Re: mees akkuraatste ysters?
Posted: Wed Mar 17, 2010 12:52 pm
Francois, ek stem met jou saam, dit is 'n welbekende feit dat niks die 6mm BR se akkuraatheid kan klop nie, so daar is nie eers argumente te voer daaroor nie. Maar..... as ek die post reg verstaan (kan verkeerd wees) dan is die vraag wat sou die beste een geweer gewees het, vir alle tipe gebruike in ons deel van die w?reld, met ander woorde die beste "all round" pakket vir die grootwild, klein wild, skyskiet, jakkals skiet, goedkoop, akkuraat van die rak af, al die dinge, en deesdae natuurlik ook loop leeftyd. (ek lees nou tussen die lyne, na daar heelwat antwoorde verskaf is)
Ek is seker daar is heelwat oorweegde opinies oor die onderwerp, en ja, uiteindelik is die geweer waarmee sy baas die beste vaar, ook die beste kaliber. Oor tyd gaan die baas dalk op meer as een kaliber besluit, maar dit bly maar 'n onderwerp met verskillende antwoorde.
As ek by 'n "gunshop" sou werk, en iemand stap in wat sy eerste geweer koop, en vir die volgende 20 jaar gaan hy nie weer 'n geweer koop nie, en hy het nie baie geld nie, en hy wil alles doen met die ding, en baie skiet??
Ek sal maar hou by die .308 in so 'n geval, my beskeie opinie.
Onderstaande kom van die 6mmBr "site" af.
The .308 Win--MVP of Modern Cartridges
Originally created by the U.S. Army to replace the 30-06, the .308 Winchester (7.62x51 in military form) ranks among the most versatile and popular centerfire cartridges in the world. The
.308 serves police and military marksmen, Palma competitors, F-Class shooters, and deer-hunters equally well. The .308 Win delivers superb accuracy along with outstanding barrel life--it's not unusual for a .308 barrel to return 5,000+ rounds of accurate service. Along with excellent factory-loaded ammo, a huge selection of bullets and powders is available for the .308 Winchester reloader. Loading for the .308 Win is relatively easy. The round is not finicky and great powder and projectile combinations are well-known.
And if you want "out of the box" precision in a factory rifle, the .308 Win is hard to beat. While it may not be the "ulimate" 1000-yard cartridge or short-range paper-puncher, the .308 remains one of the best cartridges in the modern arsenal, with versatility that few other calibers can match. As a "do-it-all" cartridge that can take game, win shooting matches, and defend against foes, the .308 Winchester has few rivals.