Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Raven wrote:
...Groete en geniet die X-mas almal...
Goeie groeperings en stywe lyne, laat weet hoe dit gaan. Se?nwense.
Louis
theterminator wrote:
Ons gaan Intercooler nie weer hoor nie, hy het my gepm vir 'n kd en volgens hom is hy geban van die forum af.
Nogal jammer om te hoor, ek raai IC het ondervinding en kennis wat 'n aanwins kon wees. Hy is nie so groot "aap" soos hy voorgegee het om te wees nie. Net jammer dat hy 'n "side show" bo konstruktiewe deelname gekies het.
OOM LEEU.
jY IS REG EN OOK HOEKOM HY PERSDOONLIKE AANVALE PROBEER LOOTS HET EN DAN WEER SAAM GESELS HET ONDER SY ALIAS WONDER EK OOK ..
DALK HET HY EEN USER GEBRUI MET N ROOI HOED OP EN DIE ANDER SONDER N ROOI HOED..
HET JY AL JOU STOEL GEKRY?
OF SAL EK EERDER VRA HET JY HOM AL BEGIN MODIFISEER...(GRAP)
LYK MY DAN DAT EK EN OOM LEEU DALK IN DIE B-AFDELING GAAN SKIET, MEEDING DIE REPUBLIEK HET SELF STYWE SPAN IN DIE A-AFDELING WAT NIE MAKLIK SAL GEKLOP WORD NIE...NET DIE 6MM en 6mm uglies skuuus ACKLEY'S WORD IN DIE A SPAN TOEGELAAT AAN DIE REPUBLIEK KANT
IND IE B AFDELING MAG DIE BOZAI KRUPPEL2 50 SKIET... (AS DIE WIND NIE WAAI NIE)
GENIET JOU VAKANSIE BY DIE SEE...
GESEENDE FEES SEISOEN
GROETNIS
JB
theterminator wrote:
Ons gaan Intercooler nie weer hoor nie, hy het my gepm vir 'n kd en volgens hom is hy geban van die forum af. nou kan ons 'n rustige kersvakansie geniet.
nou is daar niemand om voor gatvol te word nie.
Hy sukkel net om te lees. Hy was ge-"ban" vir presies 3dae. So paar metodetjies om molle(dubbelgangers) op te spoor. Ek mis sy posts, maar nie die wat persoonlike aanvalle bevat nie. Ek is ook nie 'n "forum polisieman" nie, maar moet tog na klagtes omsien. Werk maar soos jakkalse, leer elke dag ietsie en niks onder die son is nie-uitpluisbaar nie. Many ways to kill a cat! Soos die manne met die dik brille altyd s?: " If you are making demands, you must take responsebility for it."
Terminator jy het gedink hy gaan stil wees jy moet twee keer dink IC is soos n dief in die nag hy kom steel sommer die persente onder Ou Kersvader se boompie
Louis102 wrote:...raai IC het ondervinding en kennis wat 'n aanwins kon wees. Hy is nie so groot "aap" soos hy voorgegee het om te wees nie. Net jammer dat hy 'n "side show" bo konstruktiewe deelname gekies het.
Die silencer is 'n droom, op so 'n mate dat ek nog 2 manne in NAM het wat ook belangstel om 1 aan te skaf.
Die oopdraai is maklik wanner ek hom bietjie wil skoonmaak of iemand wys hoe lyk sy binnegoed.
Al wat ek doen is om bietjie olie op die 2 rubber O rings te sit as ek klaar is.
Oom brits ek sal hom vanaand weeg dan sit ek dit op die forums. Al wat ek nou kan s? is die silencer is baie lig, en die geweer voel dieselfde met of sonder die Hausken.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Raven wrote:
Ek het die silencer sommer met die vrou se kombuis skaaltjie geweeg, die ding is nou nie "ge-calibrate" nie maar hy wys 430gram.
Ek het nou The Therm's silencer van my .222 afgehaal en ook op 'n kombuis skaaltjie geweeg +-580 gram.
Van watter matriaal is dit gemaak Aluminuim of Staal?
brits
Last edited by britsman on Thu Feb 25, 2010 2:26 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Ek't my 'n Broughton 1:14 28" gekoop vir my 22-250 so dan sal die supressor wat ek nou het nie meer oor gaan nie. Siende dat my huidige supressor ook oor die loop terug skuif en die nuwe loop voor bietjie dikker is. So defnitief vir my 22-250.
Ek wik en weeg of ek 'n supressor op die 243 wil sit, maar soos ek myself ken sal ek ingee en seker maar daar ook.
Kojak, die enigste ding wat my pla is dat die gunsmith my loop redelik dun gesny het voor om die Hausken op te kry.
Jy moet die geweer pas maak by die silencer, en nie anders om. So dik lope word redelik weg gesny om senter te loop met die silencer.
Raven.
P.s Ek kan dit seker in Windhoek vir jou bestel, en dan saamstuur met die Myl108 trippie se manne terug SA toe.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"