Page 23 of 30

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:01 pm
by Martin82
Waaaaaahooooooooo! My friend won second prize. Tuck Terry. And the deal was that I take him or he take me. Lekka Cassie

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:03 pm
by cassie_calvinia
geluk manne!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:04 pm
by Hugo
Kannie glo dat daar so baie keer n V agter die naam Hugo kan staan nie, WTF?

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:32 pm
by Hugov
Boom baby hehe

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:37 pm
by Piet Pille
Hugo wrote:Kannie glo dat daar so baie keer n V agter die naam Hugo kan staan nie, WTF?
Toemaar Hugo, daar is nie eers een Pieter nie, met of sonder "v" nie.... :'(

Ek stiek die volgende manne vir 'n naweek by sun city by die rolette tafels:

1) Pappabeer (jy is sommer toerleier met jou 4 pryse)
2) Hugov (2ic met sy 3 pryse)
3) Adjudante- FHM,Silent Hunting,Dawid, Pierre(Brno) en Jan Thuynsma (met jule 2 pryse elk..)

Ek sal die drywer wees en buite die Casino wag..... ;) ;D ;D ;D



Geluk manne. Watter puik inisiatief. Die grootste wenners was elkeen van daai kinders. Wat 'n voorreg om deel te kon wees!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:40 pm
by JPS
Ja nee, HugoV jy moet gaan gamble maat die geluksgodin sy loop saam jou op die oomblik ;D geniet die pyse, lyk my FHM is ook baie gelukkig, sal ook moet begin speel met spinnekoppe :laugh:

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:40 pm
by Silent Hunting
Sweet. Wil my voorkom ek en Pappabeer gaan gaan bietjie rondlop in die Oos Kaap.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:47 pm
by douw
Jakkalsgat wrote:Aansporingsprys wenners


nommer


125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt

Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.
Geen probleem dat meeste kaartjie koper anoniem wil bly nie. MAar vertel ons darem hoeveel dit was.

Groete
Douw

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:50 pm
by Hilux01
Baie geluk aan al die wenners...
Die doel was groter as die wen van n prys ;D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 7:57 pm
by Silent Hunting
douw wrote:
Jakkalsgat wrote:Aansporingsprys wenners


nommer


125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt

Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.
Geen probleem dat meeste kaartjie koper anoniem wil bly nie. MAar vertel ons darem hoeveel dit was.

Groete
Douw

Meer as die 1 wat ek gekoop het. :angel:

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:03 pm
by cassie_calvinia
henk, wat gaan jy kies?
'n silent hunting silencer?

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:09 pm
by LUAN
Lekke man ek kry darem wyn! ;D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:11 pm
by THOMAST
Veels geluk aan die wenners!
Geniet julle pryse.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:24 pm
by NicoSmit
net my luck as jy 100 vrouens in die lug in gooi en ek moet een vang sal dit my skoonma wees .Baie geluk aan al die wenners en al het ek nou niks gewen nie weet ek my ou paar randjies kan aan 'n kind 'n lekker kersfees gee.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:19 pm
by Pikkie
Baie geluk aan al die wenners, genuut julle pryse en jagtogte. Jaco en jou span wat alles gereƫl het en die trekking in Pretoria gaan doen baie dankie vir al die opoffering het. Almal wat deelgeneem het en bydrae gemaak het, dankie. Ek dink ons het ons almal oortref en niemand het gedink daar sal soveel geld ingesamel word nie, gee almal 'n bells. Die mense van Loerie kinderhuis ons weet julle waardeer dit. Wens ons kon elke maand so 'n bydrae gee want ons weet die geld word reg aangewend.

Pikkie

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:20 pm
by Pikkie
Nico

my luck sal ek my skoonma, skoonsuter en haar ma vang.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:42 pm
by Wielie Waps
"Money well spent" se ek vir julle MONEY WELL SPENT.
Well done Jakkals en vriende , volgende jaar maak ons weer so.
Ek sal 'n JARACAL Kersfonds blikkie in my kas hou om te spaar vir volgende jaar se bydrae.
PS. Henk ek ken die pad da na Taffie se plekkie toe , praat maar as jy 'n navigator kort.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:54 pm
by DawieKotze
Baie geluk aan al die wenners maar veral aan die organiseerders en almal wat bygedra het!! Ek dink daar gaan sommer baie kinders bly gemaak word hierdie Kersfees!

Great!! Vir een keer het ek ok iets gewen!

Waar gaan ek nou sien watter troospryse klaar gevat is voordat ek kan kies?

Groete

Dawie

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 6:45 am
by Frederik
Geluk aan almal en dankie weerens vir die kompetisie ek dink na die jaar is daar geen keer nie.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 7:08 am
by Frikkiedbr
Jakkalsgat wrote:Naand


Dankie vir julle geduld, Jagprysnommers in volgorde soos hulle getrek is en in daardie volgorde kry elkeen 'n kans om sy prys te kies. Onthou as prys reeds gekies is kan jy nie weer kies nie.

1) G198 - Pappabeer
2) G325 - Tucky Terry 270
3) G339 - Rampawena
4) G360 - Hugo v
5) G19 - FHM
6) G369 - Dawid
7) G310 - Frikkidbr

Geluk aan elkeen van julle.
:): wow sjoe kan dit nie GLO nie maar ja my naam staan daar.
Dankie aan almal en ja dit is regtig mooi pryse, maar daai kinders gaan dit meer geniet as ons.

Hoe weet mens nou wie het wat gekies?

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 7:17 am
by Beretta
Frikkie
Nou vir wat juk jou vinger ;D

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 7:19 am
by Frikkiedbr
Ek is so bietjie, nEE heel uit my vel geslaan. :'(
Nie dit verwag nie!

Sjoe :o

ek vra maar net. :-[

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 7:47 am
by Silent Hunting
Frikkiedbr wrote:
Jakkalsgat wrote:Naand


Dankie vir julle geduld, Jagprysnommers in volgorde soos hulle getrek is en in daardie volgorde kry elkeen 'n kans om sy prys te kies. Onthou as prys reeds gekies is kan jy nie weer kies nie.

1) G198 - Pappabeer
2) G325 - Tucky Terry 270
3) G339 - Rampawena
4) G360 - Hugo v
5) G19 - FHM
6) G369 - Dawid
7) G310 - Frikkidbr

Geluk aan elkeen van julle.
:): wow sjoe kan dit nie GLO nie maar ja my naam staan daar.
Dankie aan almal en ja dit is regtig mooi pryse, maar daai kinders gaan dit meer geniet as ons.

Hoe weet mens nou wie het wat gekies?

Frikkie,

Glo jy sal 'n idee begin kry hier na die einde van die dag. Soos ek verstaan gaan jy moet wag om te kyk wat los die ander ses oor vir jou. Dan kan jy en Eugene begin reel vir die jag.

Henk

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 7:52 am
by Frikkiedbr
Ja nee ek sien so Henk.
Sal geduldig wag, geen probleem nie.
Ek mos bietjie suiker water drink vir die skok, maar lekker skok, aai

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013

Posted: Fri Dec 20, 2013 8:05 am
by Silent Hunting
Hehehehe, hoor jou. Glo jy sal dit geniet.