Page 3 of 3

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Thu Nov 07, 2024 10:12 pm
by JVT172
My lys het did volgende toevoegings gekry.

222Rem
308 Norma Mag

En ek dink 470NE Dubble volgende

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Fri Nov 08, 2024 10:29 am
by HeinM
Jy kan nou my ou Oberndorf Mauser Mod. B Sporter in 8x60J koop. Dit is 'n 30-06 op steroids. Dit sal die perfekte toevoeging wees in jou middelorde

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Fri Nov 08, 2024 10:31 am
by HeinM
HeinM wrote: Fri Nov 08, 2024 10:29 am Jy kan nou my ou Oberndorf Mauser Mod. B Sporter in 8x60J koop. Dit is 'n 30-06 op steroids. Dit sal die perfekte toevoeging wees in jou middelorde
++>:

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Fri Nov 08, 2024 12:22 pm
by JVT172
HeinM wrote: Fri Nov 08, 2024 10:29 am Jy kan nou my ou Oberndorf Mauser Mod. B Sporter in 8x60J koop. Dit is 'n 30-06 op steroids. Dit sal die perfekte toevoeging wees in jou middelorde
As dit 'n 8x68s was defnatief.

Groete