sal daar nie springkane wees nie. So hy het reen gehad.

Ek is bly vir die manne wat lekker reen kry maar dink maar aan ons wat nog nie gekry het nie . Hier is ouens war 3 jaar laas iets in die meters gehad het om uit te gooi.

Lekker week

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Foxcreek »

Manne

Ons het weereens laasweek tiepiese Engelse weer gehad. Koud met digte mis en ligte re?n. Ons het laasweek 14 mm gehad en gistetraand( Sondag) 30 mm. Nou staan ons op 531 mm vir die seisoen.

Ek hoop r?rig die ouens wat met droogte sukkel kry uitkoms.

Foxcreek
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: REEN METER:

Post by britsman »

Foxcreek,
            Jou bragg@t. ;) Ek dink ons gaan almal lekker reen vandag kry. [url=http://www.yr.no%20?%20English]www.yr.no ? English[/url] praat al 'n week dat ons reen gaan kry. Hou duim vas vir Kruger / Taffie julle.
        Mooi loop.
            Die ou van jou ou tuisland.
                                                brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Foxcreek »

Oom Brits

Ek sien hulle voorspel 'n wye band re?n vir die volgende paar dae. 'n Diehoek van Upington na Geoge na Oos-Londen en terug na Upington. Ek hou styf dyme vas dat die manne wat so erg stof trap gou-gou sal modder trap.

Oom Brits, al wat ek kan s? is, hou die fort da in my ou tuisland!

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: REEN METER:

Post by Freddie101 »

Raak nou weer droog hier in tarka so sal bly wees as daai reen kom wat hulle so voorspel
freddie
yol bolsun
User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Re: REEN METER:

Post by Kruger »

Hou duim vas vir Kruger / Taffie julle
Oom Britsman, vanmiddag 16 mm gemeet. Hoop hy kom weer deur die nag. Groete
Winners never quit - Quitters never win.
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: REEN METER:

Post by Robert »

N lekker bui reen het hier op die dorp geval. 7mm in paar minute. Duif eier hael saam dit. Gaan more gou op die plaas kyk hoeveel. Hoor die druiwe manne teen die rivier het klomp skade aan die wingerd gekry van die hael. Net wit stokke wat bly staan het. Sterkte aan die wat skade gekry het. Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: REEN METER:

Post by Rooies »

Hier by ons gistermiddag-aand so18mm ger?en en vandag aan en af maar dit val al van 4uur af so n aanhouende reentjie.
Baie dankbaar daarvoor.

rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: REEN METER:

Post by boeta »

Hier by oms 100mm stof en sand gereen en is nogsteeds besig

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: REEN METER:

Post by MEERKAT »

Gistermiddag en laas nag (54mm) :) :) :)

Knou goggas af
MEERKAT
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Foxcreek »

Freddie

Ek hoop van harte julle kry re?n, so ook die ander manne wat sukkel met die stof. Dit is hartverskeurend om te hoor daar is manne wat drie jaar laas iets gehad het om uit te gooi. Ek hou styf duime vas en vertrou on Liewe Vader sal uitkoms gee.

Het gisteraand nog 22 mm gehad en ons staan nou op  553 mm vir die seisoen. Dit sou lekker wees om van die re?n daar na die dro? dele te kon stuur.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: REEN METER:

Post by KSV »

Kathu en omgewing het gister tussen 50 en 65mm gehad.

Groete
Nog 'n Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: REEN METER:

Post by Dawie »

Gister 

Suidoos van Laingsburg  20-25mm lekker re?n gekry ;D

Dank God ;)
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: REEN METER:

Post by Foxcreek »

Dawie / KSV / Robert / Rooies

Ek is bly saam met julle vir die lekker re?n. Ek hoop nog is oppad.

Freddie / Boeta

Hoe lyk dit is julle al nat?

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: REEN METER:

Post by Freddie101 »

Foxcreek
Nee reen nog nie gekom. So 5 mm gehad maar ek kan nie rerig kla ander dele is droeer.
Boeta
Sterkte. Daar by jou verander die stof en sand seker oornag as dit reen.
dawie en Meerkat ek is bly dit het in die groot karoo ook gereen. Miskien skuif dit nog in ons rigting.
Freddie
ns Ek sien Kathu ook lekker gereen ne Hein
yol bolsun
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: REEN METER:

Post by Freddie101 »

Reen toe na ons kant toe gekom. 34 mm gemeet.
Baie dankbaar.
Groete freddie
yol bolsun
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: REEN METER:

Post by Beyers »

Baie lekker gereen hier in Queenstown, jammer ek kan nie se hoeveel nie
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: REEN METER:

Post by WillJak »

Freddie, bly om te hoor julle het ook gekry! Hier by ons Maandag alles en alles 54mm gehad en vandag weer so 2 - die water staan plek plek sommer dam in die veld.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: REEN METER:

Post by Freddie101 »

Wiljak
bly vir julle vir die reen.
Beyers
as jy weer verbykom laat weet en kom by my aan. Is nie ver van die Qtn Tarka teerpad nie.
Groete Freddie
yol bolsun
Post Reply