Page 3 of 4

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Wed Jan 06, 2021 1:42 pm
by Johan Nel
Methos wrote: Wed Jan 06, 2021 12:04 pm Hy is gejaag deur die honde. Ek is so 10m van 'n vark paadjie af wat hy die pad kruis. Het hom hom hoor aankom. Ek staan reg met geweer teen skouer en safety af. Toe hy oor die pad hardloop laat loop ek. Het gedog ek miskien bietjie vêr terug geskiet. Het dadelik gaan kyk vir bloed. Was 'n klompie. My pal sê toe ek moet gaan kyk want hond het gestop, hy kan sien op GPS. Volg bloed spoor en hy het seker so 20m gehardloop. Reg agter die blad! Die 308 speel nie Image

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Mooi Man!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Wed Jan 06, 2021 4:34 pm
by Methos
Klaar gejag. Op pad terug huistoe. 8 plat. Nie sleg vir 'n oggend se werk nie! ImageImageImage

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Wed Jan 06, 2021 4:58 pm
by JohanvB
Ai verlang ek na die aande omsit by Riebeeck Kasteel, en wag vir daai Ferrals... Het heelpaar gekap.. Maar dis inni donker, so 10m voor jou, lig, en skiet!!!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Wed Jan 06, 2021 5:45 pm
by JohanvB
Watse gewigte slag daai varke uit, my grootste was 160kg karkas, Europese Beer, pik swart gewees.

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Wed Jan 06, 2021 5:51 pm
by Methos
Van vandag se varke was die grootste 90kg, mooi groot beer. Myne was 70kg. Ander so tussen 50 en 30. Hang af waar jy jag. Ons klub rekord is 146kg. Maar ons varke word groot in die wild, daar is nie landerye naby vir hulle om hulself dik te eet nie. As jy verder noorde toe gaan waar die varke tussen mielies bly word daar 'n paar keer per jaar varke van oor die 200kg geskiet. Die ou saam met wie ek vandag was het 4jaar terug een geskiet van 178kg. Maar dit was vark wat in die wild groot geraak het. Nie mielies gevreet nie. In Turkye skiet hulle gereeld varke van oor die 300kg maar die jag pressure is baie minder daar oor dit Moslem land is.

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Wed Jan 06, 2021 8:42 pm
by JohanvB
Sjoe, 300kg!!!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Thu Jan 07, 2021 10:34 am
by Methos
Johan
Kyk die fotos ;)
Maak mens lus om op 'n vliegtuig te klim ;)

https://autentic-chasse.com/wp-content/ ... uie-51.jpg

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Thu Jan 07, 2021 10:50 am
by tripodmvr
Top genetika daardie !!!!!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Thu Jan 07, 2021 1:25 pm
by JohanvB
Methos wrote: Thu Jan 07, 2021 10:34 am Johan
Kyk die fotos ;)
Maak mens lus om op 'n vliegtuig te klim ;)

https://autentic-chasse.com/wp-content/ ... uie-51.jpg

Nou, kom ons gaan, eks nie bang nie!!!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 09, 2021 11:46 am
by Methos
Jag vandag weer. Op die rand van die dorp. Soos winter erger raak en kos in berge minder word beweeg varke in dorps area in. Doen baie skade. Dis 2 grade met 'n wind van 5 kph. Ek dit op berg in vol wind... Image

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 09, 2021 12:05 pm
by JohanvB
Pragtig

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sun Jan 17, 2021 10:35 am
by Methos
Jag vandag die stuk. Dis waar ek 2 jaar terug 'n vark gemis het en toe die 308 geshortstroke het. Hoop dit gaan beter vandag. Die wind waai flippen sterk! ImageImageImage

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


D

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sun Jan 17, 2021 11:19 am
by Johan Nel
Sterkte!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sun Jan 17, 2021 11:26 am
by Methos
Versteende see pampoentjies. Image

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sun Jan 17, 2021 11:31 am
by tripodmvr
Die natuur het altyd 'n verrassing. Baie mooi voorbeeld.

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 10:51 am
by Methos
Dis waar ons vandag jag. 24 manne op die poste en 7 ouens te voet met so 60 honde. Hou duim vas! ImageImage

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 11:01 am
by tripodmvr
Lyk belowend met die baie plantegroei. Hou die kruit droog !!!!!!!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 1:21 pm
by Methos
Het een. Van pos geskuif en toe nie 10min later kom hy oor berg gehol. Ek hoor hom maar sien niks. Toe hy kaal stukkie oorsteek looi ek hom op so 80m. Dink kop of nek. Net daar geval. Nie tree verder nie. Gaan suffer om hom uit te kry! Image

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 1:57 pm
by tripodmvr
Wiele. Jou sukses tempo verbeter met elke jag. Oefen julle die hardloopskiet?

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 5:05 pm
by ruaanb
Mooi man!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 5:37 pm
by Methos
Ek moes hom self uitdra. So 300m. Teen bleddie steil berg en baie digte boss ook. My gat afgeval paar keer. Op gesweet.

Oom driepoot. Ek oefen dit glad nie. Dis baie vêr van my huis af die skietbaan. Ek oefen deur snap shots met 'n windbuks te skiet of 'n teiken so 15m weg. Lig geweer op en skiet. ImageImageImage

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 6:50 pm
by Johan Nel
Methos wrote: Sat Jan 23, 2021 5:37 pm Ek moes hom self uitdra. So 300m. Teen bleddie steil berg en baie digte boss ook. My gat afgeval paar keer. Op gesweet.

Oom driepoot. Ek oefen dit glad nie. Dis baie vêr van my huis af die skietbaan. Ek oefen deur snap shots met 'n windbuks te skiet of 'n teiken so 15m weg. Lig geweer op en skiet. ImageImageImage

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Welgedaan!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 8:41 pm
by JohanvB
Mooi man!!!

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Sat Jan 23, 2021 9:31 pm
by tripodmvr
Varkjag op 'n ander manier.

[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=KoTaKSktuyk[/youtube]

Re: Frankryk jag 2020/2021

Posted: Fri Feb 05, 2021 10:25 pm
by tripodmvr
Rooi takbokjag in Frankryk. Goeie film kwaliteit.

https://youtu.be/seiIpwKP_2Y