Wie is ook oppad jagveld toe?
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Sopas terug van ons Jag naby Merweville. Was veronderstel om Gemsbokke te skiet, maar toe ons op die plaas aankom was daar geen Gemsbokke nie. Het wel paar mooi Blouwildebeeste (94.4kg, 83.9kg en 90.8kg) Blesbokke (35.5kg en 32.7kg) en Zebras (161.6kg en 165.5kg) geskiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More vroeg Suid VS toe.
Swb
Kudu
Blesb
Spb
Rooirib
Modderbok
Met n vleisie...
Swb
Kudu
Blesb
Spb
Rooirib
Modderbok
Met n vleisie...
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ons vat Woenddag die lang pad Petrusburg toe.
Was ook darem al naby Musina en Vaalwater die laaste maand.
Was ook darem al naby Musina en Vaalwater die laaste maand.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Evan94Skilla
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jan 15, 2019 6:27 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Môre Kerels,
Soos oudergewoonte sit ek vir 'n slag bietjie links voor saam Mellies oppad jagveld toe...
Behalwe vir die opgewondenheid vir die bloed wat getrek moet word, is ek ook dik opgewonde om my nuuste .243 AI te bederf vir sy eerste jagvat.

BRNO - .30-06
Remington 700 - .243 AI
Glock 17 Gen 5 9mm
Lee Enfield .303
Miroku 12gb
Harrington & Richardson .22 LR
Remington 700 - .243 AI
Glock 17 Gen 5 9mm
Lee Enfield .303
Miroku 12gb
Harrington & Richardson .22 LR
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Buffels buffles buffels more 4am vat ons die pad dis die koei tipe maar buffels is nogsteeds gevaarlik.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
pwdejager wrote: Sun May 14, 2023 3:57 pm Sopas terug van ons Jag naby Merweville. Was veronderstel om Gemsbokke te skiet, maar toe ons op die plaas aankom was daar geen Gemsbokke nie. Het wel paar mooi Blouwildebeeste (94.4kg, 83.9kg en 90.8kg) Blesbokke (35.5kg en 32.7kg) en Zebras (161.6kg en 165.5kg) geskiet.
IMG_20230514_145055_062.jpg
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek glo altyd dat daar 'n rede is vir alles ..... die keer was dit sodat ek 'n Zebra kon skiet (die een dier wat my vrou my nog altyd verbied het om te skiet)joe rocket wrote: Wed Jun 07, 2023 9:05 ampwdejager wrote: Sun May 14, 2023 3:57 pm Sopas terug van ons Jag naby Merweville. Was veronderstel om Gemsbokke te skiet, maar toe ons op die plaas aankom was daar geen Gemsbokke nie. Het wel paar mooi Blouwildebeeste (94.4kg, 83.9kg en 90.8kg) Blesbokke (35.5kg en 32.7kg) en Zebras (161.6kg en 165.5kg) geskiet.
IMG_20230514_145055_062.jpg
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.
Moet se Zebra droewors, cheese grillers en salami is ONGELOOFLIK lekker, al my vriende wil nou zebra skiet
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Deel asb. jou resep. Ek moet so paar afhaal en was van plan om hulle vir aasvoels te voerpwdejager wrote: Wed Jun 07, 2023 3:04 pmEk glo altyd dat daar 'n rede is vir alles ..... die keer was dit sodat ek 'n Zebra kon skiet (die een dier wat my vrou my nog altyd verbied het om te skiet)joe rocket wrote: Wed Jun 07, 2023 9:05 ampwdejager wrote: Sun May 14, 2023 3:57 pm Sopas terug van ons Jag naby Merweville. Was veronderstel om Gemsbokke te skiet, maar toe ons op die plaas aankom was daar geen Gemsbokke nie. Het wel paar mooi Blouwildebeeste (94.4kg, 83.9kg en 90.8kg) Blesbokke (35.5kg en 32.7kg) en Zebras (161.6kg en 165.5kg) geskiet.
IMG_20230514_145055_062.jpg
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.![]()
Moet se Zebra droewors, cheese grillers en salami is ONGELOOFLIK lekker, al my vriende wil nou zebra skiet![]()
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek het hulle juis naby die noordelike grens gesien toe ek in Maart op Vaalleegte jakkals gejag het.joe rocket wrote:pwdejager wrote: Sun May 14, 2023 3:57 pm Sopas terug van ons Jag naby Merweville. Was veronderstel om Gemsbokke te skiet, maar toe ons op die plaas aankom was daar geen Gemsbokke nie. Het wel paar mooi Blouwildebeeste (94.4kg, 83.9kg en 90.8kg) Blesbokke (35.5kg en 32.7kg) en Zebras (161.6kg en 165.5kg) geskiet.
IMG_20230514_145055_062.jpg
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.
Goed, beter, 6millimeter!
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Die groot geheim was bleikbaar: dadelik al die geelvet uitsny, week lank in koelkamer laat le, en 70%-30% met persievet (het lekker baie persievet gekry op Vaalleegte). Moet in Julie weer persie vet in die hande kry vir ons Julie jag.Malan123 wrote: Wed Jun 07, 2023 8:40 pmDeel asb. jou resep. Ek moet so paar afhaal en was van plan om hulle vir aasvoels te voerpwdejager wrote: Wed Jun 07, 2023 3:04 pmEk glo altyd dat daar 'n rede is vir alles ..... die keer was dit sodat ek 'n Zebra kon skiet (die een dier wat my vrou my nog altyd verbied het om te skiet)joe rocket wrote: Wed Jun 07, 2023 9:05 am
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.![]()
Moet se Zebra droewors, cheese grillers en salami is ONGELOOFLIK lekker, al my vriende wil nou zebra skiet![]()
Meeste ouens wil nou net Zebra skiet
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Baie dankie Perry
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Malan123 wrote: Wed Jun 07, 2023 8:40 pmDeel asb. jou resep. Ek moet so paar afhaal en was van plan om hulle vir aasvoels te voerpwdejager wrote: Wed Jun 07, 2023 3:04 pmEk glo altyd dat daar 'n rede is vir alles ..... die keer was dit sodat ek 'n Zebra kon skiet (die een dier wat my vrou my nog altyd verbied het om te skiet)joe rocket wrote: Wed Jun 07, 2023 9:05 am
Daai Gemsbokke het draad gekruip. Hulle wei so 3 plase noord van Vaalleegte. Hulle word hierdie week genet.![]()
Moet se Zebra droewors, cheese grillers en salami is ONGELOOFLIK lekker, al my vriende wil nou zebra skiet![]()
Sorg net dat jy alle vet van die vleis uitsny. Zebra vet is nie lekker nie. Baie lekker steaks ook.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Waarom maak niemand biltong van zebra vleis nie?
Ek het self al die steaks geeet en dit was regtig lekker.
Ek het self al die steaks geeet en dit was regtig lekker.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Hulle maak biltong van hom maar meeste Zebras gaan seker maar in garage Pies in. Jy het moontlik al Zebra geeet in daai sakkies " game" biltong wat jy by Engen koop. Ak het al chilly bites geeet van Zebra en dit was baie lekker, dink dit was nog van Robbie by Wildshoekie af. EK reken die grootste probleem is maar om al daai vet van die vleis af te kry, ek dink as jy biltong maak en daar is bq vet wat jy gemis het gaan dit aardig wees as jy daai stuk kou terwyl jy rugby kyk
So op n side note. n Blokman het my eendag vertel hoeveel Zebras ons groot kos winkels aan koop elke jaar maar snaaks genoeg verkoop niemand van hulle Zebra op die rakke nie.
So op n side note. n Blokman het my eendag vertel hoeveel Zebras ons groot kos winkels aan koop elke jaar maar snaaks genoeg verkoop niemand van hulle Zebra op die rakke nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Baie jare terug toe ek op hoërskool was, agv my Pa se besigheid, het ons baie Sebra's gecull. Ek het toe aan die kant sebra cabonossi / droewors aan my vriende verkoop. Dit was nogal gewild en ek het lekekr geld gemaak. Selfde tyd het ons ook by die Wildsfees sebra en kameelperd fillet bedien. Sekere mense het seker nie die borde gelees nie en ons gevra wat dit is, want dit is nogal lekker. En ja, elke slaghuis, kosverwerkings plek koop aan sonder vrae.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More ry ons suid...berge toe.
Blouelandbulle
Swb
Rhb
Spb
Blesb
Takbok
Met n vleisie...
Blouelandbulle
Swb
Rhb
Spb
Blesb
Takbok
Met n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Kry jou 5uur da by “die kooperasie”Mellies wrote: Mon Jul 22, 2024 3:42 pm More ry ons suid...berge toe.
Blouelandbulle
Swb
Rhb
Spb
Blesb
Takbok
Met n vleisie...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Geniet julle jag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Nou praat jy!!Capt. Yoda wrote: Mon Jul 22, 2024 4:00 pmKry jou 5uur da by “die kooperasie”Mellies wrote: Mon Jul 22, 2024 3:42 pm More ry ons suid...berge toe.
Blouelandbulle
Swb
Rhb
Spb
Blesb
Takbok
Met n vleisie...
Ek sal op my pos wees...
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Kerels dit lyk of niemand meer jag nie...
Ons is oppad Zeerust toe.
Blouwildes
Rooibok
Streepdonkies
Modderbok
Met n vleisie...
Ons is oppad Zeerust toe.
Blouwildes
Rooibok
Streepdonkies
Modderbok
Met n vleisie...
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Was verlede week op ‘n Springbokjag. Karooveld is gesond en groen - B’Wes/Nelspoort distrik.
Dit sal altyd onthou word as die Trump-jag.
Beste.
Dit sal altyd onthou word as die Trump-jag.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Was begin Mei in Moloto gewees
Die Namibiër skiet toe n rooibok ouma op so 210 meter wat 29.4kg uitgeslag het
Besluit nog of ek jaloers of trots moet wees op haar nie
Die Namibiër skiet toe n rooibok ouma op so 210 meter wat 29.4kg uitgeslag het
Besluit nog of ek jaloers of trots moet wees op haar nie
Skiet bly maar lekker
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Nee ons jag hard. As my seisoen nou moet stop was dit reeds baie lekker en voldoende. Al 'n paar Gemsbokke, springbokke en sebra's. Het nog 'n jag of wat, wat voorle in Noord Transvaal in die maande wat kom.
Ps met SBC begin jag, punte werk soos 'n droom en groepeer baie mooi
Ps met SBC begin jag, punte werk soos 'n droom en groepeer baie mooi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by saswart on Wed May 28, 2025 2:07 pm, edited 1 time in total.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Twee weke gelede net verby Graaff-Reinet gejag.
My eerste eland geskiet. Boer jag nie eintlik su ekande nie. Hierdie jong bul het homself kngeluukig onpopuler gemaak oor hy kampdrade toets en breek.
Ou BWB met 375 Ruger, lekker stalk en skoot van stokke af.
Laaste dag draai gery, "vuil" ram in witspringboktrop gekry en uitgehelp met genetika-bestuur.

Sent from my SM-S921B using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Baie geluk julle, baie mooi bokke.
@Saswart, baie mooi gemsbok.
@Gian_dP, daai vuilspringbok is vir my iets besonders.
@Saswart, baie mooi gemsbok.
@Gian_dP, daai vuilspringbok is vir my iets besonders.