Page 24 of 50
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 06, 2022 12:18 pm
by Blink Stefaans
Hoe lank wag julle manne gemiddeld vir julle kaartjies?
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 06, 2022 12:28 pm
by Arnold
Ek het nou onlangs 2 maande gewag
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 06, 2022 12:49 pm
by cassie_calvinia
Blink Stefaans wrote: Mon Jun 06, 2022 12:18 pm
Hoe lank wag julle manne gemiddeld vir julle kaartjies?
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
al 3 maande
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 06, 2022 12:49 pm
by Blink Stefaans
Eina
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Jun 07, 2022 6:53 am
by Karooland
Ook 3 maande nou
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Thu Jun 09, 2022 3:08 pm
by pwdejager
pwdejager wrote: Thu Jun 02, 2022 6:10 pm
My 243 goedgekeur 14 Maart, vandag lisensie SMS gekry om op te tel.
My 6.5 goedgekeur op 3 Mei ..... hoop Ek kry die lisensie voor 15 Julie (gaan 20ste Jag)
Vandag my sms gekry om kaartjie vir 6.5 te gaan optel (goedgekeur 3 Mei) - Somerset Wes
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Fri Jun 10, 2022 9:19 am
by J le Roux
Hier in Polokwane loop die kaartjies nou dik soos snoek in die winter, iemand het bietjie begin werk.
Selfs amnestie wapen heraansoeke.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Fri Jun 10, 2022 11:56 am
by Capt. Yoda
Ekt nou 4 renewals in gegee, daar le nog aansoeke en renewals van Maart daar op die tafel maar gelukkig kan my renewals 2 jaar vat vir wat dit my pla maar die tannie se my die wet se jou competency verval met laaste likesens wat verval. Sy se die ander mense weet nie wa van hulle praat nie.
Lekker manier om 2.5ure op n Vrydag te spandeur, in n kantoor wat so diskant 36grade meet
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Fri Jun 10, 2022 2:40 pm
by Toxxyc
Ek moet nou 'n hernuwing ingee en 'n nuwe aansoek die komende week. Wag nog vir my vorige hernuwing.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 13, 2022 1:55 pm
by Hennie van der Merwe
My nuwe Glock 19 se lisensie is goedgekeur na 8 maande. Dit sluit druk van kaartjie in.
Enigste sms wat ek ooit ontvang het, was dat hyl beskikbaar is by my DFO. Geen sms wat net sê dat hy is goedgekeur nie.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 13, 2022 5:38 pm
by Frederik
My .22 Bruno Hernuwing staan nou op 76 dae en op app Payment received.
My 7x57 nuwe lisensie staan nou op 7 dae Payment recieved kom ons kyk wie arriveer eerste hopelik die 7x57.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Jun 14, 2022 10:32 am
by Pierre1
My further competency is 4 Jan 2022 ingehandig en is goedgekeur op 14/04, ek het uitdrukstuk by my DFO gaan haal op dieselfde dag.
My aansoek om lisensiëring is ingedien op 12/05 en het gister aanbeweeg na "send to licensing section - the application was received at CFR and in process".
Kom ons kyk maar hoe lank draai dit....
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Jun 14, 2022 12:09 pm
by JAGTERSREG-JRM
Nuwe aansoek ingedien laas week donderdag, gister wys hy al sent to provincial DFO. Is lekker die aansoeke nie le nie. Sal more my 416 ruger guidegun aansoek ingooi en sien wat gebeur
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Jun 14, 2022 12:48 pm
by Capt. Yoda
Capt. Oblivious wrote: Fri Jun 10, 2022 11:56 am
Ekt nou 4 renewals in gegee, daar le nog aansoeke en renewals van Maart daar op die tafel maar gelukkig kan my renewals 2 jaar vat vir wat dit my pla maar die tannie se my die wet se jou competency verval met laaste likesens wat verval. Sy se die ander mense weet nie wa van hulle praat nie.
Lekker manier om 2.5ure op n Vrydag te spandeur, in n kantoor wat so diskant 36grade meet
Het ook nou SMS gekry, hulle is op die system en kry aandag
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Jun 14, 2022 2:26 pm
by cassie_calvinia
Kaarte gekry!
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Jun 14, 2022 2:43 pm
by Swede
cassie_calvinia wrote:Kaarte gekry!
Eventually!!!
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Wed Jun 15, 2022 7:47 am
by Vantheman
Kaarte gekry, uiteindelik!!!!
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Wed Jun 15, 2022 6:00 pm
by Karooland
Ook my kaartjie gekry, net laas week gekla, 3maande en 5 dae
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Wed Jun 15, 2022 11:54 pm
by Henrie_270
Nuwe aansoek Oktober 2021 ingedien. License is 5 Mei goedgekeur en kry 13 Junie sms kaartjie is hier! Baie dankie aan n baie wakker DFO!
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Fri Jun 17, 2022 9:44 am
by PaulM
Ons Piet Retiewers wag in spanning. Een van die boere het Woensdag ons DFO opgelaai en Nelspruit toe gevat om kaartjies te gaan haal. Die ewige
"We don't have transport" het nou eenmaal net te veel geraak.
My goedkeuring is in Maart gedoen. Wag steeds vir die kaartjie. Kom ons hoop dit is in Woensdag se besending.....
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 20, 2022 5:04 pm
by tau
2 Februarie nuwe aansoek
Einde Mei goedgekeur.
Vandag kaartjie gekry.
2 Mei uitvoer permitte vir twee gewere aansoek gedoen.
Vandag gekry.
Ek dobbel nie, maar dalk is vanadag die dag wat ek moet.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 20, 2022 5:59 pm
by Blink Stefaans
Vandag met my dfo gepraat en gevra wanner sy kaartjies gaan haal. Sy sê sys nie seker nie.
Haar 9-12 werkstyd put haar seker vreeslik uit. Is om van te kots
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 20, 2022 8:09 pm
by Giepie
Stefaans, is dit Wierdabrug of Irene?
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 20, 2022 8:15 pm
by Blink Stefaans
Giepie wrote:Stefaans, is dit Wierdabrug of Irene?
Hier by my in Erasmia.
Daar is so min aansoeke wat deur daai stasie gaan, maw. sy kry n salaris vir basies 'KOL doen.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jun 20, 2022 9:06 pm
by ruaanb
tau wrote:2 Februarie nuwe aansoek
Einde Mei goedgekeur.
Vandag kaartjie gekry.
2 Mei uitvoer permitte vir twee gewere aansoek gedoen.
Vandag gekry.
Ek dobbel nie, maar dalk is vanadag die dag wat ek moet.
Vandag n jaar gelede hernuwing gedoen….in process