Re: Koeël gewig vir blouwildebees
Posted: Wed Apr 26, 2023 10:32 am
Het nou lekker gelees aan hierdie ou thread terwyl ek terugvoer op Rhino Solid Shanks soek.
Een ding wat ek hier wil by noem is dat skootplasing en koeëlkeuse nie net belangrik is nie, maar dat dit IN KOMBINASIE belangrik is. Die jagter moet weet of:
* sy koeël hard (Nosler AB, sekere monlithics) of sag (Sierra GK, PMP bruin boks) is,
* of die snelheid hoog (.243 op 50m) of laag (.303 op 200m) gaan wees ten tye van impak,
* en of daar waar hy mik 'n harde (skouer) of sagte (ribbetjies) spot is.
Bv.
Stadige kaliber met 'n Accubond op 'n ver afstand - probeer been tref om expansion te verseker, soos 'op die knoppe'.
Vinnige klein kaliber met Gameking, vermy been, plaas skoot broadside agter die blad.
ens.