Lisensie aansoeke wagtydperk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
8x60mmS nuwe aansoek ingedien 6/6/2022.
Goedgekeur 19/8/2022.
Nou vir kaartjie. Sover uitstekend.
Beste.
Goedgekeur 19/8/2022.
Nou vir kaartjie. Sover uitstekend.
Beste.
Last edited by Lategan1 on Tue Aug 23, 2022 9:32 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Staan nou op 16 maande vir hernuwing…..
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lisensie hernuwing ingedien: 20/05/2022
Goedgekeur : 24/06/2022
Kaartjie sms ontvang: 21/08/2022 ( Sal more gaan kyk of kaartjie wel daar is)
Bevoegdheid hernuwing ingedien: 20/05/2022 - status onbekend
KZN Provinsie.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Goedgekeur : 24/06/2022
Kaartjie sms ontvang: 21/08/2022 ( Sal more gaan kyk of kaartjie wel daar is)
Bevoegdheid hernuwing ingedien: 20/05/2022 - status onbekend
KZN Provinsie.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hier in die WP verstaan hulle van go slow

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe lisens staan ek nou op 56 werksdae send to provincial.
Hernuwing op 123 werksdae in progress
Hernuwing op 123 werksdae in progress
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Manne hoe werk vervalde liksense nou as jy nog n wapen op n groen kaaret het?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Freek - ek sit met dieselfde situasie as jy. My nuwe aansoek lê ook nou al 40+ dae by provincial. Lyk asof daar nou een of ander nuwe haakplek is…Frederik wrote:Nuwe lisens staan ek nou op 56 werksdae send to provincial.
Hernuwing op 123 werksdae in progress
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sover my kennis is die groen kaart steeds geldig en n nuwe aansoek kan in gedien word.Capt. Oblivious wrote: Tue Aug 23, 2022 7:37 am Manne hoe werk vervalde liksense nou as jy nog n wapen op n groen kaaret het?
Hano
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie, ja dit is hoe ek hom ook het en verduidelik het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SchalkL
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Nov 03, 2018 1:50 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vandag my sms gekry - lisensie is goedgekeur!
Sect15. 36 werksdae
Ingedien 7 Julie
Weet julle hoe lank die kaartjies vat?
Ek is in Brackenfell, Kaap.
Sect15. 36 werksdae
Ingedien 7 Julie
Weet julle hoe lank die kaartjies vat?
Ek is in Brackenfell, Kaap.
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het so 'n maand gewag nadat lisensie goedgekeur was. Ek is net so entjie vêrder aan van jou af...Wellington.SchalkL wrote: Thu Aug 25, 2022 4:56 pm Vandag my sms gekry - lisensie is goedgekeur!
Sect15. 36 werksdae
Ingedien 7 Julie
Weet julle hoe lank die kaartjies vat?
Ek is in Brackenfell, Kaap.
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Twee lisensie aansoeke ingegee en altwee goedgekeur 20 werksdae later. WP
SAPS is op die ball!
Nou die lang gewag vir kaartjies..
SAPS is op die ball!
Nou die lang gewag vir kaartjies..
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nogsteeds by Provincial, hule se daar is 'n backlog!!OupaZA wrote: Thu Jul 14, 2022 12:09 pm My 458 Lott aansoek gister ingegee, 13 July 2022.
Hoop darm nog vir die Jaar. Sien baie uit.
Hy le al daar van die 19 julie af,
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek voel jou pyn
Almal brag nou met hoe vinnig hulle aansoeke goedgekeur word, terwyl myne reeds langer by provincial lê as wat dit hulle vat om die groen lig te kry
Almal brag nou met hoe vinnig hulle aansoeke goedgekeur word, terwyl myne reeds langer by provincial lê as wat dit hulle vat om die groen lig te kry

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Competency renewal al op 369 werksdae oor een of ander klot die betaling verkeerd allokeer het.
Wys nog geen beweging op die sisteem.
Hernuwing al op 132 werksdae.... in process
Wys nog geen beweging op die sisteem.
Hernuwing al op 132 werksdae.... in process
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 5 weke gewag (14/07/2022 - 25/08/2022) vir my Kaartjie vir my nuwe Winchester 300 Win Mag en Musgrave 223 Rem.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Joh die goed loop nou! Maar steeds hier en daar 'n onverklaarbare uitskietter.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
B-Vista
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lisensie 27/05/2022 goedgekeur en wag nog vir kaartjie, is daar iemand wat mens kan bel om te hoor waar kaartjie is, DFO al n' paarkeer gevra hy weet niks
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
UIteindelik beweging weer.
Nuwe lisensie oppad CFR toe 62 werksdae
Hernuwing nogsteeds "In Process" 132 werksdae
Nuwe lisensie oppad CFR toe 62 werksdae
Hernuwing nogsteeds "In Process" 132 werksdae
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dit is oulik, my aansoek vorder tot by Preperation for Consideration in 32 werksdae en is nou al op 62 werksdae.Heinds wrote: Fri Aug 26, 2022 9:31 am Twee lisensie aansoeke ingegee en altwee goedgekeur 20 werksdae later. WP
SAPS is op die ball!
Nou die lang gewag vir kaartjies..
Nuwe aansoek ingegee 8 Augustus maar nognie verwerk by die stasie nie ... lyk my ek is een van daai uitskieters
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sterk staan manne:-)
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het op 31 Mei aansoek ingedien vir 'n 30-06, vanoggend 'n SMS gekry dat dit goedgekeur is, effektief 3 maande. Nou wag vir die kaartjie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bly om te hoor dat van julle darem nie te lank hoef te wag nie!
• Ek het ñ nuwe aansoek ingehanding op 8 Julie - Die status is nou al vir 35 werksdae lank “SEND TO PROVINCIAL DFO”.
Ek het die Gauteng Provincial DFO nou al ñ paar keer gebel om te probeer uitvind wat gaan aan en elke keer sê hulle net “call again next week.”
Iemand daar het wel laasweek vir my gesê hulle werk tans oortyd om van die backlog ontslae te raak.
• Hernuwing ingehandig op 1 April - Dis al 66 werksdae “IN PROCESS”.
Ek is seker net te haastig hahaha.
Sent from my iPhone using Tapatalk
• Ek het ñ nuwe aansoek ingehanding op 8 Julie - Die status is nou al vir 35 werksdae lank “SEND TO PROVINCIAL DFO”.
Ek het die Gauteng Provincial DFO nou al ñ paar keer gebel om te probeer uitvind wat gaan aan en elke keer sê hulle net “call again next week.”
Iemand daar het wel laasweek vir my gesê hulle werk tans oortyd om van die backlog ontslae te raak.
• Hernuwing ingehandig op 1 April - Dis al 66 werksdae “IN PROCESS”.
Ek is seker net te haastig hahaha.
Sent from my iPhone using Tapatalk
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoeke gaan vinnig, hernuwings vat lank. Btdt. Die hofbevel van 90 dae is volgens die polisie net op nuwe aansoeke, nie hernuwings nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Michael vanzyl
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Mon Nov 25, 2019 11:56 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
More mede lede .
Bietjie goeie en slegte nuus . Het laas week vrydag my 338 se lisensie gekry . Maar toe ek die wapen wou gaan haal het toe se hulle vir my hulle toe en is besig met die proses van liqudasie ek kan nie die wapen nou kry nie . Hoe maak ek nou ?
Bietjie goeie en slegte nuus . Het laas week vrydag my 338 se lisensie gekry . Maar toe ek die wapen wou gaan haal het toe se hulle vir my hulle toe en is besig met die proses van liqudasie ek kan nie die wapen nou kry nie . Hoe maak ek nou ?