Cassie kan nie Engels praat nie??????????????????????
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:14 pm
by Jakkalsgat
Ek besef nou eers die lyk of ek namens die manne besluit. Ek het slegs namens Tucky Terry besluit na aanleiding van 'n post van Martin. Al die ander manne het my per PM laat weet wat hulle verkies.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:32 pm
by cassie_calvinia
Silent Hunting wrote:Cassie kan nie Engels praat nie??????????????????????
I can speak it wondervully
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:34 pm
by douw
cassie_calvinia wrote:
Silent Hunting wrote:Cassie kan nie Engels praat nie??????????????????????
I can speak it wondervully
He kan speak de tale very deliciously
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:36 pm
by cassie_calvinia
I just hope they don't get a porrage tyre
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:39 pm
by Marc
Bwahahahaa
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:40 pm
by Marc
The sun was boiling me today
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:42 pm
by cassie_calvinia
they must bring the twice walk hale gun
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:49 pm
by DawieKotze
FCLoretz wrote:
Jakkalsgat wrote:Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.
1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe 5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force 13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason 18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
[/quote]
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Fri Dec 20, 2013 7:52 pm
by Jakkalsgat
Dankie Dawie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 6:58 am
by Jean Marais
Daar's hy nou manne, na 'n lekker gesukkel het ek die video uiteindelik op youtube gelaai gekry. Ek is NIE 'n videograaf nie, so die's my beste poging. Geniet dit.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 7:00 am
by Jakkalsgat
More Jean
Hy werk nie.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 7:50 am
by Sako75
Baie dankie dat ons kon deelneem. My bene voel sommer swak na ek die video gekyk het.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:08 am
by Jean Marais
Jakkalsgat wrote:More Jean
Hy werk nie.
Groete
Jaco
Hallo Jaco. Hy werk nou. Ek het die settings van private na public verander.
Seengroete
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:20 am
by Marc
Dankie Jean !
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:29 am
by afrikan
Hallo Jaco,
Baie dankie vir die oproep vanoggend. Ek kies die Predator klere (prys nommer 1).
Weereens geluk aan al die Jaracallers se deelname en al die pryswenners. Baie dankie aan al die borge.
Mag julle almal 'n geseende Kersfees he.
Groete
Pieter (Afrikan)
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:34 am
by Jakkalsgat
madako wrote:
FCLoretz wrote:
Jakkalsgat wrote:Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.
1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe 5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian
11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force 13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason 18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
[/quote]
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:39 am
by Hugov
More manne!
Ek sal bitter graag prys nommer 11 wil vasmaak.
Groete H
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:47 am
by Jakkalsgat
Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.
1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe 5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian 11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force
12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force 13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason 18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:57 am
by Andre
More manne
Ek sal prys mommer 12 vat.
Baie dankie
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 9:00 am
by Jakkalsgat
Troosprystrekking, Nommers word weer in trek volgorde gegee en wenners kies asb in daardie volgorde.
1 - 1 stel Predator camo klere Langbroek, hemp, baadjie en n pet. - Borg: Berkeley Geer - Predator
2 – Gonge stel en raam - borg : Jungle Julian
3 – Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
4 – Silent Striker Silencer - Borg Peet Malherbe 5 – R500 S&O Voucher - borg S&O Pretoria
6 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
7 – Verstelbare wangstuk - borg : Jungle Julian
8 – Lapping tool 25mm of 30 mm - borg: Monrique
9 – Reaktiewe teiken - .22 - borg : Jungle Julian
10 – Reaktiewe teiken – 9mm - borg : Jungle Julian 11 - Numenor Reflex Supressor - borg - Numenor - gereel deur G-Force 12 - Numenor supressor - borg: Numenor - gereel deur G-Force 13 - Spotlight dimmer - borg: Pitsmit + 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason asook - 1 x Hunt Buddy Silencer - borg: Silent hunting
14 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
15 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
16 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason
17 - 'n stel van Louis102 se Pikante Roepklanke met 2 bonus klanke sowel as Black Jack vol 1 van Jason 18 - Geno en G-Force (G&G VARMINTING) borg 'n "guided" jakkalsjag ( bosvark/vlakvark/rooikat) 1 nag op 'n plaas met 'n hoë jakkalspopulasie, wat nog nooit geroep is nie. Snacks, koeldrank, gewere, ammo ingesluit. Die prys is geldig vir 1 jaar vanaf trekking. Waarde: R1500.0
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 9:04 am
by JacoStrydom
Goeie more aan almal
EDIT - ignoreer asb.
Jaco Strydom
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 9:05 am
by JacoStrydom
Baie jammer,
Ek sien Carl moet voor my kies.
Ek onttrek my keuse totdat Carl gekies het.
Baie jammer!!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Sat Dec 21, 2013 9:21 am
by Carl
Hallo
Ek sal die Hunt Buddy vat. Dankie. Henk ek sal reel vir die kaliber.