Page 28 of 50

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Oct 11, 2022 7:35 pm
by Lategan1
Lategan1 wrote: Mon Aug 22, 2022 12:02 pm 8x60mmS nuwe aansoek ingedien 6/6/2022.
Goedgekeur 19/8/2022.

Nou vir kaartjie. Sover uitstekend.

Beste.
Kaartjie ontvang 10/10/2022. Amper 2 mnde vir kaartjie en 4 mnde vir hele proses. Daar is lewe!

Beste.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Oct 12, 2022 8:35 am
by OupaZA
Frederik wrote: Tue Oct 11, 2022 2:23 pm Gister my nuwe gunnetjie opgetel met die permit geen probleem met uitdruk by DFO in Garsfontein.
Dis goeie Nuus, Ek hoop ou Boschkop help ook uit.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Oct 12, 2022 11:55 am
by JAGTERSREG-JRM
11 Augustus ingegee
12 Oktober goedgekeur

43 Werksdae.....kan daarmee saamleef en wapen is in my besit en daar is nog n aansoek kort op sy hakke (behoort vrydag deur te gaan). Raak weer lekker om nuwe ysters aan te skaf!!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Oct 12, 2022 12:03 pm
by Arnold
Lyk my net sommige mense is gelukkig :)

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Oct 12, 2022 3:31 pm
by NicoO
Hoe lank was jy by Received at licensing section Kobus?

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Oct 12, 2022 3:32 pm
by JAGTERSREG-JRM
NicoO wrote: Wed Oct 12, 2022 3:31 pm Hoe lank was jy by Received at licensing section Kobus?
Ek het nou nie so opgelet nie, alle stappe het redelik vinnig beweeg

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Oct 14, 2022 8:02 am
by OupaZA
OupaZA wrote: Wed Oct 12, 2022 8:35 am
Frederik wrote: Tue Oct 11, 2022 2:23 pm Gister my nuwe gunnetjie opgetel met die permit geen probleem met uitdruk by DFO in Garsfontein.
Dis goeie Nuus, Ek hoop ou Boschkop help ook uit.
My Printout gekry by Boschkop, More geweer gaan haal, Baie excited. ><)

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Oct 27, 2022 7:27 pm
by jdpretorius
66 werksdae vir goedkeuring....nou net die papier/kaarkie

Die een sommer onder S15 ingehandig en nogal gewonder of hulle my gaan lip gee oor ek nie die S16 roete gegaan het nie.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Oct 28, 2022 6:34 am
by Rigby
jdpretorius wrote:66 werksdae vir goedkeuring....nou net die papier/kaarkie

Die een sommer onder S15 ingehandig en nogal gewonder of hulle my gaan lip gee oor ek nie die S16 roete gegaan het nie.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
More JD
Hoe lank het dit gevat vandat jou aansoek by CFR (received at CFR and in process) opgedaag het, tot goedkeuring?

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Oct 28, 2022 7:25 am
by sixdays
NicoO wrote:Hoe lank was jy by Received at licensing section Kobus?
My aansoek gister geskuif na Preperation for consideration na 32 dae by Recieved at licensing section

Sent from my SM-G990E using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Oct 28, 2022 9:14 am
by Mellies
Na 62 dae lê my aansoek steeds by DFO. Nog nie eers amper na Petoorsdorp beweeg nie.

Met `n vleisie...

My nuwe aansoek het darem na 2.5 maande in Petoorsdorp gearriveer.

Met n vleisie...

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Oct 28, 2022 6:25 pm
by jdpretorius
Rigby wrote:
jdpretorius wrote:66 werksdae vir goedkeuring....nou net die papier/kaarkie

Die een sommer onder S15 ingehandig en nogal gewonder of hulle my gaan lip gee oor ek nie die S16 roete gegaan het nie.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
More JD
Hoe lank het dit gevat vandat jou aansoek by CFR (received at CFR and in process) opgedaag het, tot goedkeuring?
Ek't ongelukkig nie mooi tret gehou op al die stappe nie....so ek raai bietjie dat dit so 40 w/dae was

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sat Oct 29, 2022 11:36 pm
by JAGTERSREG-JRM
JAGTERSREG-JRM wrote: Wed Oct 12, 2022 11:55 am 11 Augustus ingegee
12 Oktober goedgekeur

43 Werksdae.....kan daarmee saamleef en wapen is in my besit en daar is nog n aansoek kort op sy hakke (behoort vrydag deur te gaan). Raak weer lekker om nuwe ysters aan te skaf!!
Die volgende roer is om 54 dae deur

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Nov 08, 2022 10:44 am
by Ockert1992
My laaste aansoek is 15 Augustus ingegee en is 07/11/2022 "Received at licensing section". So ja ons wag maar nog. Vrydag gou nog 'n aansoek ingee.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Nov 08, 2022 10:53 am
by NicoO
My een aansoek le vandag 29werksdae by Received at licensing, my ander ene le by AVS.. my een vriend sin het gister na 4 dae by received at licensing geskuif na in prep for consideration…
Daar is geen sisteem lyk nie..

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Nov 08, 2022 11:09 am
by Ockert1992
NicoO wrote: Tue Nov 08, 2022 10:53 am My een aansoek le vandag 29werksdae by Received at licensing, my ander ene le by AVS.. my een vriend sin het gister na 4 dae by received at licensing geskuif na in prep for consideration…
Daar is geen sisteem lyk nie..
Nico ek stem saam met jou. 'n pel van my het saam met my ingegee en ons s'n is saam na Licencing. Hy het al sy geweer.........so ja

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Nov 15, 2022 8:56 pm
by Arnold
Het nou n goedkeuring op 117 werksdae gekry.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Nov 15, 2022 9:40 pm
by Francoisv
Arnold wrote:Het nou n goedkeuring op 117 werksdae gekry.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Please do tell...7mm? 300PRC, 300 Norma?

Shoot straight


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Nov 16, 2022 7:54 am
by Ammion
Francoisv wrote: Tue Nov 15, 2022 9:40 pm
Arnold wrote:Het nou n goedkeuring op 117 werksdae gekry.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Please do tell...7mm? 300PRC, 300 Norma?

Shoot straight
Francois, ek vermoed die kaliber is kleiner as wat jy raai ......

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Nov 16, 2022 12:30 pm
by Rigby
Aansoek is 20 Julie 2022 ingegee
14 Nov 2022 goedgekeur
87 werksdae (en 123 kalender dae) geneem
Help heelwat dat mens nie nog vir die kaartjie moet sit en wag nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Nov 16, 2022 10:16 pm
by Fanta300
Wie gebruik ook die S&O app om jou aansoek te volg?
Ek het al maand terug sms van SAP ontvang om te sê my hernuwings is goedgekeur maar die app wys hy is nog in proses ::)

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 17, 2022 5:21 am
by Jassie
Fanta, hulle dateer die sisteem nie altyd so vlink op nie. Kontak jou DFO

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 17, 2022 10:47 am
by Victor_
11 Augustus 2022 - x2 lisensies ingegee

16 November 2022 - x2 sms goedgekeur

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 17, 2022 2:58 pm
by NicoO
Aansoek 28 Aug ingegee, nou geweer gaan haal!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 17, 2022 6:28 pm
by Henlo
Ek het vier lisensies 1 Augustus ingegee en al vier is 15 November goedgekeur, moet se eks bly ek hoef nie meer vir kaartjies te wag nie