Page 4 of 4
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 11:24 am
by DWB
Dis 700km+ van my af.....
Oom Marius,
Ek is nie so bevoorreg nie.
Ek het nog nooit 'n vlakvarkbeer in my lewe geskiet nie.
Inteendeel, net 2 klein soggies.
Dis hoekom ek so desperaat is!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 11:25 am
by DWB
Die ouens reken almal die gras is nou te lank, maar ek verstaan nie wat sukkel die manne so nie, jy kan dit mos sny!

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 12:21 pm
by PaulM
FHM wrote:Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak!

Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!
Dis soos om die Travel Channel te kyk - Jy droom maar oor al daai plekke wat jy weet jy nooit by sal uitkom nie...
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 12:22 pm
by DWB
Nee man, moet nou nie ons moed kom breuk nie

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 12:29 pm
by Alvar
Ja, verseker!! Ek hoor wat julle manne sê!
Ek is net so lus vir vark skiet! Die seisoen sal dit my eerste wees, ek is nog 'n vark virgin!

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 7:38 pm
by mariusr
Manne moet nie op hou droom nie drome word waar jou kanse gaan kom net geduld en beplanning!
Groete
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Fri Feb 15, 2013 9:30 pm
by Johan Nel
DWB wrote:Nog varkie porn...
'n Mielie dief!

Noem hom sommer oupa vark...

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Sat Feb 16, 2013 6:42 am
by Marc
Johan Nel wrote:DWB wrote:Nog varkie porn...
'n Mielie dief!

Noem hom sommer oupa vark...

Dis n mooi Pumba daai

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Sun Feb 17, 2013 8:51 pm
by theedge
DWB wrote:Manne,
Ek kan dit nou nie meer hou nie, my lus sleep al op die grond!
Ek wil nou 'n vlakvark gaan jag!
Nou!!!!!!
Dit moet nou winter word.
Ek skiet sommer weer 'n mak vark!!!!!!!!!!!!
Ai maat JAmer jy is so ver anders kon ons n plan gemaak het. Die naweek weer mooi varke gesien maar was nie skiet naweek nie. So bietjie met gesin rondgeloop.
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Mon Feb 18, 2013 6:06 am
by DWB
Dankie Oom Blikkies!
Waardeer die aanbod! Dit is ongelukkig net so 900km te vêr

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Mon Feb 18, 2013 11:16 pm
by theedge
DWB wrote:Dankie Oom Blikkies!
Waardeer die aanbod! Dit is ongelukkig net so 900km te vêr

Ek sien hom maat