Page 3 of 4

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Wed Jun 03, 2020 1:34 pm
by JohanvB
Hmmm, Vrydag word die Gazette gepubliseer, ok, met die nuwe uitspraak rakende die algemene regulasies wat onrealisties is... Weet ek ook nie meer so mooi nie

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Wed Jun 03, 2020 2:12 pm
by Gawie(13mm)
JohanvB wrote: Wed Jun 03, 2020 1:34 pm Hmmm, Vrydag word die Gazette gepubliseer, ok, met die nuwe uitspraak rakende die algemene regulasies wat onrealisties is... Weet ek ook nie meer so mooi nie
Nee mastag man!
Jy kon al terug gewees het van jou jag. Ook maar lekker kat-voet nê? :laugh:

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Wed Jun 03, 2020 3:03 pm
by Lategan1
Ja, hoop net nie omrede vlak 4 en 3 dalk foutief is, dat hulle tydelik teruggaan 5 toe nie! Eers voldoen aan die wet en dan van vooraf begin.

O0

Beste.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Wed Jun 03, 2020 3:16 pm
by PWV
Lyk my almal spekuleer maar oor die pad wat gevolg kan word om wettig in die jagveld uit te kom - selfs die regering?

Niemand weet nie .... en die wat weet wil nie sê nie!! :( :(

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 6:01 am
by win270
"If you can't convince them, confuse them"

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 8:22 am
by Carl
Lategan1 wrote: Wed Jun 03, 2020 3:03 pm Ja, hoop net nie omrede vlak 4 en 3 dalk foutief is, dat hulle tydelik teruggaan 5 toe nie! Eers voldoen aan die wet en dan van vooraf begin.
Beste.
Dis die regulasies wat verkeerd was...maar ja vlak 3 het nie basis in die werklike wetenskaplike navorsing so vêr nie. Ons moet eerder al op vlak 1 wees.

My grootste bekommernis is as die wetters my stop en die Eland konfiskeer! Maar nou ja ek moet seker eers die Eland kry..... :angel:

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 10:54 am
by tau
Carl wrote: Thu Jun 04, 2020 8:22 am
Lategan1 wrote: Wed Jun 03, 2020 3:03 pm Ja, hoop net nie omrede vlak 4 en 3 dalk foutief is, dat hulle tydelik teruggaan 5 toe nie! Eers voldoen aan die wet en dan van vooraf begin.
Beste.
Dis die regulasies wat verkeerd was...maar ja vlak 3 het nie basis in die werklike wetenskaplike navorsing so vêr nie. Ons moet eerder al op vlak 1 wees.

My grootste bekommernis is as die wetters my stop en die Eland konfiskeer! Maar nou ja ek moet seker eers die Eland kry..... :angel:
My twee RW Kudu's wat hulle gaan vat pla my ook.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 11:56 am
by tripodmvr
PWV het nuus oor sinvolle inligting vanaf die regering se kant. Hoop hy kom plaas dit hier.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 12:04 pm
by Lategan1
Ek so pas ontvang. Kontroleer self die akuraatheid.

Beste.

Excellent News!

In reply to WRSA's request for confirmation*to the Dept of Env Affairs this morning of our interpretation of hunting to be allowed in Level 3 (as sent to you earlier) , we have received the following reply. We just await the new permit template, referred to in the reply.

"Good day

The declaration of the invalidity and unconstitutionality of the Regulations that were published on 28 May 2020 for Alert Level 3, is suspended for a period of 14 business days from date of the judgment. This means that the regulations remain in place for the mentioned period. Your interpretation is correct, as we have received clarity from the relevant approval structures that hunting may be done in the following manner while the Alert Level 3 Regulations remain in place:

• Hunting may be done for subsistence purposes; i.e. the primary aim of the hunt is to obtain meat for personal consumption;
• Persons may travel across district, metro or provincial borders to the hunting destination, as hunting is a wildlife management service. Regulation 33(4) makes provision for such travel, amongst others, for any permitted service;
• The landowner must issue a permit to each person that travels for the hunt, indicating the following information on the permit:
o Name of each hunter
o Date/ period of the hunt (start date and end date)
o Species and number of animals that will be hunted
• The hunter/s may stay over in the hunting camp of the landowner (i.e. accommodation must be provided on-site)
• The landowner is responsible to maintain health and safety protocols.

We will provide a template for the permit to be issued by the landowner, as Form 2 in Annexure A of the Regulations are not quite suited for this particular purpose. Regulation 33(4) makes provision for a permit that corresponds with Form 2 of Annexure A.

The above may change, depending on the amended regulations to be published by the Minister of COGTA within 14 business days of the judgment made by the High Court on 2 June 2020.

Regards

Magdel Boshoff

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 12:12 pm
by Capt. Yoda
Maak los die honde boys!

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 12:23 pm
by prohunt
Lategan1 wrote: Thu Jun 04, 2020 12:04 pm Ek so pas ontvang. Kontroleer self die akuraatheid.

Ek wil nie graag 'n vlieg in die salf wees nie maar volgens my beskeie mening moet die Regulasies (Staatskoerant) eers gewysig word voordat dit geldig is. Die Minister (DEFF of wie ookal) kan skryf en sê wat hulle wil dis ongelukkig eers geldig as dit in die Regulasies gepubliseer is. Ons sit met dieselfde probleem hier by die see met die visvang. Die Minister en koerante sê visvang is oop maar SAMSA en SAPS sê die Regulasies moet eers gewysig word. Ongelukkig gaan die polisieman wat jou voorkeer werk volgens die Regulasies in die Staatskoerant en nie volgens wat watter organisasie of Minister gesê het nie. Die nuwe Staatskoerant is veronderstel om more met die wysigings uit te kom maar na die hofuitspraak is dit nou 'n ope vraag wat volgende gaan gebeur. Volgens my is die gepubliseerde Regulasies (wat visvang en jag verbied) nog vir twee weke geldig indien dit nie binne daai tydperk gewysig word nie. Wees maar net versigtig!!!

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 12:28 pm
by PWV
Selfde nuus as dit wat Lategan hier geplaas het, gekry!

Hulle beproef al weer ons geduld!!!

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 12:40 pm
by Blitzzz
Prohunt wrote:

En daarby moet ons net hoop dat COGTA nie appel aanteken teen die hof bevel. Dit gaan dan nog langer vat om antwoorde te kry.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 3:08 pm
by PWV

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 3:25 pm
by BigBoreFanatic
Volgende naweek kan 'n lang naweek gemaak word...... (Dinsdag 16e is 'n vakansiedag).

My jag is geboek.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 3:55 pm
by prohunt
Het enige van julle al 'n Staatskoerant gesien waarin die regulasies om te jag geodgekeur is? 'n Minister se verklaring is nie waarop die hof gaan beslis of jy regulasies oortree het of nie. Kom ons hoop maar die wetstoepassers is ook al moeg vir die getjommel en gee ons die voordeel hierdie keer.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 4:49 pm
by 30-06
Kan iemand dalk help met hoeveel persone in vlak 3 in n bakkie mag wees.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 4:53 pm
by tau
Prohunt wrote: Thu Jun 04, 2020 12:23 pm
Lategan1 wrote: Thu Jun 04, 2020 12:04 pm Ek so pas ontvang. Kontroleer self die akuraatheid.

Beste.

Excellent News!

In reply to WRSA's request for confirmation*to the Dept of Env Affairs this morning of our interpretation of hunting to be allowed in Level 3 (as sent to you earlier) , we have received the following reply. We just await the new permit template, referred to in the reply.

"Good day

The declaration of the invalidity and unconstitutionality of the Regulations that were published on 28 May 2020 for Alert Level 3, is suspended for a period of 14 business days from date of the judgment. This means that the regulations remain in place for the mentioned period. Your interpretation is correct, as we have received clarity from the relevant approval structures that hunting may be done in the following manner while the Alert Level 3 Regulations remain in place:

• Hunting may be done for subsistence purposes; i.e. the primary aim of the hunt is to obtain meat for personal consumption;
• Persons may travel across district, metro or provincial borders to the hunting destination, as hunting is a wildlife management service. Regulation 33(4) makes provision for such travel, amongst others, for any permitted service;
• The landowner must issue a permit to each person that travels for the hunt, indicating the following information on the permit:
o Name of each hunter
o Date/ period of the hunt (start date and end date)
o Species and number of animals that will be hunted
• The hunter/s may stay over in the hunting camp of the landowner (i.e. accommodation must be provided on-site)
• The landowner is responsible to maintain health and safety protocols.

We will provide a template for the permit to be issued by the landowner, as Form 2 in Annexure A of the Regulations are not quite suited for this particular purpose. Regulation 33(4) makes provision for a permit that corresponds with Form 2 of Annexure A.

The above may change, depending on the amended regulations to be published by the Minister of COGTA within 14 business days of the judgment made by the High Court on 2 June 2020.

Regards

Magdel Boshoff
Ek wil nie graag 'n vlieg in die salf wees nie maar volgens my beskeie mening moet die Regulasies (Staatskoerant) eers gewysig word voordat dit geldig is. Die Minister (DEFF of wie ookal) kan skryf en sê wat hulle wil dis ongelukkig eers geldig as dit in die Regulasies gepubliseer is. Ons sit met dieselfde probleem hier by die see met die visvang. Die Minister en koerante sê visvang is oop maar SAMSA en SAPS sê die Regulasies moet eers gewysig word. Ongelukkig gaan die polisieman wat jou voorkeer werk volgens die Regulasies in die Staatskoerant en nie volgens wat watter organisasie of Minister gesê het nie. Die nuwe Staatskoerant is veronderstel om more met die wysigings uit te kom maar na die hofuitspraak is dit nou 'n ope vraag wat volgende gaan gebeur. Volgens my is die gepubliseerde Regulasies (wat visvang en jag verbied) nog vir twee weke geldig indien dit nie binne daai tydperk gewysig word nie. Wees maar net versigtig!!!
Manne het vandag visgevang.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Thu Jun 04, 2020 5:15 pm
by BigBoreFanatic
30-06 wrote: Thu Jun 04, 2020 4:49 pm Kan iemand dalk help met hoeveel persone in vlak 3 in n bakkie mag wees.
2.1 mense. Die 0.1 is die brood in die oond ;D

(70% van gelisensieerde toelating). My Cruiser se lisensieskyf wys drie.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Fri Jun 05, 2020 8:06 am
by 30-06
Dit is nogal eienaardig dat ons nog niks van SA Jag gehoor het nie.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Fri Jun 05, 2020 8:12 am
by musgrave270
30-06 wrote:Dit is nogal eienaardig dat ons nog niks van SA Jag gehoor het nie.
Daar het gister voicenotes versprei waar hulle basies gese het hul wag vir die publisering van die staatskoerant voordat hul reageer. Dis nou as ek dit reg verstaan het

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Fri Jun 05, 2020 8:41 am
by Theunodb
Ek neem dan aan as jy jou gesin wil saamvat kort elkeen van hulle ook ‘n “permit”!? My jongste seuntjie is 4 maande, oudste 4 jaar

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Fri Jun 05, 2020 9:22 am
by knipmes
30-06
Ek het met die mense by SA Jagters gepraat. Hulle wil nie kommentaar of advies lewer voordat die "directives" uitgevaardig is nie. Dit is te verstane want die Regering se praat en dit wat op skrif uitkom is nie dieselfde nie. Die amptelike drief van die Departement se ook dat die publiek moet wag vir die reels wat hierdie week uitgereik sal word.
Hoop maar die mense wat die Staatskoerant moet uitreik doen dit gou

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Fri Jun 05, 2020 9:28 am
by win270
;) . . . en die koerantafleweraar is op sy fiets en dra 'n masker.

Re: Ons mag jag in fase 3

Posted: Fri Jun 05, 2020 10:02 am
by andre007
Hallo julle. Ek is Takvoorsitter van die Stormbergtak van SAJWV. Ek en my mede takbestuur kry weekliks tonne navrae oor wat ons hier bespreek. My advies aan lede is om te wag tot die informasie in persverklarings bekragtig en ge 'gazette' is. Tot en met dan is persverklarings en sosiale media bloot bespiegelings en gaan geen waarde in n padblokade dra nie.

Ons het bv met die opening van skole gesien hoe Govt hulle deuntjie kan verander, selfs na dit ge 'gazette' is. Ek wil asb nie hierop aangehaal word nie want ek is nie deel van die rolspelers wat die 'calls' maak nie, maar n besorgde persoon wat nie wil hê dat een van my lede of vriende in warmwater gaan sit nie.

Ek weet van n spul jagters wat al loodgooi van vlak 4, party het daarmee weggekom en ongelukkig het 2 waarvan ek weet n naweek in die selle spandeer. Self nou in vlak 3 waarin jag veronderstel is om oop te wees was daar 2 gevalle waar manne n harde tyd in n padblokade gekry het.

Ek het gister vir iemand gesê dat ek die volgende sal saam met my vat as ek moet gaan jag.

Voor ek vertrek, kry die jagplaas se CIPC permit, pryslys en n amptelikke uitnodiging van hom waarin hy my nooi om te kom jag, met gespesifiseerde datums en wie almal in my jagparty is (bv dis nou vir my en my seun), volwassenes behoort elk hulle eie stel dokumente te hê:
Die Gazette wat bevestig dat jag toegelaat is
Nuutste Jagproklamasie (by ons is die 2020 prok nognie uit nie en die 2019 prok is van toepassing)
Spesie-spesifieke jagpermitte indien van toepassing
Jagliksensie
Vuurwapenliksensie
I D Boek
Oppad terug weer al die bg met toestemming om te jag/verwyderingspermitte, by ons soek die persoon wie die vleis verwerk ook n kopie hiervan.

Ek stel voor dat kopiee ook gesertifiseer word waar moontlik.

Ek het nie al die antwoorde nie maar ek glo met die bg gaan n man se 'saak' meer waterdra