Page 3 of 6
Re: Mooi musiek
Posted: Wed May 27, 2020 11:29 am
by PWV
Re: Mooi musiek
Posted: Tue Jul 07, 2020 7:20 pm
by BenJacobs
Die liedjie is bietjie voor my tyd, maar is seker een van die mooiste en my gunsteling liedjies ooit. Maak my sommer weer trots.
https://youtu.be/fYyGMNpmdGM
Re: Mooi musiek
Posted: Tue Jul 07, 2020 11:05 pm
by Tiny Hunter
Re: Mooi musiek
Posted: Tue Jul 07, 2020 11:25 pm
by Cbird
manchester orchestra - The Silence is net vir my ook n besonderse lied
Re: Mooi musiek
Posted: Wed Jul 08, 2020 12:13 am
by Cbird
Hier is n paar wat ek geniet
John Paul Young - Yesterday’s Hero
https://youtu.be/KVSEiveFY7g
Brian Finch - Outalappies
https://youtu.be/R_1Voe5nSB4
Brian Finch - Oh Brother
https://youtu.be/B8kx2oQL4VM
Disturbed - Sound of Silence
https://youtu.be/u9Dg-g7t2l4
Lilly Among Clouds - Keep
https://youtu.be/jcFjSfazhqw
Florence and The Machine - No light No Light
https://youtu.be/4QwAkbL68c8
Bad Wolves - Zombie (van The Cranberries)
https://youtu.be/9XaS93WMRQQ
Re: Mooi musiek
Posted: Wed Jul 08, 2020 7:22 am
by Plaashaas
Knewel wrote: Sun May 10, 2020 1:26 pm
Jan Blohm se Groen Trui, Breyten se Brief, Ruby, Jenny
Gian Groen se Vier Seisoene Kind
Theuns se Sal Jy Bly, Net Voor Die Storms Kom, Namibsroos, Roeper van my Hart
Afrikaans bly maar 'n mooi taal!
Groete
As jy nou nie so ver was nie kon ons lekker saam gebraai het. Gooi net bietjie Spoegwolf in die mix.
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Jul 11, 2020 10:31 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Thu Jul 16, 2020 10:47 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Jul 17, 2020 11:37 am
by Wouter Roets
DD
Ek is ook n groot fan van ou Van. Ons trouliedjie was Have I told you lately that I love you van hom. Baie mense ken hom nie eers nie en sal verbaas wees oor hoeveel great liedjies die man al uitgebring het. Moet bieg vir iemand wat nie drink nie is jou musiek smaak nie te versmaai nie...
Groetnis
Wouter
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Jul 17, 2020 12:17 pm
by jdpretorius
Wouter Roets wrote: Fri Jul 17, 2020 11:37 am
DD
......... jou musiek smaak nie te versmaai nie...
Groetnis
Wouter
Hoor hoor !
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Jul 17, 2020 1:15 pm
by Diesel Dog
[img]
https://media1.tenor.com/images/5344963 ... d=11577909[/img]Toe ek nog bietjie wyn gevat het was ek maar n" heavy metal head banger"
DD
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Jul 17, 2020 2:03 pm
by jdpretorius
DD hulle se' mans (sommige

) is soos goeie wyn .....daar is dalk 'n klomp van ons (die rebelle) uit die 80's en dalk vroe 90's era, wat metal heads of Rock & Rollers was.
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Jul 17, 2020 2:38 pm
by tau
Colter Wall , Imaginary Appalachia die hele album.
Foy Vance, Live in London. Die hele Album
Chris Stapleton - Traveller, die hele Album
julle kan my later bedank.
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Aug 07, 2020 11:16 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Aug 08, 2020 12:00 pm
by jdpretorius
Jis DD, om voor die bosveld TV te sit, en na van die goed in die agtergrond te luister, sal nodige voeding wees vir my siel
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Aug 08, 2020 11:21 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Sun Aug 09, 2020 4:37 pm
by Joe13
Ek het die draad oop gemaak, my vrou het my ure later kom soek. Dankie vir die lekker musiek manne.
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Aug 21, 2020 11:16 pm
by BenJacobs
Ek het vandag, Lorika Rauch se weergewa van "Lord of the dance" gehoor. Ek kry dit nie op YouTube nie, maar dis besonder mooi.
Groete Ben
Re: Mooi musiek
Posted: Wed Sep 09, 2020 9:27 pm
by BenJacobs
Die volgende maak my darem trots Afrikaner:
Die Bosveld
https://youtu.be/ef1KML-vPoo
Jou land
https://youtu.be/ep6jQWRdM0o
Voortrekker monument
https://youtu.be/G6-EFMkYG04
Groete Ben
Re: Mooi musiek
Posted: Wed Sep 09, 2020 11:23 pm
by Diesel Dog
So bietjie Beth Hart unplugged, voor die lewe haar mak gemaak het.
https://youtu.be/QnIL8AKWRNQ
Re: Mooi musiek
Posted: Thu Sep 10, 2020 9:17 am
by toxicsox
[youtube]
https://www.youtube.com/playlist?list=P ... Bs1wE1PLC7[/youtube]
Dink nie ek sal baie aanklank vind met my musiek playlist by die groep nie
Sluit in:
Joe Bonamassa
Budgie
Nick Cave
The Cult
Highly Suspect
Neil Young
Gary Moore
Soul Asylum etc.
Re: Mooi musiek
Posted: Thu Sep 10, 2020 9:19 am
by toxicsox
Ek het Beth Hart live gesien in Durban so 23 jaar terug :-)
Toe het sy nog soos hier gelyk en seriously baie dwelms gebruik. Maar die pad wat die blues volg. Sy is absoluut fantasties.
[youtube]
https://www.youtube.com/watch?v=uj_ujwPyQ-g[/youtube]
Re: Mooi musiek
Posted: Thu Sep 10, 2020 4:42 pm
by Predator
toxicsox wrote: Thu Sep 10, 2020 9:19 am
Ek het Beth Hart live gesien in Durban so 23 jaar terug :-)
Toe het sy nog soos hier gelyk en seriously baie dwelms gebruik. Maar die pad wat die blues volg. Sy is absoluut fantasties.
[youtube]
https://www.youtube.com/watch?v=uj_ujwPyQ-g[/youtube]
Net toe ek dink ek is eensaam en aleen in hierdie wereld - ek is n groot Beth Hart aanhanger. Die dwelms het haar maar gekwes, maar sy lyk deesdae beter. Haar weergawe van Whole Lotta Love skop stof in Led Zeppelin se oë. Dis trouens die ringtone op my foon - as hy lui - vergeet ek soms om te antwoord - luister eers die musiek

Dit is asof daar iets van Janis Joplin in haar stem is.
https://www.youtube.com/watch?v=jM6_wOCdD5I
My liefde vir die genre van Jazz en Blues kom eintlik van my kinders af. My dogter en seun het albei Jazz opleiding gehad - my dogter is n jazz/blues sangeres en my laaitie is n regte bad ass rock n roller - hy spesialiseer in baskitaar.
Nou is ek bly daar is nog aanhangers van die genres!
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Sep 11, 2020 10:32 am
by Dirk777
toxicsox wrote: Thu Sep 10, 2020 9:19 am
Ek het Beth Hart live gesien in Durban so 23 jaar terug :-)
Toe het sy nog soos hier gelyk en seriously baie dwelms gebruik. Maar die pad wat die blues volg. Sy is absoluut fantasties.
[youtube]
https://www.youtube.com/watch?v=uj_ujwPyQ-g[/youtube]
BETH HEART BAND... wow trip down memory lane... ek dog ek is die enigste ou wat na daai musiek luiser.
Re: Mooi musiek
Posted: Mon Sep 14, 2020 4:32 pm
by Predator
Nog n gunsteling : Candy Dulfer met haar sax!
https://www.youtube.com/watch?v=_5kKo2_2MzI