Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Grenslyn »

Nuwe lisensies
Aansoek ingedien op 2022/07/25 - 135 kalenderdae vir goedkeuring
Aansoek ingedien op 2022/09/23 - 140 kalenderdae vir goedkeuring
Aansoek ingedien op 2022/09/23 - 143 kalenderdae vir goedkeuring
Vat dus so 5 maande vanaf Upington
Hein
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Grenslyn »

Bevoegdheid
Aansoek ingedien op 2022/09/23 - 147 kalenderdae vir goedkeuring
Aansoek ingedien op 2022/10/03 - 133 kalenderdae vir goedkeuring
Hein
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Ek het verlede week weer n varsetjie ingehandig.

Bevoegdheid hernuwing was so ses maande. Wag nog vir hernuwings...

Met n vleisie...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Mellies wrote: Tue Feb 21, 2023 11:12 am Ek het verlede week weer n varsetjie ingehandig.

Bevoegdheid hernuwing was so ses maande. Wag nog vir hernuwings...

Met n vleisie...
Lekker man
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by kudu375 »

Nuwe lisensies
67 besigheids dae,
90 besigheids dae,
91 besigheids dae ,
Tevrede. wag nog vir een, tans op 94 dae. glo ek gaan hom kry voor Vrydag.
Court Schilbach
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Chris (vdB) »

Bevoegdheid

Aansoek ingedien op 2022/12/2 - 88 kalenderdae vir goedkeuring
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Mellies wrote: Tue Feb 21, 2023 11:12 am Ek het verlede week weer n varsetjie ingehandig.

Bevoegdheid hernuwing was so ses maande. Wag nog vir hernuwings...

Met n vleisie...
My nuutste aansoek lê nou al n maand by DFO.

Met n vleisie...
NicoO
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 289
Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by NicoO »

More,

My een nuwe aansoek is gister goed gekeur na 101 werksdae. Hy het baie lank by Received of Licensing gele.. verlede week Woensdag probeer ek my geluk en bel die soveelste keer die CFR so 07:20. Daar tel n baie vriedelike dame die foon op. Na ek vra hoe lank dink sy nog gaan hy daar le, se sy nee wag sy skep n navraag op die sisteem dat hulle my aansoek soek en dat hy aan kan beweeg. Ek bedank haar en dog ja jong laat ons maar sien… n week later is my aansoek goed gekeur!
Ek soek alklaar na iets nou 😂😂
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Riaan Kriel »

My eerste hernuwingsaansoeke lê nou net mooi 2jaar en 2 weke vandat ek dit ingegee het. Daarna weer hernuwings ingegee sowel as nuwe aansoeke in laas jaar. Al die nuwe aansoeke is al afgehandel (almal binne 3 maande of minder) maar die hernuwings is nog niks mee gevorder nie
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ockert1992 »

NicoO wrote: Wed Mar 15, 2023 8:08 am More,

My een nuwe aansoek is gister goed gekeur na 101 werksdae. Hy het baie lank by Received of Licensing gele.. verlede week Woensdag probeer ek my geluk en bel die soveelste keer die CFR so 07:20. Daar tel n baie vriedelike dame die foon op. Na ek vra hoe lank dink sy nog gaan hy daar le, se sy nee wag sy skep n navraag op die sisteem dat hulle my aansoek soek en dat hy aan kan beweeg. Ek bedank haar en dog ja jong laat ons maar sien… n week later is my aansoek goed gekeur!
Ek soek alklaar na iets nou 😂😂
NicoO,

Ek stem saam met jou daar is nou iewers weer 'n hakplek. Tussen ons klomp pelle is ook n paar nuwe aansoeke en almal lê al van begin Februarie af by "Received @ licensing". Myne staan nou op 81 dae, vorige lisensie einde laas jaar was reeds op 76 goedgekeur. Hoop maar die goed begin beweeg iewers weer.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by J le Roux »

Lisensie en Bevoegdheid hernuwing ingehandig 22 Feb
Ontvang aandag SMS 23 Feb
Lisensie Hernuwing Goedgekeur SMS 02 Maart.....8 dae.
Ek wag nou vir die druk van die kaartjie, maar dit baie lyk belowend.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carl »

Riaan Kriel wrote: Wed Mar 15, 2023 8:19 am My eerste hernuwingsaansoeke lê nou net mooi 2jaar en 2 weke vandat ek dit ingegee het. Daarna weer hernuwings ingegee sowel as nuwe aansoeke in laas jaar. Al die nuwe aansoeke is al afgehandel (almal binne 3 maande of minder) maar die hernuwings is nog niks mee gevorder nie
Hernuwings in Noord Wes gaan na Potch. Dit wil voorkom dis waar die openthoud is.
243 18/10/2022 148 dae
9mm 5/12/2022 100 dae
Bevoegdheid 18/10/2022 ingegee, goedgekeur 22/2/2023 79 dae
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Ek sit en wag maar geduldig vir met comp renewal en dan vir my kaarte se renewal. Glo ek sal seker in 2024 nog jag sonder hulle
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by ruaanb »

Ek wag nou al van 2021 af…
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

Mens hoor van manne wat se goed binne 2 weke goed gekeur is en dan ander 2 jaar, daar is geen duidelike patroon nie.

Van my hernuwings le al 180 dae, een nuwe aansoek goed gekeur binne 65 werksdae, die ander een le steeds by by CFR in process na 83 werksdae.
Hano
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by ruaanb »

Hernuwings word by provinsiaal gedoen en nie cfr nie. Dit is nou volgens ons dfo hier. Dit is waar die bottelnek is. Nuwe aansoeke volg n ander proses en word by Cfr gedoen.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3969
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by tau »

My HErnuwing vir .375 Mei laasjaar ingedien en nuwe aansoek vir tweede 9mm Sep. Nuwe aansoek 90 dae gevat tot ek wapen gaan optel. En steeds geen nuus vir hernuwing.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Francoisv »

Francoisv wrote:Bevoegdheid hernuwings aansoek ingehandig 22 Junie, 6 Aug goedgekeur.

Shoot straight
2x wapen hernuwings saam met bevoegdheid ingehandig.
Bevoegdheid: 2 weke na goedkeuring.
Hernuwings na 193 dae goedgekeur.

Shoot straight

Francois Vogel
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by ruaanb »

Nee Jinne jy is lucky Francois. Hoop jy speel die Lotto!
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ockert1992 »

Ockert1992 wrote: Wed Mar 15, 2023 9:04 am
NicoO wrote: Wed Mar 15, 2023 8:08 am More,

My een nuwe aansoek is gister goed gekeur na 101 werksdae. Hy het baie lank by Received of Licensing gele.. verlede week Woensdag probeer ek my geluk en bel die soveelste keer die CFR so 07:20. Daar tel n baie vriedelike dame die foon op. Na ek vra hoe lank dink sy nog gaan hy daar le, se sy nee wag sy skep n navraag op die sisteem dat hulle my aansoek soek en dat hy aan kan beweeg. Ek bedank haar en dog ja jong laat ons maar sien… n week later is my aansoek goed gekeur!
Ek soek alklaar na iets nou 😂😂
NicoO,

Ek stem saam met jou daar is nou iewers weer 'n hakplek. Tussen ons klomp pelle is ook n paar nuwe aansoeke en almal lê al van begin Februarie af by "Received @ licensing". Myne staan nou op 81 dae, vorige lisensie einde laas jaar was reeds op 76 goedgekeur. Hoop maar die goed begin beweeg iewers weer.
Middag julle,

Het iemand onlangs 'n nuwe aansoek gehad wat goedgekeur was? My aansoek(November ingehandig) lê nou al van 10/02/2023 by "Received at Licensing Section". 95 werksdae in proses.

Ek het gehoop teen die tyd skiet die roer al, nou begin hoop ek maar ek kry hom voor einde van die jag seisoen....
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by musgrave270 »

Ek het twee aansoeke wat op dieselfde dag einde Oktober 2022 ingehandig is. Een aansoek is goedgekeur die 10e Maart (kaart sms ook al ontvang) op 97 werksdae en die ander aansoek le by "Received at liscencing section" sedert begin Feb2023 op 119 werksdae.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk

J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by J le Roux »

J le Roux wrote: Wed Mar 15, 2023 11:48 am Lisensie en Bevoegdheid hernuwing ingehandig 22 Feb
Ontvang aandag SMS 23 Feb
Lisensie Hernuwing Goedgekeur SMS 02 Maart.....8 dae.
Ek wag nou vir die druk van die kaartjie, maar dit baie lyk belowend.
5 April, Ready for Collection. 35 Dae vanaf aansoek!
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Mellies wrote: Wed Mar 15, 2023 5:37 am
Mellies wrote: Tue Feb 21, 2023 11:12 am Ek het verlede week weer n varsetjie ingehandig.

Bevoegdheid hernuwing was so ses maande. Wag nog vir hernuwings...

Met n vleisie...
My nuutste aansoek lê nou al n maand by DFO.

Met n vleisie...
Aansoek lê nou al tweeee maande by DFO sonder beweging.

Met n vleisie...
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carl »

Die Potch provinsiale mense sit tans op hulle hande. Aansoeke beweeg glad nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Carl wrote: Tue Apr 11, 2023 4:13 pm Die Potch provinsiale mense sit tans op hulle hande. Aansoeke beweeg glad nie.
Is soos jy sê, baie frustrerend.

Met n vleisie...
Post Reply