Page 3 of 4

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Dec 17, 2009 11:10 am
by Louis102
Raven
Raven wrote: ...Groete en geniet die X-mas almal...
Goeie groeperings en stywe lyne, laat weet hoe dit gaan.  Se?nwense.

Louis


theterminator wrote: Ons gaan  Intercooler nie weer hoor nie, hy het my gepm vir 'n kd en volgens hom is hy geban van die forum af.
Nogal jammer om te hoor, ek raai IC het ondervinding en kennis wat 'n aanwins kon wees.  Hy is nie so groot "aap" soos hy voorgegee het om te wees nie.  Net jammer dat hy 'n "side show" bo konstruktiewe deelname gekies het.

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Dec 17, 2009 11:51 am
by JACQUES BOTHA
OOM LEEU.
jY IS REG EN OOK HOEKOM HY PERSDOONLIKE AANVALE PROBEER LOOTS HET EN DAN WEER SAAM GESELS HET ONDER SY ALIAS WONDER EK OOK ..
DALK HET HY EEN USER GEBRUI MET N ROOI HOED OP EN DIE ANDER SONDER N ROOI HOED..
HET JY AL JOU STOEL GEKRY?
OF SAL EK EERDER VRA HET JY HOM AL BEGIN MODIFISEER...(GRAP)
LYK MY DAN DAT EK EN OOM LEEU DALK IN DIE B-AFDELING GAAN SKIET, MEEDING DIE REPUBLIEK HET SELF  STYWE SPAN IN DIE A-AFDELING WAT NIE MAKLIK SAL GEKLOP WORD NIE...NET DIE 6MM en 6mm uglies skuuus ACKLEY'S WORD IN DIE A SPAN TOEGELAAT AAN DIE REPUBLIEK KANT
IND IE B AFDELING MAG DIE BOZAI KRUPPEL2 50 SKIET... (AS DIE WIND NIE WAAI NIE)
GENIET JOU VAKANSIE BY DIE SEE...
GESEENDE FEES SEISOEN
GROETNIS
JB

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Fri Dec 18, 2009 10:59 am
by tafjak
Clarence
theterminator wrote: Ons gaan  Intercooler nie weer hoor nie, hy het my gepm vir 'n kd en volgens hom is hy geban van die forum af.  nou kan ons 'n rustige kersvakansie geniet.
nou is daar niemand om voor gatvol te word nie.
Hy sukkel net om te lees. Hy was ge-"ban" vir presies 3dae. So paar metodetjies om molle(dubbelgangers) op te spoor. Ek mis sy posts, maar nie die wat persoonlike aanvalle bevat nie. Ek is ook nie 'n "forum polisieman" nie, maar moet tog na klagtes omsien. Werk maar soos jakkalse, leer elke dag ietsie en niks onder die son is nie-uitpluisbaar nie. Many ways to kill a cat! Soos die manne met die dik brille altyd s?: " If you are making demands, you must take responsebility for it."

As hy kan PM, kan hy Post.

Taffie

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Fri Dec 18, 2009 1:32 pm
by theterminator
HY HET MY PERSOONLIK GE E-MAIL EN NIE DEUR DIE FORUM NIE, 

GENIET DIE KERSVAKANSIE

CLARENCE

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Fri Dec 18, 2009 2:06 pm
by tafjak
Theterminator

Baie dankie vir die blye nuus.
theterminator wrote: HY HET MY PERSOONLIK GE E-MAIL EN NIE DEUR DIE FORUM NIE, 
Noudat jy Intercooler ken, stuur vir hom ook Kersgroete.

Tafjak

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Fri Dec 18, 2009 2:40 pm
by Wielie Waps
AND SO SAY ALL OF US !!!!

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Fri Dec 18, 2009 2:55 pm
by RIEMPIES
Terminator jy het gedink hy gaan stil wees jy moet twee keer dink IC is soos n dief in die nag hy kom steel sommer die persente onder Ou Kersvader se boompie

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Fri Dec 18, 2009 6:04 pm
by Ambessa
Hallo almal
theterminator wrote:...is hy geban van die forum af. 
... ;) sit ook nou selwers maar 'n wag voor die mond... ;)

Ambessa

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Fri Dec 18, 2009 6:52 pm
by Ambessa
Hallo Tafjak
tafjak wrote:...Hy sukkel net om te lees... ...As hy kan PM, kan hy Post.
Kort en kragtig.

Ambessa

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Sat Dec 19, 2009 11:56 am
by Ambessa
Hallo Louis102
Louis102 wrote:...raai IC het ondervinding en kennis wat 'n aanwins kon wees.  Hy is nie so groot "aap" soos hy voorgegee het om te wees nie.  Net jammer dat hy 'n "side show" bo konstruktiewe deelname gekies het.
Elke outjie het mos maar sy foutjie.

Ambessa

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Tue Feb 23, 2010 9:18 pm
by Dawie
Raven

Ek kry nie daai Hausken supressor uit my gedagtes nie....

Maak hy nog maklik oop na jy nou al 'n paar skote deur hom het?

Kojak

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Wed Feb 24, 2010 7:11 am
by britsman
Kojak,
Dawie wrote: Ek kry nie daai Hausken supressor uit my gedagtes nie....
          Lyk my jou g@t jeuk !!!
Raves,
          Wat weeg daie silencer?
  lekkerdag,
                ou brits

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Wed Feb 24, 2010 9:35 am
by Raven
Kojak  :D

Die silencer is 'n droom, op so 'n mate dat ek nog 2 manne in NAM het wat ook belangstel om 1 aan te skaf.
Die oopdraai is maklik wanner ek hom bietjie wil skoonmaak of iemand wys hoe lyk sy binnegoed.
Al wat ek doen is om bietjie olie op die 2 rubber O rings te sit as ek klaar is.

Oom brits ek sal hom vanaand weeg dan sit ek dit op die forums. Al wat ek nou kan s? is die silencer is baie lig, en die geweer voel dieselfde met of sonder die Hausken.

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Wed Feb 24, 2010 7:43 pm
by Raven
Kojak en Oom Brits,
Ek het die silencer sommer met die vrou se kombuis skaaltjie geweeg, die ding is nou nie "ge-calibrate" nie maar hy wys 430gram.

Groete Raves

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Wed Feb 24, 2010 8:02 pm
by britsman
Raves,
Raven wrote: Ek het die silencer sommer met die vrou se kombuis skaaltjie geweeg, die ding is nou nie "ge-calibrate" nie maar hy wys 430gram.
    Ek het nou The Therm's silencer van my .222 afgehaal en ook op 'n kombuis skaaltjie geweeg +-580 gram.
        Van watter matriaal is dit gemaak Aluminuim of Staal?

       brits

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Wed Feb 24, 2010 9:13 pm
by Raven
Oom Brits,

The silencer is made out of lightweight but strong aluminium, dampening effect is about 45dB, and recoil reduced by about 40-50%.

Groete Raven

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Wed Feb 24, 2010 10:06 pm
by Dawie
britsman wrote: Lyk my jou g@t jeuk !!!
Brits

Ja en ek's nie skaam daaroor nie ;D

Raven of iemand waar kan ek so 'n Hausken (of sy smous) innie hande kry in RSA ??? 

Kojak

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Feb 25, 2010 8:40 am
by Raven
Kojak,
Op watter kaliber wil jy die Hausken opsit?

Raves

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Feb 25, 2010 12:15 pm
by Dawie
Raves

Ek't my 'n Broughton 1:14 28" gekoop vir my 22-250 so dan sal die supressor wat ek nou het nie meer oor gaan nie.  Siende dat my huidige supressor ook oor die loop terug skuif en die nuwe loop voor bietjie dikker is.  So defnitief vir my 22-250.

Ek wik en weeg of ek 'n supressor op die 243 wil sit,  maar soos ek myself ken sal ek ingee en seker maar daar ook.

Wie kan ek kontak?

Kojak

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Feb 25, 2010 12:30 pm
by Raven
Kojak, die enigste ding wat my pla is dat die gunsmith my loop redelik dun gesny het voor om die Hausken op te kry.
Jy moet die geweer pas maak by die silencer, en nie anders om. So dik lope word redelik weg gesny om senter te loop met die silencer.

Image

Raven.
P.s Ek kan dit seker in Windhoek vir jou bestel, en dan saamstuur met die Myl108 trippie se manne terug SA toe.

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Feb 25, 2010 12:52 pm
by Dawie
Raven wrote:wat my pla is dat die gunsmith my loop redelik dun gesny het voor om die Hausken op te kry.
Raves...Dit pla my ook nou,  hou maar eers bietjie vas...

Kojak

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Feb 25, 2010 1:08 pm
by Beyers
Party jeuke moet eerder nie gekrap word nie ;)

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Feb 25, 2010 1:17 pm
by Raven
Kojak,
geen probleem, beter ek se jou nou  ;)
Ek het dit ook te laat agter gekom, maar die ligte gewig en knaldemping is fantasties.

Van my videos op photobucket kan jy luister hoe hard die geweer klap, die videokamera was reg langs die geweer.

Groete Raven

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Feb 25, 2010 1:41 pm
by Dawie
Dankie Raven

Re: MY NUWE SPEELDING!!

Posted: Thu Feb 25, 2010 1:42 pm
by tafjak
Beyers

Ek het al agter gekom dat net nuwe scopes en roepers die jeukplekke lekker krap.