Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Francois Hugo »

Iets moet aan die verander wees,by die "vuurwapen departement".

Met my oorspronklike aansoeke het my pistool en 243, 'n jaar vroeer as my 8mm Mauser by my aangekom.

So hulle was 'n jaar vroeer. 2020 aansoek gedoen en jaae en twee maande as ek reg onthou die hernuwing gekry. So uit indervinding het ek verwag toe ke laas jaar my aansoek vir die 8mm instuur dat ek weer 'n jaar later sal kan begin navraag doen. WEL SURPRIZE!!!! Sopas kennis gekry dat my hernuwing goed gekeur is en kaartjie oppad is, Die keer 6 maande. sommer lus en doen weer aansoek om te sien of dit ook 3maande soos party manne kan raak!!!

Groete uit die Namakwaland

Francois Hugo
User avatar
simonsmal
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by simonsmal »

375 Ruger goedgekeur na 108 werksdae .. kom ons blameer ma krismis en newyears vir die lang wag


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

Lanklaas iets gehoor hier.
hoe vorder dinge?
ek nou 6 weke agter die rug, op wag vir kaartjies
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2330
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JAGTERSREG-JRM »

Weet nie wat gaan aan met die kaartjies nie maar lyk my hulle hang weer erens:


.243 Goedgekeur 120 dae
444 Marlin Goedgekeur 112 dae
.416 Ruger Goedgekeur 99 dae
7mm Rem Consideration 96 dae

Wil egter voorkom of dit vinniger en vinniger gaan. Wag egter al vir 243 se kaartjie vanaf 16 Feb 2022
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

help ook nie een kant vinnig en anderkant draai alweer.
ai tog
HOU HOM DAAI DIKTE
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pierre1 »

My competency is 4 Jan 2022 ingehandig en is 14 Apr 2022 goedgekeur. Dit is darem nie te rof nie....
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

Ek wens net iemand kan met 'n mens praat by printing.
HOU HOM DAAI DIKTE
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Fano »

Ek het 18 Jan 'n hernuwing en nuwe aansoek ingegee by Sasolburg SAPS. Dit was laas week nog nie eens hier gecapture nie, so klaar 2 en half maande in maar nog nie eers in die proses nie.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

Fano wrote: Wed Apr 20, 2022 4:29 pm Ek het 18 Jan 'n hernuwing en nuwe aansoek ingegee by Sasolburg SAPS. Dit was laas week nog nie eens hier gecapture nie, so klaar 2 en half maande in maar nog nie eers in die proses nie.
jou wapen is gelukkig in jou kluis of an jou sy.
HOU HOM DAAI DIKTE
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Fano »

NIe die nuwe een nie, en teen die tempo ook nie binnekort nie.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

Martin Hood het vanoggend gese, daar is nie fout met die print van lisensies.
die fout le by die courier diens. GPW print die kaartjies, maar agv 'n courier wat nie betaal is, of kontrak wat nie hernu is,
word die kaartjies nie verspreina die provinsionale dfo nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Kolhasie »

Dit kom voor of die lesensie aansoeke beweeg met spoed op die oomlik.

of dit is net myne. 23 weksdae en my lesensie is op 2de laaste stap
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lategan1 »

Pasop dat hy nie rusplek kry nie!

Kom ons hou duime vas.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

Kolhasie wrote: Tue May 03, 2022 12:14 pm Dit kom voor of die lesensie aansoeke beweeg met spoed op die oomlik.

of dit is net myne. 23 weksdae en my lesensie is op 2de laaste stap
Virseker gaan dit vinniger, tot die 3 maande wag vir kaartjie
HOU HOM DAAI DIKTE
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Kolhasie »

Ek hoop ook maar die goed begin beweeg.

Groete KH
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

Kolhasie wrote: Tue May 03, 2022 3:33 pm Ek hoop ook maar die goed begin beweeg.

Groete KH
Die gewag is vir 'n man erger as 'n swangerskap vir 'n vrou
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Swede »

Myne vandag goedgekeur, 83 werksdae.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

Klink of hul nou met middel februarie se kaarte begin.
maar so baie stories, weet ook nie wat waar is en wat nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by cassie_calvinia »

Het gou cfr gebel....Not yet printed. was al 13 maart goedgekeur.
so seker nog 2 maande se wag
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2330
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JAGTERSREG-JRM »

Om en by selle tyd goedkeuring gekry. Tans is dit maar hurry up and wait
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3627
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Fanta300 »

Ons DFO het Feb laas enige kaartjies ontvang.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 726
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by obasch »

Nuwe aansoek 31 Januarie ingegee, 6 Mei goedgekeur.
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by finch »

Diesel Dog wrote: Thu Feb 17, 2022 10:22 pm
finch wrote: Thu Feb 17, 2022 9:27 pm Ek het beide n nuwe aansoek en hernuwing op 2 febr in gegee. Nogal nuuskierig om te sien hoe hierdie gaan uitdraai want die 2 prosesse is verskillend (provinsiaal vs nasionaal). My geld is op provinsiaal om eerste deur te kom.
Selfde senario by my was nationaal eerste .

DD
In my geval was dit nou anders om. Vandag goedkeuring gekry van hernuwing vanaf provinsiaal. 72 werksdae en in die 90 kalendar dae. Maar my nuwe lisensie aansoek le nog by cfr licensing section voor consideration.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by BeesBreet »

Aansoek gedoen vir 458lott 2021-06-23
Goed gekeur 2022-02-16
Kaart ontvang 2022-05-12

Krisis dit kan sloer


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by tau »

Manne ek is stom geslaan. Ek het begin Februarie aansoek gedoen vir my nuwe "slappolssnipergun" aka: Howa 6.5 Creedmoor en Saterdag oggend kry ek die boodskap hy is goed gekeur. Ek stuur boodskap vir my skiet mater en 30 min later antwoord een hy het ook Saterdag oggend 'n boodskap gekry vir aansoekk wat hy einde Februarie ingehandig het vir Howa .243 win.

Net interesant albei aansoeke was om wapens van dieselfde kaliber te vervang. Ek het my Remington 6.5 Creed verkoop en sy Howa .243 se loop was uigeskiet.

Kom ons kyk wat maak die kaartjies!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply