Drones. Wie doen wat daarmee?
Posted: Tue Feb 25, 2020 3:03 pm
Wanneer sy hoor ek is in die tuin staan sy op en groet vriendelik netso oor die muur sonder n handdoek.[/quote]joe rocket wrote:Hoe weet jy jou buurvrou tan kaalgat?
Ek wag nou om te sien wie gaan vra of die huis aan die ander kant nie miskien in die mark nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk