Page 26 of 27
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Apr 09, 2019 12:58 pm
by naas222
Partner...as jy die hele storie weet gaat jy huil.. Op die inwig van oomblik gegaan.. Leen n fluitjie by pél.. Camo en stoel op thabazimbi...ek het heel onprofesioneel gegaan... Laaitjie skiet oor tralies ek werk lig en roeper.. Hy mis 3.. Skiet 3..en ander 4 besluit hiers nou te veel lawaai.. Dit op 2 stands... Ek kon gistraand nie slaap nie.. Les geleer.. Sonder stoel noooooit weer nie
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Apr 09, 2019 1:19 pm
by Eduard Venter
naas222 wrote:Partner...as jy die hele storie weet gaat jy huil.. Op die inwig van oomblik gegaan.. Leen n fluitjie by pél.. Camo en stoel op thabazimbi...ek het heel onprofesioneel gegaan... Laaitjie skiet oor tralies ek werk lig en roeper.. Hy mis 3.. Skiet 3..en ander 4 besluit hiers nou te veel lawaai.. Dit op 2 stands... Ek kon gistraand nie slaap nie.. Les geleer.. Sonder stoel noooooit weer nie
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Voor ek van beter geweet het, het ek baie jakkalse op hierdie manier geskiet. Daar is maar baie vlekkies wat wegkom en dis gewoonlik bietjie chaos agter op die bakkie. Sal self nie sommer weer sonder my stoel skiet nie.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Sun Apr 28, 2019 6:08 am
by naas222
Gistraan was weer lekker.. Staanplek 1 in n blesbok kamp..speel ore 4 en sy kom met die spoed van Caster Semenya kry haar anderkant roeper gestop.
Staanplek 2 in n pad 300van die huis.. Weidings kamp en n gestroopte pivot weerskante. Ore 4/5 en jak baklei 1 toe kom kou die hele famielie draad..
Groot reun en teef 3 jaar en 2 jong tewe
Na 10 toe raak die dou erg en veld is stil.
Verste skoot 110tree naaste 35m.
Die Cullinan bevolking is darm 5 minder
IMG-20190427-WA0021.jpeg
IMG_20190427_202658.jpeg
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Sun Apr 28, 2019 3:33 pm
by pieter h
Lekker Naas goed gedoen
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon Apr 29, 2019 2:09 pm
by naas222
Dankie Pieter... Die katte ontglip my.. Is dit stil daar by jou of is jy net besig(lui)
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon Apr 29, 2019 2:23 pm
by pieter h
Gaan vanaand uit Naas die jonges loop rond.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon Apr 29, 2019 2:25 pm
by naas222
Gee hulle lood.. Sterkte
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon Apr 29, 2019 2:30 pm
by ricus 1
Baie geluk met all die jakke. Wat roep julle manne nou, kos?
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon Apr 29, 2019 2:46 pm
by naas222
Ricus wat nou vir my werk is kos en n vinnige tjank.baklei. Ekt een bitjie swak geskiet en hyt so 3 keer gedraai en getjank.. Die volgende een wat ingekom het na so 2 min het onder roeper deurbeweeg wat ore4 speel... Deur my wind hy wou nie stop met n fluit of my stem nie..reguit opad na daai tjank klank.. Kry hom toe gestop so 30 m van sy dooie maat..
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon Apr 29, 2019 4:21 pm
by ricus 1
Dankie daarvoor Naas.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Sun May 05, 2019 10:17 am
by naas222
Ek het vrydag aand op Thabazimbi geroep.. Eerste stel kom in op Erdman.. Mooi naby peul hulle uit bos. Skiet mis op 45m... Oomblik weer te groot.. Nom 3 kom in pad af gedraf en sterf 60m vanaf bakkie.
Skuif en speel Ore 4.. 3 storm my ...2 aan buurman een aan my kant.. Kry een by buurman geskiet..
Skuif en blaas net fluit.. Kwes een op 30m..
Die bosveld my weer geleer... Verander die zero ...help nie eks gezero op 150m en skiet mis op 30m...
IMG-20190504-WA0003.jpeg
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Mon May 06, 2019 8:17 pm
by pieter h
Ja in bosveld kan dinge onverwags en naby gebeur.Daar lê darem karkasse op jou bakkie.Groete Pieter
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue May 07, 2019 7:43 am
by NicoSmit
Ek het Vrydag aand gaan jakkalse jag in die Vrystaat op die plaas waar ons die naweek gaan jag het .Die eerste staanplek het niks opgelewer nie en het na so uur en 'n half geskuif .Op staanplek no 2 die eerste jakkals het vir my gestaan en kyk ,het nog nie een roep gegee nie Sy het net daar gesneuwel. Ek het begin met kos en geen jak het gesig gewys nie na so 30min toe roep ek Paljas duet to bars daar 'n koor van jakkalse uit hulle skree toe uit al die windrigtings en na 5 min toe kom hierdie knaap van so 2 /3 jaar in . Toe kry ek mos nou 'n erge graad van jakkals koors en bewe hom skoon mis . Eers gedink hy het gatskoongemaak maar toe kom hy nog steeds in dit is min kere dat jy 'n 2de kans op 'n jakkals kry . Ek kon hom eers die volgende oggend gaan optel, ek het hom in 'n kamp langs aan geskiet en kon nie oor die draad klim om hom te gaan haal nie.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue May 07, 2019 7:45 am
by naas222
Bly eks nie die enigste een wat nog koors kry en misskiet nie.. Geluk man
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue May 07, 2019 7:52 am
by NicoSmit
naas222 wrote:Bly eks nie die enigste een wat nog koors kry en misskiet nie.. Geluk man
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Kan nie glo hoe bewe 'n man as jy daai ogies sien nie maar is koel soos 'n komkommer as ek bokke skiet

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue May 07, 2019 7:57 am
by pieter h
Mooi Nico.Koors veral as hy onverwags opdaag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed May 15, 2019 10:40 am
by pieter h
Reun
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed May 15, 2019 10:49 am
by stefan.bester3
pieter h wrote:Reun
Mooi Mooi!
Altyd lekker om hul so raak te loop! Mooi geskiet!
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed May 15, 2019 11:13 am
by pieter h
Ja het so nou en dan geluk nodig.Hy het my nou rêrig die wêreld se tyd gegee.Gelukkig het ek vanoggend my geweer saam gevat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed May 15, 2019 12:27 pm
by partner
Geluk Pieter. Mooi gemaak. My Pa my op die plaas geleer. As die wiel draai is die geweer altyd in die bakkie. Baie bly vir jou part.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed May 15, 2019 12:32 pm
by pieter h
Dankie die reun het nou al laaste 3dae elke oggend vroeg geraas.Mooi week daar.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed May 15, 2019 3:51 pm
by naas222
Lekker.. Kap hulle dag of nag...
N man bewe meer in die dag want jy weet hy gaat nou hol
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Sat Jul 06, 2019 7:30 pm
by naas222
Het gisteraand bietjie geroep hier in die distrik.700ha. Speel Kliphasie so 30 sek toe kom n bakoor in.. 20 sek later staan die man ook in die pad die roeper en beloer. Skiet op so 40m ... Gedog vanaand rol ek hulle.. Daar na niks... Het reaksie gekry vanuit bos 100m.. Maar uitkom... Nee wat.. Bygesé die wind kwaai gedwarrel..en bos baie dig.. Skiet maar paaie en ooptes van 40m...
Maar dit bly lekker[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201907 ... 36e027.jpg[/IMG]
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Sun Jul 07, 2019 9:29 pm
by hpg
Mooi so, lyk of daar 'n vlam is in sy gat (bakkie se lig).
Dit maak man moedeloos as hulle jou net antwoord en nie wil inkom nie.
Lekker week
Sent from my SM-J400F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Sun Jul 07, 2019 10:15 pm
by pieter h
Netjies Naas
Sent from my iPhone using Tapatalk