2018 Jakkals jag Tips en Vrae
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
2018 Jakkals jag Tips en Vrae
[IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201902 ... 8beab9.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201902 ... 8beab9.jpg[/IMG][/IMG]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hoop stoel wys.Sukkel altyd om goed geplaas te kry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
joekroon
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Jul 16, 2015 10:22 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie, lyk goed. Seker lekker ligpieter h wrote:Hoop stoel wys.Sukkel altyd om goed geplaas te kry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my S60 using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ja hy dra lekker en skiet lekker steady van hom af.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Was dit 'n dag roep of in die aand met 'n lig?
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ricus dit was n aand roep met ATN .
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Pieter. Goeie plan.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Rooikatwyfie Saterdagaand.Steenbokpaljas,baie vining in gekom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Bakgat man.. Like daai trokkie van jou se verf werk... Neem aan dis jou jag trokkie
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
1980Toyota Hilux 1400 . Hy het my deur Glen Landbou college gevat (89/90).Sommer groen spuitverf.Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Sit bietjie n vol groote foto op..
Dink almal moet bietjie fotos opsit van bakkies
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Dink almal moet bietjie fotos opsit van bakkies
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Het bietjie in Thabazimbi gaan skiet.
Lyndraad en kruispad.. Hasie was die wenner met Albé se fluit n kort kop agter.
10 ingeroep en 5 geskiet( een swaar gekwes volgens bloedspoor) swarthaak te ruig om in te gaan
Dis maar moeilik in die bos jy sien niks inkom nie.net ewe skielik is hy daar..sommer op 50m... Of hy kom in en swaai vanaf pad bos in.. Dis heeltyd draai met vinger op sneler.. Maar moer hulle is vinnig.. 3 tewe een reun..
Het een ding geleer.. Speel klanke sag..in daai stilte trek klank ver..//uploads.tapatalk-cdn.com/20190326/cacde6f2a49337db584495ec38c68782.jpg
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Lyndraad en kruispad.. Hasie was die wenner met Albé se fluit n kort kop agter.
10 ingeroep en 5 geskiet( een swaar gekwes volgens bloedspoor) swarthaak te ruig om in te gaan
Dis maar moeilik in die bos jy sien niks inkom nie.net ewe skielik is hy daar..sommer op 50m... Of hy kom in en swaai vanaf pad bos in.. Dis heeltyd draai met vinger op sneler.. Maar moer hulle is vinnig.. 3 tewe een reun..
Het een ding geleer.. Speel klanke sag..in daai stilte trek klank ver..//uploads.tapatalk-cdn.com/20190326/cacde6f2a49337db584495ec38c68782.jpg
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Goed gedoen Naas.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Goed gedoen. Pieter en Naas. Lekker om weer jakkals en rooikat welslae te hoor en sien.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Rooikat.Vlakhaascombo.Vinnig in gekom
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Jy maai die katte.. Teel jy met die goed
Een van die dae bel ons jou vir tips
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Een van die dae bel ons jou vir tips
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Naas hierdie een is in selfde area as vorige een.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Geslagte??
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Altwee wyfies
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Mooi,mooi laat hulle val. Geluk Pieter. Dankie weer vir die deel.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie partner lyk my katte wil loop,seker met reën wat op pad is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie partner lyk my katte wil loop,seker met reën wat op pad is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek en buurman se laaitjie het 3 gepiets.. Almal reuns.. Ore 5 het hul laat inkom..met n fluit so nou en dan.. Enkel een so 3 jaar..ander een seker so 2 en dan n jonge
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Goed gedoen Naas.Maak aand moeite werd.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Geluk Naas. Dankie vir die deel. Lekker om weer jakkalse te praat en sien.
