Page 3 of 8

Re: 300prc

Posted: Wed Aug 25, 2021 7:13 pm
by Diesel Dog
As a matter of interest the the freebore is almost bullet diameter ,noticed it when I was searching for the lands to establish max tpl .

DD

Re: 300prc

Posted: Wed Aug 25, 2021 7:15 pm
by Dale SH
I knew you would say that and I deliberately did not mention the "MAYBE POTENTIALLY" next node which is right up there on the red line.

Re: 300prc

Posted: Wed Aug 25, 2021 7:27 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=853101 time=1629911711 user_id=6834]
I knew you would say that and I deliberately did not mention the "MAYBE POTENTIALLY" next node which is right up there on the red line.
[/quote]

COMPONENTS ARE EXPENSIVE. Must achieve my objective expeditiously to save barrel life :laugh: :laugh:

DD

Re: 300prc

Posted: Wed Aug 25, 2021 7:29 pm
by Dale SH
Lets do the fireforming first and see if the MV increases as the barrel gets broken in.

Re: 300prc

Posted: Wed Aug 25, 2021 7:38 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=853103 time=1629912543 user_id=6834]
Lets do the fireforming first and see if the MV increases as the barrel gets broken in.
[/quote]

Broken is the operative word ,with each shot the barrel is more broken! I agree lets fireform 100 cases, maar dan gaan ons bietjie kole gooi! :laugh: :laugh:

DD

Re: 300prc

Posted: Thu Aug 26, 2021 8:58 am
by joe rocket
DD kap daai dop vol kruit en skiet dat hy ping dis mos nie a needmore nie. Dink jou setup gaan lekker werk.

Re: 300prc

Posted: Thu Aug 26, 2021 3:33 pm
by Andre308
Die gun moet nou uitgesort wees dan kyk ons wat maak hy by die Weskus King of one mile.

Re: 300prc

Posted: Thu Aug 26, 2021 8:37 pm
by Diesel Dog
Hoop ek kan kwalifiseer.

DD

Re: 300prc

Posted: Fri Aug 27, 2021 10:32 am
by tripodmvr
DD, klink my jy kort so snuifie dassiepis om die regte spoed te kry.

Re: 300prc

Posted: Fri Aug 27, 2021 6:05 pm
by Diesel Dog
As jy nie naby die groot winkel bly nie .
You must improvise,7/8 nf bolt to .333 expander.

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Fri Aug 27, 2021 9:10 pm
by Gawie(13mm)
Die afwagting maak my dood maat!!!!

Re: 300prc

Posted: Fri Aug 27, 2021 9:27 pm
by Diesel Dog
Paar pyle gelaai .Sal nie meer lankwees nie.

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sat Aug 28, 2021 2:14 pm
by Diesel Dog
Dit is toe n nagmerrie.Ek kan nie eers n gifkan op 100 raak skiet nie.Gaan haal toe n boks wat n yskas in gekom het.Skiet die ook mis haal silencer af nou skiet ek darem die boks raak maar 4duim groepe. Erens is fout nou gaan ek maar voor begin.

DDImageImageImageImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sat Aug 28, 2021 6:31 pm
by Diesel Dog
Howa se aksie is nie mooi plat nie en rock and roll in die chassis het hom nou ge shim vir toets.Lyk heelwat beter sonder silencer,met silencer skiet ek nog die boks mis.

DDImageImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sat Aug 28, 2021 7:07 pm
by Apie
Watse silencer is dit?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 300prc

Posted: Sat Aug 28, 2021 7:39 pm
by Diesel Dog
Nog nie kans gehad om met vervaardiger
te praat nie.Het amper van my beeste raak geskietImage

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sat Aug 28, 2021 9:24 pm
by Apie
Diesel Dog wrote:Nog nie kans gehad om met vervaardiger
te praat nie.Het amper van my beeste raak geskietImage

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Ai!

Gelukkig nie skade nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 300prc

Posted: Sun Aug 29, 2021 2:53 pm
by Diesel Dog
Sy bene gerek tot 1100m.Die plaat is in kwarte gedeel en het twee groepe met 300 prc en een met 6mm bullebak geskiet .Spot the difference!


DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sun Aug 29, 2021 2:57 pm
by Francoisv
Dink nie jy het baie om oor te kla na die gifkan episode.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk


Re: 300prc

Posted: Sun Aug 29, 2021 3:06 pm
by tripodmvr
Hoop nie jou skroefdraad is skeef gesny nie.

Re: 300prc

Posted: Sun Aug 29, 2021 3:07 pm
by ruaanb
Lyk vir my heel gaaf!

Re: 300prc

Posted: Sun Aug 29, 2021 3:10 pm
by Kaalvoetthysie
Netjies!!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 300prc

Posted: Sun Aug 29, 2021 4:42 pm
by Diesel Dog
[quote]Dink nie jy het baie om oor te kla na die gifkan episode.[/quote]

Was op die punt om self bietjie gif te vat. :laugh:

DD

Re: 300prc

Posted: Sun Aug 29, 2021 4:47 pm
by Diesel Dog
[quote=tripodmvr post_id=853259 time=1630242385 user_id=2923]
Hoop nie jou skroefdraad is skeef gesny nie.
[/quote]

Dit is onmoontlik die draad is deur Howa gesny. ::)

DD

Re: 300prc

Posted: Sun Aug 29, 2021 9:03 pm
by Gawie(13mm)
Hy slaan soos 'n bliksemstraal!😂