Page 26 of 50

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Aug 22, 2022 12:02 pm
by Lategan1
8x60mmS nuwe aansoek ingedien 6/6/2022.
Goedgekeur 19/8/2022.

Nou vir kaartjie. Sover uitstekend.

Beste.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Aug 22, 2022 12:31 pm
by ruaanb
Staan nou op 16 maande vir hernuwing…..

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Aug 22, 2022 12:42 pm
by musgrave270
Lisensie hernuwing ingedien: 20/05/2022
Goedgekeur : 24/06/2022
Kaartjie sms ontvang: 21/08/2022 ( Sal more gaan kyk of kaartjie wel daar is)

Bevoegdheid hernuwing ingedien: 20/05/2022 - status onbekend

KZN Provinsie.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Aug 22, 2022 2:09 pm
by ruaanb
Hier in die WP verstaan hulle van go slow

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Aug 22, 2022 2:52 pm
by Frederik
Nuwe lisens staan ek nou op 56 werksdae send to provincial.
Hernuwing op 123 werksdae in progress

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Aug 23, 2022 7:37 am
by Capt. Yoda
Manne hoe werk vervalde liksense nou as jy nog n wapen op n groen kaaret het?

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Aug 23, 2022 9:17 am
by Rigby
Frederik wrote:Nuwe lisens staan ek nou op 56 werksdae send to provincial.
Hernuwing op 123 werksdae in progress
Freek - ek sit met dieselfde situasie as jy. My nuwe aansoek lê ook nou al 40+ dae by provincial. Lyk asof daar nou een of ander nuwe haakplek is…

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Aug 23, 2022 12:07 pm
by Hano243
Capt. Oblivious wrote: Tue Aug 23, 2022 7:37 am Manne hoe werk vervalde liksense nou as jy nog n wapen op n groen kaaret het?
Sover my kennis is die groen kaart steeds geldig en n nuwe aansoek kan in gedien word.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Aug 23, 2022 1:05 pm
by Capt. Yoda
Dankie, ja dit is hoe ek hom ook het en verduidelik het

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Aug 25, 2022 4:56 pm
by SchalkL
Vandag my sms gekry - lisensie is goedgekeur!

Sect15. 36 werksdae
Ingedien 7 Julie

Weet julle hoe lank die kaartjies vat?
Ek is in Brackenfell, Kaap.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Aug 26, 2022 7:10 am
by Pierre1
SchalkL wrote: Thu Aug 25, 2022 4:56 pm Vandag my sms gekry - lisensie is goedgekeur!

Sect15. 36 werksdae
Ingedien 7 Julie

Weet julle hoe lank die kaartjies vat?
Ek is in Brackenfell, Kaap.
Ek het so 'n maand gewag nadat lisensie goedgekeur was. Ek is net so entjie vêrder aan van jou af...Wellington.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Aug 26, 2022 9:31 am
by Heinds
Twee lisensie aansoeke ingegee en altwee goedgekeur 20 werksdae later. WP

SAPS is op die ball!

Nou die lang gewag vir kaartjies..

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Aug 26, 2022 11:09 am
by OupaZA
OupaZA wrote: Thu Jul 14, 2022 12:09 pm My 458 Lott aansoek gister ingegee, 13 July 2022.

Hoop darm nog vir die Jaar. Sien baie uit.
Nogsteeds by Provincial, hule se daar is 'n backlog!! :'( :'( :'( :'(

Hy le al daar van die 19 julie af,

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Aug 26, 2022 7:46 pm
by Rigby
Ek voel jou pyn
Almal brag nou met hoe vinnig hulle aansoeke goedgekeur word, terwyl myne reeds langer by provincial lê as wat dit hulle vat om die groen lig te kry

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Aug 28, 2022 12:10 pm
by DWB
Competency renewal al op 369 werksdae oor een of ander klot die betaling verkeerd allokeer het.
Wys nog geen beweging op die sisteem.

Hernuwing al op 132 werksdae.... in process

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Aug 28, 2022 1:16 pm
by Umshwati Boy
Ek het 5 weke gewag (14/07/2022 - 25/08/2022) vir my Kaartjie vir my nuwe Winchester 300 Win Mag en Musgrave 223 Rem.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Aug 28, 2022 4:33 pm
by SakoTrippel2
Joh die goed loop nou! Maar steeds hier en daar 'n onverklaarbare uitskietter.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Aug 30, 2022 8:58 am
by B-Vista
Lisensie 27/05/2022 goedgekeur en wag nog vir kaartjie, is daar iemand wat mens kan bel om te hoor waar kaartjie is, DFO al n' paarkeer gevra hy weet niks

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Aug 30, 2022 12:48 pm
by Frederik
UIteindelik beweging weer.

Nuwe lisensie oppad CFR toe 62 werksdae
Hernuwing nogsteeds "In Process" 132 werksdae

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Aug 30, 2022 1:08 pm
by Arnold
Heinds wrote: Fri Aug 26, 2022 9:31 am Twee lisensie aansoeke ingegee en altwee goedgekeur 20 werksdae later. WP

SAPS is op die ball!

Nou die lang gewag vir kaartjies..
Dit is oulik, my aansoek vorder tot by Preperation for Consideration in 32 werksdae en is nou al op 62 werksdae.
Nuwe aansoek ingegee 8 Augustus maar nognie verwerk by die stasie nie ... lyk my ek is een van daai uitskieters ;D

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Aug 30, 2022 4:44 pm
by Pierre1
Sterk staan manne:-)

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Sep 02, 2022 4:44 pm
by Giepie
Ek het op 31 Mei aansoek ingedien vir 'n 30-06, vanoggend 'n SMS gekry dat dit goedgekeur is, effektief 3 maande. Nou wag vir die kaartjie.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Sep 02, 2022 10:02 pm
by Hartskoot Hennie
Bly om te hoor dat van julle darem nie te lank hoef te wag nie!

• Ek het ñ nuwe aansoek ingehanding op 8 Julie - Die status is nou al vir 35 werksdae lank “SEND TO PROVINCIAL DFO”.

Ek het die Gauteng Provincial DFO nou al ñ paar keer gebel om te probeer uitvind wat gaan aan en elke keer sê hulle net “call again next week.”

Iemand daar het wel laasweek vir my gesê hulle werk tans oortyd om van die backlog ontslae te raak.

• Hernuwing ingehandig op 1 April - Dis al 66 werksdae “IN PROCESS”.

Ek is seker net te haastig hahaha.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sat Sep 03, 2022 5:52 pm
by Giepie
Nuwe aansoeke gaan vinnig, hernuwings vat lank. Btdt. Die hofbevel van 90 dae is volgens die polisie net op nuwe aansoeke, nie hernuwings nie.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Sep 06, 2022 10:24 am
by Michael vanzyl
More mede lede .

Bietjie goeie en slegte nuus . Het laas week vrydag my 338 se lisensie gekry . Maar toe ek die wapen wou gaan haal het toe se hulle vir my hulle toe en is besig met die proses van liqudasie ek kan nie die wapen nou kry nie . Hoe maak ek nou ?