2018 Jakkals jag Tips en Vrae
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Partner...as jy die hele storie weet gaat jy huil.. Op die inwig van oomblik gegaan.. Leen n fluitjie by pél.. Camo en stoel op thabazimbi...ek het heel onprofesioneel gegaan... Laaitjie skiet oor tralies ek werk lig en roeper.. Hy mis 3.. Skiet 3..en ander 4 besluit hiers nou te veel lawaai.. Dit op 2 stands... Ek kon gistraand nie slaap nie.. Les geleer.. Sonder stoel noooooit weer nie
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Voor ek van beter geweet het, het ek baie jakkalse op hierdie manier geskiet. Daar is maar baie vlekkies wat wegkom en dis gewoonlik bietjie chaos agter op die bakkie. Sal self nie sommer weer sonder my stoel skiet nie.naas222 wrote:Partner...as jy die hele storie weet gaat jy huil.. Op die inwig van oomblik gegaan.. Leen n fluitjie by pél.. Camo en stoel op thabazimbi...ek het heel onprofesioneel gegaan... Laaitjie skiet oor tralies ek werk lig en roeper.. Hy mis 3.. Skiet 3..en ander 4 besluit hiers nou te veel lawaai.. Dit op 2 stands... Ek kon gistraand nie slaap nie.. Les geleer.. Sonder stoel noooooit weer nie
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Gistraan was weer lekker.. Staanplek 1 in n blesbok kamp..speel ore 4 en sy kom met die spoed van Caster Semenya kry haar anderkant roeper gestop.
Staanplek 2 in n pad 300van die huis.. Weidings kamp en n gestroopte pivot weerskante. Ore 4/5 en jak baklei 1 toe kom kou die hele famielie draad..
Groot reun en teef 3 jaar en 2 jong tewe
Na 10 toe raak die dou erg en veld is stil.
Verste skoot 110tree naaste 35m.
Die Cullinan bevolking is darm 5 minder Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Staanplek 2 in n pad 300van die huis.. Weidings kamp en n gestroopte pivot weerskante. Ore 4/5 en jak baklei 1 toe kom kou die hele famielie draad..
Groot reun en teef 3 jaar en 2 jong tewe
Na 10 toe raak die dou erg en veld is stil.
Verste skoot 110tree naaste 35m.
Die Cullinan bevolking is darm 5 minder Sent from my VFD 500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Lekker Naas goed gedoen
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Pieter... Die katte ontglip my.. Is dit stil daar by jou of is jy net besig(lui)
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Gaan vanaand uit Naas die jonges loop rond.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Gee hulle lood.. Sterkte
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Baie geluk met all die jakke. Wat roep julle manne nou, kos?
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ricus wat nou vir my werk is kos en n vinnige tjank.baklei. Ekt een bitjie swak geskiet en hyt so 3 keer gedraai en getjank.. Die volgende een wat ingekom het na so 2 min het onder roeper deurbeweeg wat ore4 speel... Deur my wind hy wou nie stop met n fluit of my stem nie..reguit opad na daai tjank klank.. Kry hom toe gestop so 30 m van sy dooie maat..
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie daarvoor Naas.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek het vrydag aand op Thabazimbi geroep.. Eerste stel kom in op Erdman.. Mooi naby peul hulle uit bos. Skiet mis op 45m... Oomblik weer te groot.. Nom 3 kom in pad af gedraf en sterf 60m vanaf bakkie.
Skuif en speel Ore 4.. 3 storm my ...2 aan buurman een aan my kant.. Kry een by buurman geskiet..
Skuif en blaas net fluit.. Kwes een op 30m..
Die bosveld my weer geleer... Verander die zero ...help nie eks gezero op 150m en skiet mis op 30m... Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Skuif en speel Ore 4.. 3 storm my ...2 aan buurman een aan my kant.. Kry een by buurman geskiet..
Skuif en blaas net fluit.. Kwes een op 30m..
Die bosveld my weer geleer... Verander die zero ...help nie eks gezero op 150m en skiet mis op 30m... Sent from my VFD 500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ja in bosveld kan dinge onverwags en naby gebeur.Daar lê darem karkasse op jou bakkie.Groete Pieter
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek het Vrydag aand gaan jakkalse jag in die Vrystaat op die plaas waar ons die naweek gaan jag het .Die eerste staanplek het niks opgelewer nie en het na so uur en 'n half geskuif .Op staanplek no 2 die eerste jakkals het vir my gestaan en kyk ,het nog nie een roep gegee nie Sy het net daar gesneuwel. Ek het begin met kos en geen jak het gesig gewys nie na so 30min toe roep ek Paljas duet to bars daar 'n koor van jakkalse uit hulle skree toe uit al die windrigtings en na 5 min toe kom hierdie knaap van so 2 /3 jaar in . Toe kry ek mos nou 'n erge graad van jakkals koors en bewe hom skoon mis . Eers gedink hy het gatskoongemaak maar toe kom hy nog steeds in dit is min kere dat jy 'n 2de kans op 'n jakkals kry . Ek kon hom eers die volgende oggend gaan optel, ek het hom in 'n kamp langs aan geskiet en kon nie oor die draad klim om hom te gaan haal nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Bly eks nie die enigste een wat nog koors kry en misskiet nie.. Geluk man
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Kan nie glo hoe bewe 'n man as jy daai ogies sien nie maar is koel soos 'n komkommer as ek bokke skietnaas222 wrote:Bly eks nie die enigste een wat nog koors kry en misskiet nie.. Geluk man
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Mooi Nico.Koors veral as hy onverwags opdaag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Reun
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Mooi Mooi!pieter h wrote:Reun
Altyd lekker om hul so raak te loop! Mooi geskiet!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ja het so nou en dan geluk nodig.Hy het my nou rêrig die wêreld se tyd gegee.Gelukkig het ek vanoggend my geweer saam gevat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Geluk Pieter. Mooi gemaak. My Pa my op die plaas geleer. As die wiel draai is die geweer altyd in die bakkie. Baie bly vir jou part.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie die reun het nou al laaste 3dae elke oggend vroeg geraas.Mooi week daar.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Lekker.. Kap hulle dag of nag...
N man bewe meer in die dag want jy weet hy gaat nou hol
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
N man bewe meer in die dag want jy weet hy gaat nou hol
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Het gisteraand bietjie geroep hier in die distrik.700ha. Speel Kliphasie so 30 sek toe kom n bakoor in.. 20 sek later staan die man ook in die pad die roeper en beloer. Skiet op so 40m ... Gedog vanaand rol ek hulle.. Daar na niks... Het reaksie gekry vanuit bos 100m.. Maar uitkom... Nee wat.. Bygesé die wind kwaai gedwarrel..en bos baie dig.. Skiet maar paaie en ooptes van 40m...
Maar dit bly lekker[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201907 ... 36e027.jpg[/IMG]
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Maar dit bly lekker[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201907 ... 36e027.jpg[/IMG]
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
hpg
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Apr 10, 2013 8:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Mooi so, lyk of daar 'n vlam is in sy gat (bakkie se lig).
Dit maak man moedeloos as hulle jou net antwoord en nie wil inkom nie.
Lekker week
Sent from my SM-J400F using Tapatalk
Dit maak man moedeloos as hulle jou net antwoord en nie wil inkom nie.
Lekker week
Sent from my SM-J400F using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Netjies Naas
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk