Page 3 of 3

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Wed Sep 15, 2021 12:33 am
by Eduard Venter
1 aand 2 jakkalse asb

Sent from my Nokia C2 using Tapatalk


Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Thu Sep 16, 2021 7:24 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting14630
Eduard Venter390
G and G483135
Sniper1816930
William0078131
Quicker412
TOTALE794948
GROOT TOTAAL502
Eduard 1 nag en 2 jakkalse
G&G 1 nag en 41 jakkalse

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Thu Sep 16, 2021 8:14 am
by Capt. Yoda
Geno wrote: Thu Sep 16, 2021 7:24 am
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting14630
Eduard Venter390
G and G483135
Sniper1816930
William0078131
Quicker412
TOTALE794948
GROOT TOTAAL502
Eduard 1 nag en 2 jakkalse
G&G 1 nag en 41 jakkalse
Daar skiet jy weer al daai arme boer se jakalse vrek

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Mon Sep 27, 2021 9:26 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting14630
Eduard Venter390
G and G503198
Sniper1816930
William0078131
Quicker412
TOTALE8150011
GROOT TOTAAL511

G&G 2 nagte, 6x jakkalse, 3x rooikatte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Thu Oct 07, 2021 4:11 pm
by jankraay
12 aande
55 jakkalse
2 katte


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Fri Oct 08, 2021 6:50 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting261182
Eduard Venter390
G and G523308
Sniper1816930
William0078131
Quicker412
TOTALE9556613
GROOT TOTAAL579
G&G 2 nagte en 11 jakkalse
DupVarm 12 nagte, 55 jakkalse, 2 katte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Fri Oct 15, 2021 11:02 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting261182
Eduard Venter390
G and G553428
Sniper1816930
William0078131
Quicker412
TOTALE9857813
GROOT TOTAAL591
G&G 3 nagte en 12 jakkalse

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Thu Oct 21, 2021 4:48 pm
by Sniper18
2 nagte 6 jakkalse

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Wed Oct 27, 2021 10:16 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting261182
Eduard Venter390
G and G593749
Sniper1818990
William0078131
Quicker412
TOTALE10461614
GROOT TOTAAL630
Sniper18 2 nagte en 6 jakkalse
G&G 4 nagte 32 jakkalse, 1 rooikat

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Wed Oct 27, 2021 10:40 am
by PWV
630 jakkalse gefusilleer! Nou is daar nog net 70 oor!! ++>:

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Fri Nov 05, 2021 8:25 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting261182
Eduard Venter390
G and G6138110
Sniper1818990
William0078131
Quicker412
TOTALE10662315
GROOT TOTAAL638
G&G 7 jakkalse, 1 rooikat, 2 nagte

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Sat Nov 06, 2021 6:03 pm
by jankraay
PWV wrote:630 jakkalse gefusilleer! Nou is daar nog net 70 oor!! ++>:
Desember kom nog Oom…


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Wed Nov 10, 2021 10:54 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting261182
Eduard Venter390
G and G6238910
Sniper1818990
William0078131
Quicker412
TOTALE10763115
GROOT TOTAAL646
G&G 1 nag 8 jakkalse

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Wed Nov 10, 2021 8:26 pm
by PWV
As ek nou na Geno se berekeninge kyk, dan is ek oortuig daarvan dat hy jakkalse invoer en loslaat waar hy roep. ;)

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Wed Nov 10, 2021 8:43 pm
by heywillie
PWV wrote: Wed Nov 10, 2021 8:26 pm As ek nou na Geno se berekeninge kyk, dan is ek oortuig daarvan dat hy jakkalse invoer en loslaat waar hy roep. ;)
Geblikte jakkals jag meen oom

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Thu Nov 11, 2021 6:56 am
by Eduard Venter
Nee wat. Geno spandeer die koue lang aande in die stoel wanneer die res van ons slaap. Weet nie wat die skaapboere sou doen sonder ouens soos hy nie.

Sent from my Nokia C2 using Tapatalk


Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Thu Nov 11, 2021 11:19 am
by PWV
heywillie wrote: Wed Nov 10, 2021 8:43 pm
PWV wrote: Wed Nov 10, 2021 8:26 pm As ek nou na Geno se berekeninge kyk, dan is ek oortuig daarvan dat hy jakkalse invoer en loslaat waar hy roep. ;)
Geblikte jakkals jag meen oom
heywillie, nou het jy 'n goeie plan gegee. Manne met die fasiliteite kan nou jakkalse teel i.p.v. leeus en dit loslaat in die kamp waar Geno opereer. Wonder wat betaal boere per jakkals?? Kan winsgewens wees!! ++>:

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Mon Dec 13, 2021 8:40 pm
by Sniper18
Een nag 9 jakkalse

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Fri Dec 24, 2021 10:51 am
by jankraay
11 Nagte
45 Jakkalse
3 Katte

Tal (Dup se 2de helfde)

52 Nagte
188 Jakkalse
3 Katte


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Fri Dec 24, 2021 11:37 am
by PWV
Geno, jy raak agter met die statistiek!

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Fri Dec 24, 2021 11:42 am
by jankraay
Is oor le en stiek beter is Oom…


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Thu Dec 30, 2021 10:09 pm
by Eduard Venter
1 aand 5 jakkalse so vir oulaas in die najaar. Lekker vroeë aand gewees.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Fri Dec 31, 2021 9:40 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
DS J110
Dup Varminting913598
Eduard Venter4140
G and G7143611
Sniper18191080
William0078131
Quicker412
TOTALE18393322
GROOT TOTAAL955

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Fri Dec 31, 2021 6:32 pm
by BeesBreet
Geno laai asb vir my en Oric - 198jakkalse vir 28 nagte

Was maar n moeilike jaar vir ons met alles wat die jaar gebeur het. Sien uit na 2022

Voorspoed en vrede


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkalse/Rooikatte 2021

Posted: Mon Jan 03, 2022 6:37 am
by Geno
SkutNag/NightsJakkals/JackalKatte
BeesBreet281980
DS J110
Dup Varminting913598
Eduard Venter4140
G and G7143611
Sniper18191080
William0078131
Quicker412
TOTALE226113022
GROOT TOTAAL1152
Beesbreet bygesit en totale oor opgetel.