Geweerkolf

Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

So foto van "work in progress" Kieterkat se la.... geweertjie
Image
Image
tafjak

Re: Geweerkolf

Post by tafjak »

Beyers

Wat jaag so 'n kolfie 'n man uit die sak?

Doen jy die bedding? As jy dit doen, wat gebruik jy?

Wat sal 'n plein kolf met die inletting, sonder fancy ruitwerk, wangstukke en smart rubbers kos? Maw. 'n plankroerkolf.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweerkolf

Post by Francois Marais »

Beyers

PRAGSTUKKE...........voorwaar.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

So 'n bietjie skuur en olietjies
Image
Image
Last edited by Beyers on Thu Jun 03, 2010 4:59 pm, edited 1 time in total.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Daars hy Kieterkat
Image
Image
Last edited by Beyers on Thu Jun 03, 2010 7:14 pm, edited 1 time in total.
henti
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm

Re: Geweerkolf

Post by henti »

Ek het n swart sintetiese kolf ek wil hom graag laat CAMO wil julle ouens met die Camo gewere nie asb groot asb vir my fotos van julle gewere email na my toe nie asb ek kan nie my verstand opmaak watter patroon ek wil he nie en vir my se wie die werk gedoen het nie

ASB MANNE

witrivier@vodamail.co.za
.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweerkolf

Post by Francois Marais »

Henti

Advantage Max 1 Camo, in USA gedoen, ek het geen idee hoe nie.... ;)

Image

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Geweerkolf

Post by 243Songdaug »

Henti

Probeer gerus vir Chris/Daleen by Armtec - hul webwerf het 'n klompie foto's, maar hulle is al so verouderd dat jy dit nie sal glo nie.

Ek en Daleen praat gereeld - hulle het van die nuwerwetse tipe camo patrone beskikbaar as ek reg onthou, MAAR hierdie partone is bietjie pricy.

Chris het op hierdie einste post ook 'n stuk ingesit - hul kontak besonderhede is daarop - praat maar met Daleen op die MTN nommer - al is sy 'n vrou weet sy presies waarvan 'n man praat as jy gewere praat.  Chris hou van gewere en tools - so dit wil vir my lyk hy bepaal hom by die goed waarmee hy goed is en los die telefoon vir Daleen.

Camo van gewere in SA is nog nie groot nie, maar sodra daar meer vroue begin skiet sal die manne meer aandag skenk aan die kosmetiese kant van die skietery.

Maak mooi.
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweerkolf

Post by Francois Marais »

Manne

Een van die beste "STOCK" sites wat ek nog oppi net kon kry....BAIE GROOT verskeidenheid, goeie pryse, iemand wat dalk hulle customer service wil try................

http://www.stockysstocks.com/servlet/StoreFront

Mooi loop
Francois

Komaan Christo, kom ons try.....
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
henti
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm

Re: Geweerkolf

Post by henti »

ek het al twee kolwe laat inkom werk sommer direk met kim hy is die manager by stockys email hom baie goeie diens
.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweerkolf

Post by Francois Marais »

Henti

Nou kyk nou, thanks man, will do.........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Geweerkolf

Post by Agentkoos »

Beyers/enige een wat kan help
Ek het so n paar jaar terug met n bergfiets geval en my elemboog sleg gebreek, wat ons toe nie besef het nie is dat die gewrig ook seergekry het. Die kort en lank hiervan is dat ek n mate van beweging in my regter gewrig verloor het.Wanneer ek die kolf (standaard greep)vashou wil die gewrig nie ver genoeg afbuig nie, het dus nie n goeie greep om die kolf nie, watter kolfstyl stel jy voor wat hierdie probleem moontlik kan oplos?
Thanks
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Geweerkolf

Post by Francois Marais »

Koos

Het dieselle probleem, my regter gewrig gebreek met n quad ongeluk. Ek het n 6mm BR met n McMillan kolf, met n baie regop handgreep, ek kom agter dat hierdie greep op die oomblik my baie beter pas as die gewone pistool handgreep.

Hier kan jy sien hoe regop die greep is, hierdie tipe greep kry jy baie op die benchrest styl kolwe.....

Image

Jammer die foto is nie so heel duidelik nie, maar jy kan n goeie idee kry van die greep.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

K dubbel o ess
Geen probleem nie veral as mens die bechrest kolf net 'n thumbhole maak. dan is daar nie probleme as mens hout vir die kolf gebruik nie.
PM maar vir die oplossing
Beyers
janoakley

Re: Geweerkolf

Post by janoakley »

More Beyers

Het gisteraand op die internet rondgesoek vir 'n sako kolf vir my .222 Vixen en hier uitgekom. Het 'n sleg ongeluk oorgekom en hom by sy pistool greep middeldeur gebreuk. Ek is opsoek na 'n tweedehandse Vixen kolf want wil graag die geweertjie oorspronlik hou. Is die een wat jy afgehaal het moontlik te koop en in dien wel hoeveel wil jy h? vir hom?
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Janoakley
Ongelukkig het ek die kolf verkoop toe ek die geweer by die winkel geneem het. As jy nie regkom nie, dan moet jy maar laat weet dan sit jy maar 'n custom kolf op.
Beyers
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Geweerkolf

Post by Agentkoos »

Francois
Baie dankie vir die foto, kan sien dat daai greep beter sal werk
Groetnis
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Geweerkolf

Post by Agentkoos »

Beyers
Ek net nog nie met n bechrest kolf met 'n thumbhole geskiet nie, skiet baie vlakvarke in beboste veld, dus is spoed van belang, vat dit nie n bietjie langer  as jy eers jou duim deur n gat moet druk nie ???
Groete
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Geweerkolf

Post by Agentkoos »

Enige iemand wat my moontilk kan antwoord??
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Geweerkolf

Post by JACQUES BOTHA »

KOOS:
dIE gat vir die duim mors geen tyd nie.
Jy raak gewoond aan hom, Die eerste prys as jy na die thumbhole tipe wil gaan is die pistoolgreep, selfde as thumbhole net nie n gat nie, sien francois marais se swart kolf .
dieselfde gevoel as thumbhole sonder die gat...
My gevoel, ander kan dalk verskil..
groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
theterminator

Re: Geweerkolf

Post by theterminator »

het 'n hele paar thumphole kolwe -  net so vinnig soos enige ander kolf
sal dit vir geen ander kolf verruil nie
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Probleem is net dat wanneer jy 'n thumbhole gewoond is dan probeer jy jou duim deur 'n standaard kolf steek as jy aan die haastige kant is. :'(
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Geweerkolf

Post by JACQUES BOTHA »

Beyers.
As jy baie haastig is en regtig geweld gebruik kan jy  ......jou duim breek...
Soos my Pa se  met geweld akn jy jou vinger in jou eie hol afbreek..
Groete
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Geweerkolf

Post by Wielie Waps »

My vragie gooi ek in Beyers se rigting , maar ek weet hier is genoeg manne wat sal help.
Ek wil sommer 'n ou windbuks kolf doen as toets lopie.
Die vraag is wat se seellaar sit ek op 'n kolf as ek hom klaar geskuur het. Hier is 'n ou windbuks wat ek nuwe lewe wil gee en as dit werk dalk my .303 se kolf ook doen.
My plan is om eers die kolfie eers mooi skoon te skuur met fyn skuurpapier en dan te probeer om dit effens donkerder te "stain".
Geroer-nie geskud nie
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Geweerkolf

Post by Beyers »

Wieliewaps
Ek gebruik woodoc 10 wat ek met die hand aanwend en dan so te s? dadelik met 'n lap afvee. So vyf keer om 'n eweredige laag op te bou. Andersyds sit op skuuur met fyn skuurpapier (800 - 1000) sit weer op en skuur. Dan sou ek kleurmiddel in die woodoc inmeng en en die kleur opbou soos vantevore aangewend. Kleurstof direk op hout is meeste van die tyd 'n f... f.... fout. Daar is waterbasis kleurstowwe wat goed werk, maar is f.... duur
Om die kolf skoon te maak gebruik ek verfstroper en water om dit af te was, borsel dan ook sommer die checkering skoon.
Beyers
Post Reply