2018 Jakkals jag Tips en Vrae
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Teef gisteraand geskiet.Geen kleintjies.Ingekom op Ben steenbok.By karkas ooi gesit wat hul gevang het.//uploads.tapatalk-cdn.com/20181031/dc8fec2e514f6aecc2fabec1ce99e61f.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20181031/dc8fec2e514f6aecc2fabec1ce99e61f.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Lyk of sy vlooie soek 
Geluk en jammer oor jou ooi
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Geluk en jammer oor jou ooi
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Geluk met die jak.
Dit is snaaks dat sy nie werpsel het nie.
Dan die ander vraag is die ouderdom.
Sent from my D6603 using Tapatalk
Dit is snaaks dat sy nie werpsel het nie.
Dan die ander vraag is die ouderdom.
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Jonk kan dalk helper weesmaritzjks wrote:Geluk met die jak.
Dit is snaaks dat sy nie werpsel het nie.
Dan die ander vraag is die ouderdom.
Sent from my D6603 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Naas 2de ooi in daardie kamp
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Lyk my jyt nog werk die naweek...hang nou af van hoe die weer maak by jou.... as daai helper was.. sterkte
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ja dit kan nogal wees ja.
Jy gekyk waar heen hardloop die ander.
Sent from my D6603 using Tapatalk
Jy gekyk waar heen hardloop die ander.
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Sy het Alleen in gekom vanuit kamp waaruit 2dae terug jak pille weggeneem is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Was gelukkig 1ste 2patrone Het geweier Het darem n derde kans gekry.Weet net nie om video te plaas.Sukkel altyd daarmee.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Stuur hom.. nul sewe 22807325 email eureka3350at gmail com
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Haar inkom rigting kan dalk help
Sent from my D6603 using Tapatalk
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Weet nie of foto reg is en almal hom kan sien nie.Sukkel maar elektroniese goed.pieter h wrote:Was gelukkig 1ste 2patrone Het geweier Het darem n derde kans gekry.Weet net nie om video te plaas.Sukkel altyd daarmee.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Sal like om die video te sien
Sent from my D6603 using Tapatalk
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Nee
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ja dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek kry hom nie gespeel nie.
Sent from my D6603 using Tapatalk
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ekt hom vir jou gemail
Daai jak wou dood
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Daai jak wou dood
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Het hom gekry dankie.
Daai was jak selfmoord.
Sent from my D6603 using Tapatalk
Daai was jak selfmoord.
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Jy was bitter gelukkig om 3 kanse te kry Pieter! Welgedaan mater.
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Verseker jy kry nie sommer soveel kans en na eerste 2 weierings Het ek gesukkel om kalm te bly.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Pmp

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Mooi Pieter.
Ek sit met 'n soortgelyk probleem.
Ek het ook 'n 'n teef geskiet. Geen ander reaksie daar gekry. Daar is nou weer gevang in daardie kamp. (Sien foto aangeheg)
Die karkas lê nog daar. Ek sal moet vanaand gaan kuier. Enige raad wat julle aan my kan gee behalwe om raak te skiet! ;-)
Resep en metode?
Dankie manne.
Ek sit met 'n soortgelyk probleem.
Ek het ook 'n 'n teef geskiet. Geen ander reaksie daar gekry. Daar is nou weer gevang in daardie kamp. (Sien foto aangeheg)
Die karkas lê nog daar. Ek sal moet vanaand gaan kuier. Enige raad wat julle aan my kan gee behalwe om raak te skiet! ;-)
Resep en metode?
Dankie manne.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Naas help.
Stefan
As ek daai karkas kyk, lyk dit as of hulle al klaar is met hom.
Hoe lank le die skaap al daar? Ek sal roep met agrisiewe roep. Baklei.
Sent from my D6603 using Tapatalk
Stefan
As ek daai karkas kyk, lyk dit as of hulle al klaar is met hom.
Hoe lank le die skaap al daar? Ek sal roep met agrisiewe roep. Baklei.
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
maritzjks wrote:Naas help.
Stefan
As ek daai karkas kyk, lyk dit as of hulle al klaar is met hom.
Hoe lank le die skaap al daar? Ek sal roep met agrisiewe roep. Baklei.
Sent from my D6603 using Tapatalk
Lam is gisteraand gevang. Vars karkas indien iemand wil kom braai, sal nog ietsie uit boud-tjoppies kan kry!