Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Francoisv »

Is dit 90 werks dae totaal of 90 werks dae van dat hy by CFR aangekom het? Hulle is baie gou om te sê dat dit eers op die en daai datum aangekom het.

18 Maart 2020 ingehandig.
10 Julie CFR lisensieering.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1367
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Toxxyc »

Dit was altyd net 90 dae, van begin tot einde (vandat jy ingee tot jy jou kaartjie gaan haal). Toe word dit 90 werksdae. Nou anderdag hoor ek hulle praat van 90 werksdae by elke afdeling - met ander woorde 90 by die DFO, 90 by die criminal checks, 90 by approvals, 90 by kaartjies, ens. ens. Hulle is besig om stadiger en stadiger te word en niks help nie.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Malan123 »

Neewat boys. Hierdie manne maak hulle eie reels op soos dit aangaan om hulself te cover. Dit is veronderstel om 90 dae in totaal te wees. 30 by local dfo, 30 by provinsiaal en 30 by nasionaal.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 920
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by musgrave270 »

Staan self nou al op 121werksdae. Darm by CFR maar nog nie " in for consideration" nie.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk

User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

Malan123 wrote: Thu Aug 27, 2020 11:07 am Neewat boys. Hierdie manne maak hulle eie reels op soos dit aangaan om hulself te cover. Dit is veronderstel om 90 dae in totaal te wees. 30 by local dfo, 30 by provinsiaal en 30 by nasionaal.
Malan is reg. moenie dat stories julle om die bos lei nie.
Op 90 werksdae totaal moet ons hulle begin warmmaak met minstens een mail per dag.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1367
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Toxxyc »

Die reel is eintlik 90 dae in totaal. Dis wat die oorspronklike directive gesê het. Dis toe "on the fly" verander toe hulle agterkom "shit, dit beteken on moet WERK".
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by naas222 »

Ek wou vandag na ek met Airhunter ge epos het n briefie tik... maar nou jou lyk my ek vorder 24 daeImage

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Gideon S »

Positiewe terugvoer oor hernuwing:
- Twee aansoeke vir S15 hernuwing (.22LR en 12Ga) ingedien op Maandag 22 Jun,
- DFO sms'e ontvang Donderdag 25 Jun "receiving attention",
- CFO sms'e ontvang twee weke later 06 Jul beide "renewals issued"
- Kaartjies bietjie langer geneem en kon gister gaan optel
Vinnige en vriendelike diens - dankie Bainsvlei SAPS, Vrystaat DFO en CFO
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by ruaanb »

airhunter wrote:Wat CFR moet besef is dat ons sal comply en aanvaar dat n aansoek 90 werksdae neem maar dat ons nie 91 werksdae sal aanvaar nie. SAPS het die hele wet en hoe hulle dit wil bestuur uitgedink. Vir hulle om nou te praat van back logs en vertraagings buiten die sogenaamde lockdown het niks met ons wat die wet tot die letter nakom te doen nie. Droog af julle traantjies prinsessies en keur ons aansoeke goed.
Dis die blom. Dis die blou. Dis al.
Stem
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 958
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by OosKaapJagter »

Verskonings, verskonings, verskonings.....

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... lepost_nav

"Intussen word die werksure by SVR ook verhoog..."
Dalk sal dit reeds baie help as hulle net die volle werksdag effektief benut.
Dirk777
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Dirk777 »

Ek sien die artikel op Maroela Media:
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... lisensies/
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by jdpretorius »

OosKaapJagter wrote: Fri Aug 28, 2020 8:08 am Verskonings, verskonings, verskonings.....

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... lepost_nav

"Intussen word die werksure by SVR ook verhoog..."
Dalk sal dit reeds baie help as hulle net die volle werksdag effektief benut.
Jis, nou moet hulle seker tot 1uur in die middag werk en kry dan seker net 1&1/2 ure tee tyd en 3&1/2 ure lunch >:D
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by knipmes »

Julle moet besef dat wapen lisensies nie vir die SAPS n prioriteit is nie. Die omkoopgeld is seker nie genoeg nie en daar is seker nie ander geld wat geplunder kan word nie. Hule sal werk soos dit hulle pas.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Ek praat nou met my Pa, hy het 3 liksense gaan doen vanogend. Man daar agter die tafel by poliesie se hom hulle doen net 3 aansoeke/hernuwings per dag per stasie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2952
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lategan1 »

Dit is al waarvoor hulle ink het. Per dag. :police:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

knipmes wrote: Fri Aug 28, 2020 10:49 am Julle moet besef dat wapen lisensies nie vir die SAPS n prioriteit is nie. Die omkoopgeld is seker nie genoeg nie en daar is seker nie ander geld wat geplunder kan word nie. Hule sal werk soos dit hulle pas.
Janee. Waar woorde.
Vanoggend se nuus sê dat julle pres. sê dat al 500 biljoen darm nie geplunder is nie. Daars darm bietjie goeie nuus manne ++>: :laugh: :laugh: :laugh:
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Francoisv »

Ek kry die email terug vanoggend. Selfde as maand gelede:

Kindly take note that your application was received on 2020-07-10 at licencing section, still in progress, follow up in a month.

 

Regards

Captain S Nkabinde

Section: Customer Care and Secretarial Services


Jou m#& paptein.




2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
User avatar
hotklou
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Oct 14, 2019 12:30 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by hotklou »

Ek het ingedien 3 Maart 2020
Vandag 1 Sept 202 (131 werksdae later) APPROVED sms gekry

.... dis heerlike lente!
"Come to the edge," he said.
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 483
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by saswart »

Kerels ek self wag al 2 maande nadat ek die approval sms gekry het steeds vir die lisensie.
Bennie Bester
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Bennie Bester »

Mede Jaracalers.
Vanoggend by my DFO vorms gaan optel vir n nuwe geweer aansoek en my vrou se heraansoeke.
Nou kry jy n afspaak datum en n tyd soos wanneer jy n dokter besoek. Hier kom die slegte nuus.
Nuwe aansoek vir my 19 Oktober 09h00 en my vrou se heraansoek10 November 11h00.
Het julle ook die gebruik? Dit is n ekstra maand en n half op n nuwe aansoek. Maak hulle tyd op of wat?
Groete
Bennie Bester
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC

In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by knipmes »

Ek is van mening hulle is te lui om te werk. Die inperking het hulle bederf en nou gaan hulle net voort om so min as moontlik te wil doen.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

Hierdie is DFO reelings. Dit is nie hoe dit behoort gedoen te word nie. Eks oortuig daar is geen directive uitgestuur wat afsprake aanspreek nie.
Stuur asb alle dokumente wat jy het in verband met die afspraak storie saam met a kort verklaring na Marti Hood toe?
Hy maak ammo bymekaar vir die volgende hofgeding.

In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994

Waarheid
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Bennie Bester wrote: Thu Sep 03, 2020 2:40 pm Mede Jaracalers.
Vanoggend by my DFO vorms gaan optel vir n nuwe geweer aansoek en my vrou se heraansoeke.
Nou kry jy n afspaak datum en n tyd soos wanneer jy n dokter besoek. Hier kom die slegte nuus.
Nuwe aansoek vir my 19 Oktober 09h00 en my vrou se heraansoek10 November 11h00.
Het julle ook die gebruik? Dit is n ekstra maand en n half op n nuwe aansoek. Maak hulle tyd op of wat?
Groete
Bennie Bester
Jip, klink my orals hier rond word daar nou afspraak gemaak en dan is daar ook net n paar per dag beskikbaar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Malan123 »

Hier dieselfde. Amnestie word nou ook blammeer.
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Philip_L »

22 Jan n nuwe aansoek ingegee en 30 Junie sms gekry dat dit goedgekeur is. 110 werksdae.
Volgens DFO is my kaartjie geprint, maar hulle “weet nie wanneer hulle weer gaan haal nie”....
Ek het die naweek klaar gejag vir die jaar, so die kaartjie sms sal seker in die week nog kom!

18 Mei n hernuwing ingegee. 3 September sms gekry dat dit goegekeur is. 76 werksdae.
Post Reply