Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Waaaaaahooooooooo! My friend won second prize. Tuck Terry. And the deal was that I take him or he take me. Lekka Cassie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Kannie glo dat daar so baie keer n V agter die naam Hugo kan staan nie, WTF?
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Boom baby hehe
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Toemaar Hugo, daar is nie eers een Pieter nie, met of sonder "v" nie....Hugo wrote:Kannie glo dat daar so baie keer n V agter die naam Hugo kan staan nie, WTF?
Ek stiek die volgende manne vir 'n naweek by sun city by die rolette tafels:
1) Pappabeer (jy is sommer toerleier met jou 4 pryse)
2) Hugov (2ic met sy 3 pryse)
3) Adjudante- FHM,Silent Hunting,Dawid, Pierre(Brno) en Jan Thuynsma (met jule 2 pryse elk..)
Ek sal die drywer wees en buite die Casino wag.....
Geluk manne. Watter puik inisiatief. Die grootste wenners was elkeen van daai kinders. Wat 'n voorreg om deel te kon wees!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ja nee, HugoV jy moet gaan gamble maat die geluksgodin sy loop saam jou op die oomblik
geniet die pyse, lyk my FHM is ook baie gelukkig, sal ook moet begin speel met spinnekoppe 
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Sweet. Wil my voorkom ek en Pappabeer gaan gaan bietjie rondlop in die Oos Kaap.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Geen probleem dat meeste kaartjie koper anoniem wil bly nie. MAar vertel ons darem hoeveel dit was.Jakkalsgat wrote:Aansporingsprys wenners
nommer
125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt
Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.
Groete
Douw
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Baie geluk aan al die wenners...
Die doel was groter as die wen van n prys
Die doel was groter as die wen van n prys
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
douw wrote:Geen probleem dat meeste kaartjie koper anoniem wil bly nie. MAar vertel ons darem hoeveel dit was.Jakkalsgat wrote:Aansporingsprys wenners
nommer
125 - Silent Hunt
250 - Spanner
375 - Carl
500 - Jan Thuynsma
700 - 303
800 - Pappabeer
900 - Rooies
1000 - Pappabeer
1200 - Brno (Pierre)
1500 - HugoV
1689 - Laaste nommer - Silent Hunt
Meeste kaartjies gekoop - Wenner wil anoniem bly.
Groete
Douw
Meer as die 1 wat ek gekoop het.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
henk, wat gaan jy kies?
'n silent hunting silencer?
'n silent hunting silencer?
HOU HOM DAAI DIKTE
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Lekke man ek kry darem wyn! 
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Veels geluk aan die wenners!
Geniet julle pryse.
Geniet julle pryse.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
net my luck as jy 100 vrouens in die lug in gooi en ek moet een vang sal dit my skoonma wees .Baie geluk aan al die wenners en al het ek nou niks gewen nie weet ek my ou paar randjies kan aan 'n kind 'n lekker kersfees gee.
-
Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Baie geluk aan al die wenners, genuut julle pryse en jagtogte. Jaco en jou span wat alles gereël het en die trekking in Pretoria gaan doen baie dankie vir al die opoffering het. Almal wat deelgeneem het en bydrae gemaak het, dankie. Ek dink ons het ons almal oortref en niemand het gedink daar sal soveel geld ingesamel word nie, gee almal 'n bells. Die mense van Loerie kinderhuis ons weet julle waardeer dit. Wens ons kon elke maand so 'n bydrae gee want ons weet die geld word reg aangewend.
Pikkie
Pikkie
-
Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Nico
my luck sal ek my skoonma, skoonsuter en haar ma vang.
my luck sal ek my skoonma, skoonsuter en haar ma vang.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
"Money well spent" se ek vir julle MONEY WELL SPENT.
Well done Jakkals en vriende , volgende jaar maak ons weer so.
Ek sal 'n JARACAL Kersfonds blikkie in my kas hou om te spaar vir volgende jaar se bydrae.
PS. Henk ek ken die pad da na Taffie se plekkie toe , praat maar as jy 'n navigator kort.
Well done Jakkals en vriende , volgende jaar maak ons weer so.
Ek sal 'n JARACAL Kersfonds blikkie in my kas hou om te spaar vir volgende jaar se bydrae.
PS. Henk ek ken die pad da na Taffie se plekkie toe , praat maar as jy 'n navigator kort.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Baie geluk aan al die wenners maar veral aan die organiseerders en almal wat bygedra het!! Ek dink daar gaan sommer baie kinders bly gemaak word hierdie Kersfees!
Great!! Vir een keer het ek ok iets gewen!
Waar gaan ek nou sien watter troospryse klaar gevat is voordat ek kan kies?
Groete
Dawie
Great!! Vir een keer het ek ok iets gewen!
Waar gaan ek nou sien watter troospryse klaar gevat is voordat ek kan kies?
Groete
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Geluk aan almal en dankie weerens vir die kompetisie ek dink na die jaar is daar geen keer nie.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jakkalsgat wrote:Naand
Dankie vir julle geduld, Jagprysnommers in volgorde soos hulle getrek is en in daardie volgorde kry elkeen 'n kans om sy prys te kies. Onthou as prys reeds gekies is kan jy nie weer kies nie.
1) G198 - Pappabeer
2) G325 - Tucky Terry 270
3) G339 - Rampawena
4) G360 - Hugo v
5) G19 - FHM
6) G369 - Dawid
7) G310 - Frikkidbr
Geluk aan elkeen van julle.
Dankie aan almal en ja dit is regtig mooi pryse, maar daai kinders gaan dit meer geniet as ons.
Hoe weet mens nou wie het wat gekies?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Frikkie
Nou vir wat juk jou vinger
Nou vir wat juk jou vinger
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek is so bietjie, nEE heel uit my vel geslaan.
Nie dit verwag nie!
Sjoe
ek vra maar net.
Nie dit verwag nie!
Sjoe
ek vra maar net.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Frikkiedbr wrote:Jakkalsgat wrote:Naand
Dankie vir julle geduld, Jagprysnommers in volgorde soos hulle getrek is en in daardie volgorde kry elkeen 'n kans om sy prys te kies. Onthou as prys reeds gekies is kan jy nie weer kies nie.
1) G198 - Pappabeer
2) G325 - Tucky Terry 270
3) G339 - Rampawena
4) G360 - Hugo v
5) G19 - FHM
6) G369 - Dawid
7) G310 - Frikkidbr
Geluk aan elkeen van julle.wow sjoe kan dit nie GLO nie maar ja my naam staan daar.
Dankie aan almal en ja dit is regtig mooi pryse, maar daai kinders gaan dit meer geniet as ons.
Hoe weet mens nou wie het wat gekies?
Frikkie,
Glo jy sal 'n idee begin kry hier na die einde van die dag. Soos ek verstaan gaan jy moet wag om te kyk wat los die ander ses oor vir jou. Dan kan jy en Eugene begin reel vir die jag.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ja nee ek sien so Henk.
Sal geduldig wag, geen probleem nie.
Ek mos bietjie suiker water drink vir die skok, maar lekker skok, aai
Sal geduldig wag, geen probleem nie.
Ek mos bietjie suiker water drink vir die skok, maar lekker skok, aai
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Hehehehe, hoor jou. Glo jy sal dit geniet.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD