Gebede versoek
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard en Familie
Bly dat alles sover goed verloop het!! Ons GLO dat alles volgens plan sal verloop vir die pad vorentoe!! Stekte.
Julle is steeds in ons gebede!
Bly dat alles sover goed verloop het!! Ons GLO dat alles volgens plan sal verloop vir die pad vorentoe!! Stekte.
Julle is steeds in ons gebede!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gebede versoek
Het nou net n oproep van my pa gekry in die hospitaal.
Die dokter was vroeer vanoggend by hom gewees.
Die resultate van die biopsies wat geneem is wys dat die kanker glad nie versprei het nie!!
Hy moet nog steeds n draai by die onkoloog (spelling?) maak maar dit lyk onwaarskeinlik dat hy chemo sal ontvang.
Hy is maar nog redelik swak na die operasie en sal heel moontlik teen die naweek eers ontslaan word.
Ek wil net weer vir die Jaracal familie baie dankie se vir die gebede en ondersteuning die laaste twee weke.
Groete,
Gerhard

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Gebede versoek
Dis briljant nuus Gerhard.
Prys die Heer! Ons is baie bly saam met julle!
Prys die Heer! Ons is baie bly saam met julle!
ek soek nog wapens...
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Gebede versoek
Waar is die smilys nou!!!
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard
Dit is wonderlike nuus ou maat en ons se baie dankie vir Die Here! Mag daai herstel pad spoedig en sonder enige verdere komplikasies afloop met ons Skepper se hand natuurlik!
Groetnis
Wout
Dit is wonderlike nuus ou maat en ons se baie dankie vir Die Here! Mag daai herstel pad spoedig en sonder enige verdere komplikasies afloop met ons Skepper se hand natuurlik!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Gebede versoek
Ja, alle eer aan ons GOD!!!!!!!!!!!!!!!!!

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Gebede versoek
gerhard
dis ongelooflike goeie nuus my vriend
alle sterkte vir jou en die hele familie in die tyd wat nou voorle na genesing toe
dit wys net die krag van gebed
ek was bietjie lanklaas op jaracal en sien nou eers die topic maar ek en jy het al op bb gepraat.
ek is ongelooflik bly vir jou en vir julle almal

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: Gebede versoek
Baie bly vir julle...
God is great!!!
God is great!!!
-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard,
Ons is almal bly vir julle part. Baie sterkte vir julle en ja, mens besef nie altyd die krag van gebed nie !
Ons is almal bly vir julle part. Baie sterkte vir julle en ja, mens besef nie altyd die krag van gebed nie !
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gebede versoek
More manne,
Ek wil graag laat weet dat die onkoloog gister middag laat my pa gebel het.
Die toetse wat gedoen is wys alles negatief en hy gaan nie chemo of bestraling hoef te ontvang nie.
Hy sal oor 3 maande weer gaan vir toetse om te verseker alles bly die selfde.
Hy het goed herstel van die operasie en reeds n goeie klompie gewig verloor wat goed is.
Ek wil verskriklik baie dankie se aand die Jaracal familie en al julle ondersteuning en gebede.
Mooi Loop

- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard dit is baie goeie nuus.
Ons hou duim vas dat dinge verder goed gaan verloop.
Mooi loop
Ons hou duim vas dat dinge verder goed gaan verloop.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard,
Baie goeie nuus en sterkte voorentoe.
Norton
Baie goeie nuus en sterkte voorentoe.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Baie bly om te hoor mater
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Gebede versoek
More Gerhard
Ek hoop dat dit met jou goed gaan. Ek glo so na die nuus. Ek is baie bly vir jou en jou familie.
Die Genade is groot.
Lekker dag.
PJ
Ek hoop dat dit met jou goed gaan. Ek glo so na die nuus. Ek is baie bly vir jou en jou familie.
Die Genade is groot.
Lekker dag.
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Gebede versoek
Bly vir julle Gerhard. Ek sit nou vandag waar jy was so maand terug, vroulief gaan vandag vir al die toetse, ons hoop ook maar alles is skoon.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gebede versoek
Blok,BLOK wrote: Bly vir julle Gerhard. Ek sit nou vandag waar jy was so maand terug, vroulief gaan vandag vir al die toetse, ons hoop ook maar alles is skoon.
Ai my maat dit is rof.
Sterkte en hou ons op hoogte.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Blok, ons bid vir jou en jou vrou.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Martin1
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm
Re: Gebede versoek
Gerhard my maat sterkte met als jy jou pa en familie jy moet net gloo die onse vader kan wonderre doen
Mooi loop ons bid vir julle
Groete martin1
Mooi loop ons bid vir julle
Groete martin1
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Gebede versoek
Gerhard
Ons is saam met jou bly, hoop jou Pa word vir julle nog lank gespaar, hou aan met bid en dank die Vader vir hierdie wonderwerk.
Blok
Ou maat sterkte vir jou en vir jou vrou weet dat julle in ons gebede is, hoop en vetrou op die Here, bid met geloof, dit sal goed gaan.
Hou ons op hoogte
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gebede versoek
Ons sal vandag bid vir jou vrou Blok en ons glo die Here sal haar mooi skoon maak.
En dat die toetse skoon sal terug kom.
Die Here s? waar daar meer as een by mekaar kom is die Here en hier is ons soos famielie en dra elkeen op na Jesus Christus.
Groete
En dat die toetse skoon sal terug kom.
Die Here s? waar daar meer as een by mekaar kom is die Here en hier is ons soos famielie en dra elkeen op na Jesus Christus.
Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gebede versoek
Gerhard baie bly om te hoor dit is regtig goeie nuus.
Blok, wonderwerke gebeur nog elke dag ons bid daarvoor vir jou sterkte.
Blok, wonderwerke gebeur nog elke dag ons bid daarvoor vir jou sterkte.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Gebede versoek
Baie bly om te hoor van julle goeie nuus Gerhard. Ons is ook laat laas jaar deur al die stories, dus weet ek dit is nie lekker nie.
Blok, takel die bul by die horings indien nodig. baie sterkte vir julle ook!!!
Blok, takel die bul by die horings indien nodig. baie sterkte vir julle ook!!!
Veiligheid eerste manne!