Page 22 of 24
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Sun May 14, 2023 3:57 pm
by pwdejager
Sopas terug van ons Jag naby Merweville. Was veronderstel om Gemsbokke te skiet, maar toe ons op die plaas aankom was daar geen Gemsbokke nie. Het wel paar mooi Blouwildebeeste (94.4kg, 83.9kg en 90.8kg) Blesbokke (35.5kg en 32.7kg) en Zebras (161.6kg en 165.5kg) geskiet.
IMG_20230514_145055_062.jpg
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jun 05, 2023 12:54 pm
by Mellies
More vroeg Suid VS toe.
Swb
Kudu
Blesb
Spb
Rooirib
Modderbok
Met n vleisie...
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jun 05, 2023 2:25 pm
by J le Roux
Ons vat Woenddag die lang pad Petrusburg toe.
Was ook darem al naby Musina en Vaalwater die laaste maand.
IMG-20230519-WA0014.jpg
IMG-20230520-WA0015.jpg
IMG-20230526-WA0006.jpg
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 06, 2023 8:43 am
by Evan94Skilla
Môre Kerels,
Soos oudergewoonte sit ek vir 'n slag bietjie links voor saam Mellies oppad jagveld toe...
Behalwe vir die opgewondenheid vir die bloed wat getrek moet word, is ek ook dik opgewonde om my nuuste .243 AI te bederf vir sy eerste jagvat.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Tue Jun 06, 2023 7:01 pm
by Frederik
Buffels buffles buffels more 4am vat ons die pad dis die koei tipe maar buffels is nogsteeds gevaarlik.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Jun 07, 2023 9:05 am
by joe rocket
pwdejager wrote: Sun May 14, 2023 3:57 pm
Sopas terug van ons Jag naby Merweville. Was veronderstel om Gemsbokke te skiet, maar toe ons op die plaas aankom was daar geen Gemsbokke nie. Het wel paar mooi Blouwildebeeste (94.4kg, 83.9kg en 90.8kg) Blesbokke (35.5kg en 32.7kg) en Zebras (161.6kg en 165.5kg) geskiet.
IMG_20230514_145055_062.jpg
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Jun 07, 2023 3:04 pm
by pwdejager
joe rocket wrote: Wed Jun 07, 2023 9:05 am

Ek glo altyd dat daar 'n rede is vir alles ..... die keer was dit sodat ek 'n Zebra kon skiet (die een dier wat my vrou my nog altyd verbied het om te skiet)
Moet se Zebra droewors, cheese grillers en salami is ONGELOOFLIK lekker, al my vriende wil nou zebra skiet

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed Jun 07, 2023 8:40 pm
by Malan123
pwdejager wrote: Wed Jun 07, 2023 3:04 pm

Deel asb. jou resep. Ek moet so paar afhaal en was van plan om hulle vir aasvoels te voer
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 08, 2023 6:42 am
by Geno
joe rocket wrote:pwdejager wrote: Sun May 14, 2023 3:57 pm
Sopas terug van ons Jag naby Merweville. Was veronderstel om Gemsbokke te skiet, maar toe ons op die plaas aankom was daar geen Gemsbokke nie. Het wel paar mooi Blouwildebeeste (94.4kg, 83.9kg en 90.8kg) Blesbokke (35.5kg en 32.7kg) en Zebras (161.6kg en 165.5kg) geskiet.
IMG_20230514_145055_062.jpg
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.
Ek het hulle juis naby die noordelike grens gesien toe ek in Maart op Vaalleegte jakkals gejag het.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 08, 2023 11:09 am
by pwdejager
Malan123 wrote: Wed Jun 07, 2023 8:40 pm
pwdejager wrote: Wed Jun 07, 2023 3:04 pm
joe rocket wrote: Wed Jun 07, 2023 9:05 am
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.
Ek glo altyd dat daar 'n rede is vir alles ..... die keer was dit sodat ek 'n Zebra kon skiet (die een dier wat my vrou my nog altyd verbied het om te skiet)
Moet se Zebra droewors, cheese grillers en salami is ONGELOOFLIK lekker, al my vriende wil nou zebra skiet
Deel asb. jou resep. Ek moet so paar afhaal en was van plan om hulle vir aasvoels te voer
Die groot geheim was bleikbaar: dadelik al die geelvet uitsny, week lank in koelkamer laat le, en 70%-30% met persievet (het lekker baie persievet gekry op Vaalleegte). Moet in Julie weer persie vet in die hande kry vir ons Julie jag.
Meeste ouens wil nou net Zebra skiet

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 08, 2023 11:40 am
by Malan123
Baie dankie Perry
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 08, 2023 1:34 pm
by joe rocket
Malan123 wrote: Wed Jun 07, 2023 8:40 pm
pwdejager wrote: Wed Jun 07, 2023 3:04 pm
joe rocket wrote: Wed Jun 07, 2023 9:05 am
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.
Ek glo altyd dat daar 'n rede is vir alles ..... die keer was dit sodat ek 'n Zebra kon skiet (die een dier wat my vrou my nog altyd verbied het om te skiet)
Moet se Zebra droewors, cheese grillers en salami is ONGELOOFLIK lekker, al my vriende wil nou zebra skiet
Deel asb. jou resep. Ek moet so paar afhaal en was van plan om hulle vir aasvoels te voer
Sorg net dat jy alle vet van die vleis uitsny. Zebra vet is nie lekker nie. Baie lekker steaks ook.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Thu Jun 08, 2023 3:55 pm
by sako 30-06
Waarom maak niemand biltong van zebra vleis nie?
Ek het self al die steaks geeet en dit was regtig lekker.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri Jun 09, 2023 7:47 am
by Capt. Yoda
Hulle maak biltong van hom maar meeste Zebras gaan seker maar in garage Pies in. Jy het moontlik al Zebra geeet in daai sakkies " game" biltong wat jy by Engen koop. Ak het al chilly bites geeet van Zebra en dit was baie lekker, dink dit was nog van Robbie by Wildshoekie af. EK reken die grootste probleem is maar om al daai vet van die vleis af te kry, ek dink as jy biltong maak en daar is bq vet wat jy gemis het gaan dit aardig wees as jy daai stuk kou terwyl jy rugby kyk
So op n side note. n Blokman het my eendag vertel hoeveel Zebras ons groot kos winkels aan koop elke jaar maar snaaks genoeg verkoop niemand van hulle Zebra op die rakke nie.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Fri Jun 09, 2023 8:41 am
by saswart
Baie jare terug toe ek op hoërskool was, agv my Pa se besigheid, het ons baie Sebra's gecull. Ek het toe aan die kant sebra cabonossi / droewors aan my vriende verkoop. Dit was nogal gewild en ek het lekekr geld gemaak. Selfde tyd het ons ook by die Wildsfees sebra en kameelperd fillet bedien. Sekere mense het seker nie die borde gelees nie en ons gevra wat dit is, want dit is nogal lekker. En ja, elke slaghuis, kosverwerkings plek koop aan sonder vrae.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jul 22, 2024 3:42 pm
by Mellies
More ry ons suid...berge toe.
Blouelandbulle
Swb
Rhb
Spb
Blesb
Takbok
Met n vleisie...
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jul 22, 2024 4:00 pm
by Capt. Yoda
Mellies wrote: Mon Jul 22, 2024 3:42 pm
More ry ons suid...berge toe.
Blouelandbulle
Swb
Rhb
Spb
Blesb
Takbok
Met n vleisie...
Kry jou 5uur da by “die kooperasie”
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jul 22, 2024 4:26 pm
by tripodmvr
Geniet julle jag.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Mon Jul 22, 2024 5:08 pm
by Mellies
Capt. Yoda wrote: Mon Jul 22, 2024 4:00 pm
Mellies wrote: Mon Jul 22, 2024 3:42 pm
More ry ons suid...berge toe.
Blouelandbulle
Swb
Rhb
Spb
Blesb
Takbok
Met n vleisie...
Kry jou 5uur da by “die kooperasie”
Nou praat jy!!
Ek sal op my pos wees...
Met n vleisie...
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed May 28, 2025 5:11 am
by Mellies
Kerels dit lyk of niemand meer jag nie...
Ons is oppad Zeerust toe.
Blouwildes
Rooibok
Streepdonkies
Modderbok
Met n vleisie...
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed May 28, 2025 6:27 am
by Lategan1
Was verlede week op ‘n Springbokjag. Karooveld is gesond en groen - B’Wes/Nelspoort distrik.
Dit sal altyd onthou word as die Trump-jag.
Beste.
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed May 28, 2025 7:20 am
by Klein Chris
Was begin Mei in Moloto gewees
Die Namibiër skiet toe n rooibok ouma op so 210 meter wat 29.4kg uitgeslag het
Besluit nog of ek jaloers of trots moet wees op haar nie
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed May 28, 2025 11:00 am
by saswart
Nee ons jag hard. As my seisoen nou moet stop was dit reeds baie lekker en voldoende. Al 'n paar Gemsbokke, springbokke en sebra's. Het nog 'n jag of wat, wat voorle in Noord Transvaal in die maande wat kom.
Ps met SBC begin jag, punte werk soos 'n droom en groepeer baie mooi
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed May 28, 2025 1:59 pm
by Gian_dP
Twee weke gelede net verby Graaff-Reinet gejag.
My eerste eland geskiet. Boer jag nie eintlik su ekande nie. Hierdie jong bul het homself kngeluukig onpopuler gemaak oor hy kampdrade toets en breek.
Ou BWB met 375 Ruger, lekker stalk en skoot van stokke af.
Laaste dag draai gery, "vuil" ram in witspringboktrop gekry en uitgehelp met genetika-bestuur.

Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Posted: Wed May 28, 2025 2:39 pm
by sako 30-06
Baie geluk julle, baie mooi bokke.
@Saswart, baie mooi gemsbok.
@Gian_dP, daai vuilspringbok is vir my iets besonders.