Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by mariusr »

Hallo almal is nou behoorlik deur die manne aan gevat toe ek met die deur in die huis val sonder om by die voorpotaal in te kom hoop ek is op die regte plek want ek werk maar hier met een van daai swart bessie fone die ding is ook soms maar stadig en frustreerend bly ek kan by julle aansluit grt Marius
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by grumpy »

Welkom Marius. Nou is jou appieship klaar. Hoop jy geniet hier saam met ons.! >:(
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom al die nuwe lede

Geniet dit hier saam ons.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
Oosie
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Dec 16, 2012 9:28 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Oosie »

Hallo Almal

Ek is Stephan Oosthuysen (Oosie) van die Ooskaap. Bly al jare op Cradock en sal maar moeilik trek as dit die dag nie anders kan. Ek is 'n "geleentheids" jakalsjagter en skiet maar as ek die kans kry want ek werk baie weg van Cradock af. Verder jag ek enige iets as die kans daar is en sal ook nie 'n visvang kans laat verby gaan nie.

Groete, geseende kersfees en mag sukses julle almal in 2013 verveel!
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by johnny »

Welkom Oosie, Ha Ha,

Dis nie aldag dat jy jou broer op iets welkom heet nie, net om vir die manne te se ek is die mooi een .

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom aan al die nuwe manne!
Geniet dit op Jaracal mag 2013 'n mooi jaar wees vir almal hier!
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Hallo Mariusr en Oosie
Welkom op die forum, julle manne moet dit geniet.
Lekker kuier.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Kobus de Kock
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Thu Dec 06, 2012 2:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kobus de Kock »

Goeie More Almal,

Kobus de Kock van Middelburg MP, ek het al "post" ge-reply sonder om my voortestel, jammer daaroor...

Ek geniet die forum en het al in die laaste ruk verskriklik baie geleer by julle slim manne, hoop ek kan n positiewe bydra lewer.

Groete

Kobus
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by FCLoretz »

Welkom Kobus,

Geniet die forum.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Martin Marais »

Welkom al die nuwe lede,julle gaan die forum geniet.

Geseende Feestyd

Groete

Martin Marais
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Johan, Dries, Hendri, Connie, Renier, Oom Marius, Stephan en Kobus

Baie welkom hier manne, julle gaan dit geniet hier saam met ons om die kampvuur  ;)

Oom Fanie, hartelik welkom aan Oom, hoe is dit ons nog nie ontmoet het nie  :-\

Piet Goosen tjoppa, jy weet mos,  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by HennieC »

Hello almal
Geseende Kersfees vir almal en hul families.
Ek is Hennie van af Sasolburg.
Ek het al paar dinge op gelees oor die 303 se herlaai ladings

Groete
Hennie
So paar gewere en messe.
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by johnny »

Welkom aan al die nuwe manne

Groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
284 Win
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Dec 26, 2012 2:11 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 284 Win »

Hi.

My naam is Deon - woon op Keimoes. Ek boer en jag rondom Kenhard.

Groetnis
Deon
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 243Songdaug »

Welkom ou maat!

Deel bietjie kennis en praat saam. Ek vermoed jou 284 se loop is uitgeskiet na die kerstyd se gespeel.

Groete
Jaco
Dont tell me, show me......
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Deon.  Hoop jy gaan dit geniet op die Forum.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Kobus, Hennie, Deon.

Baie Welkom op die forum.
Kekker kuier.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek wil net n hartlike verwelkoming aan almal wat in die laaste tyd hier aangesluit het rig. Ons almal hoop van harte julle raak sommer gou deel van die familie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by marthinus100 »

Hi almal
Marthinus hier van Lichtenburg
Baie vrae so asb wees maar geduldig
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Marthinus, jy is baie welkom.
Hier leer mens baie!
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom al die nuwe lede

Mag julle 'n wonderlike 2013 beleef, en 'n puik forum.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Bosbok
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Jan 07, 2013 9:26 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Bosbok »

Naand ouens, :)
Nuweling oppi forum,Ek het al so deur die forum geloer en is baie beindruk met julle ouens se komentare en onderwerpe . Ek voel klaar tuis.
'n baie lekker jaar vir almal hier en jul gesinne..!!!

Groete ,

Bosbok
Metiri Est Cognosere
(Om te meet is om te weet )[color=#4000BF][/color]
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Bosbok.  Jy sal dit geniet!
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Bosbok

Dit is nogals mooi vleis daai, geniet dit hier,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
JHH
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Jan 10, 2013 5:56 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JHH »

Hello Manne

Ek sluip al n rukkie hier rond.

Dankie vir die goeie site.
234 Musgrave,30-06 Husqvarna,375 H&H Ruger No.1,Beretta 12br Semi-Auto
Post Reply