Anatoliese honde
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Anatoliese honde
Almal
Ek sal baie graag wil weet wie dit is, en ek sal verseker na julle terugkom as ek meer inligting rondom die saak het. Hy boer verseker nie naby my nie.
Ek sal baie graag wil weet wie dit is, en ek sal verseker na julle terugkom as ek meer inligting rondom die saak het. Hy boer verseker nie naby my nie.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Anatoliese honde
Die een ou was `n VD Merwe, die ander was Barend de Lange.
My vrou was by my en sy onthou die nr wat gegee is as 0729517606. Is nie seker van die kontak nr nie.
Lukas
My vrou was by my en sy onthou die nr wat gegee is as 0729517606. Is nie seker van die kontak nr nie.
Lukas
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Anatoliese honde
lukas
Dankie ek sal die inligting bietjie opvolg. Gelukkig is petrus Steyn distrik nie so groot nie
. Ek sal more met die amnne aan die Weste-, Noorde-, Suide- en Oostekante skakel en bietjie hoor of hulle van die mense ken. Mens moet partykeer maar sag trap 
Dankie ek sal die inligting bietjie opvolg. Gelukkig is petrus Steyn distrik nie so groot nie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Anatoliese honde
Ek hoop nie ek het die pleknaam verkeerd nie. Dan sal ek by RSG probeer uitvind as dit die geval is.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Anatoliese honde
Ek sal uitvind, het nou gou op Mapsource my kant van die dorp opgemeet en dit kom op 18294 ha te staan. Die manne aan ons kant se grond is so in die omgewing van 1200 tot 2500 ha aanmekaar/bymekaar. Aan ons kant van die sorp is die ou met die meeste skaap so in die omgewing van 1100 kop met plaasgrote so 1200ha. Al manier wat ons an die kant het om die ongediertes weg te hou is dmv 222, 270 en 243. (skuilname natuurlik) Sien toe ek deur die forum gaan dat sekere mense baie gevoelig is oor hul 270's (Ambessa, skuus oom
). Ek wil ook eendag as ek groot is vir my 'n 270 koop.
Sal seker weer my profielfoto moet verander want ou boel is alom bekend as 'n man wat nie onderskeid tref in die kleur van die besoekers nie
.
Sal seker weer my profielfoto moet verander want ou boel is alom bekend as 'n man wat nie onderskeid tref in die kleur van die besoekers nie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Ambessa
Re: Anatoliese honde
Hallo 222
[quote="222"]...Sien toe ek deur die forum gaan dat sekere mense baie gevoelig is oor hul 270's (Ambessa, skuus oom
). Ek wil ook eendag as ek groot is vir my 'n 270 koop. /quote]
Ja, speel maar lekker met die stert... ...maar eendag is eendag...

Ambessa
[quote="222"]...Sien toe ek deur die forum gaan dat sekere mense baie gevoelig is oor hul 270's (Ambessa, skuus oom
Ja, speel maar lekker met die stert... ...maar eendag is eendag...
Ambessa
-
Ambessa
Re: Anatoliese honde
Hallo Tafjak
Ambessa
Hoe gaan of kan ons die suksesse of mislukkings van hierdie kuddewaghonde uitpluis en bevestig?tafjak wrote:Die honde werk vir 'n ruk, maar dan moet die bure van die Anatoliese eienaars jakkalse doodmaak. Daarna(2de jaar) is die anatole nie meer efektief nie en moet jakkalse met ander metodes ook beheer word.
As die bure nie jakkalse beheer nie, is die anatole se uitwerking 'n ronde nul.
Ambessa
-
tafjak
Re: Anatoliese honde
Ambessa
Ek het met 'n paar manne by my gepraat om so tipe van ondervindings op papier vas te l?. Soos jy weet kan dit so bietjie tyd neem om die stukke by hulle te kry, ek maak in elk geval so gou ek kan. Probeer dan om so 15 stukke te kry voor ek enige iets sal doen in die verband.
Taffie

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Anatoliese honde
Die honde kan 'n positiewe bydrae ook lewer in sekere gebiede. Julle sal moet onderskeid tref. In ekstensiewe dorperboerderye moet julle die hond net wind gee, die gier sal oorwaai! (Hoe lekker klink Afrikaans dan nou?)Ambessa wrote:
Hoe gaan of kan ons die suksesse of mislukkings van hierdie kuddewaghonde uitpluis en bevestig?
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Anatoliese honde
Hallo Tafjak
Dankie ek wag graag vir verdere terugvoering en info.
Intussen laat ons die ouens maar hier praat oor hulle ervarings in die verband.
Ambessa
Dankie ek wag graag vir verdere terugvoering en info.
Intussen laat ons die ouens maar hier praat oor hulle ervarings in die verband.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Anatoliese honde
Hallo Louis102
Hoeveel wind gee is wind gee nou eintlik?
Lei ek af dat die honde beter sal moontlik werk vir ander shieps (dit is nou anders as Dorpers) en in kleiner kampe? Dit strook derhalwe met die algemene denkrigting oor die gebruik van kuddewaghonde?

Projag (ek sien jy bly Under cover= hidden)
Man, jakkalse oorkom die grootste hindernisse as hulle honger raak en die kos is skaars. Klim oor lyndrade, grou onderdeur, vang gekraalde vee in die oggend(10h00), vreet bessies en nog baie ander metodes om te oorleef. Ek het dit al alles beleef.
'n Hond is net snaaks vir 'n rukkie. Wat is nou snaaks as Skaaphond of Bulldog vee oppas. Jakkalse sal 'n plan maak en daarom moet die beheermetodes ook so aangepas word. Anatole is 'n hond soos enige ander hond wat ook geleer is om sekere taak(baie soorte word in die SAP gebruik vir vele doele) te verrig.
Die "Bottom line" is om die goed te beheer.
Taffie
Man, jakkalse oorkom die grootste hindernisse as hulle honger raak en die kos is skaars. Klim oor lyndrade, grou onderdeur, vang gekraalde vee in die oggend(10h00), vreet bessies en nog baie ander metodes om te oorleef. Ek het dit al alles beleef.
'n Hond is net snaaks vir 'n rukkie. Wat is nou snaaks as Skaaphond of Bulldog vee oppas. Jakkalse sal 'n plan maak en daarom moet die beheermetodes ook so aangepas word. Anatole is 'n hond soos enige ander hond wat ook geleer is om sekere taak(baie soorte word in die SAP gebruik vir vele doele) te verrig.
Die "Bottom line" is om die goed te beheer.
Taffie
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Anatoliese honde
AmbessaAmbessa wrote: Hallo Louis102
Hoeveel wind gee is wind gee nou eintlik?
Lei ek af dat die honde beter sal moontlik werk vir ander shieps (dit is nou anders as Dorpers) en in kleiner kampe? Dit strook derhalwe met die algemene denkrigting oor die gebruik van kuddewaghonde?
Ambessa
Jammer, ek sien nou eers jou vraag. Die "windgee" ding het net vir my mooi geklink en dit het so bietjie gesinspeel op jou raad om "asem op te hou" nou die dag. Toe los ek maar die "windjie"
Bok en skaap honde word al jare met sukses gebruik om kuddes op te pas soos projag verduidelik. Dit werk vir trop-gebonde skaap (as dit die regte woord is?) soos Karakoel, Persies, Van Rooy's en vetstert kruisings. Die skaap slaap saans op kraal saam met die hond en m?re oggend vat die hond sy trop en hulle loop wei. Dit is ook gewoonlik sommer meer as een hond. Het al met my eie o? gesien dat die hond eintlik die leier van die trop raak. En dit is sommer baster honde. So 'n goeie hond is onmisbaar vir daardie spesifieke situasie en een wat sy sout werd is, laat nie toe dat van die skaap afdwaal of dat daar onder hulle gevang word nie. Dit is hoekom ek s? die anatool is niks nuuts nie en kan sekerlik onder sekere omstandighede goed werk. Die anatole is miskien 'n bietjie groter afskrik middel agv hul grote - maar moet nie die waagmoed van 'n basterhond onderskat nie! 'n Lekker basterhond is ook ratser, lyk vir my baie wakkerder en eet baie minder - slegs my opinie.
Die uitdagings van so 'n boerdery is dat dit gewoonlik vetstert tipe skaap is wat so tropgebonde is. Gesondheids bewustes en groenes hou gewoonlik nie van vet nie. Ek is primer 'n vleisprodusent wat moet produseer vir wat die mark vra. Daar word ongelukkig teen die vetstert tipe rasse gediskrimineer - en daarom kan ek nie met hulle boer nie. As jy iets produseer moet jy mos kyk hoe lyk jou mark of hoe? Maak nie saak of dit motorkarre, grimering of wat ook al is nie. Tweedens trap jy jou werf uit en later wil niks meer daar groei nie. Die diere moet later so v?r loop vir weiding dat geen gewig aangesit word nie. Jou plaas is mos jou voerkraal - om so te boer op groot skaal is dus nie 'n opsie nie - jy moet mos jou voerkraal oppas en volledig benut! Jy kan mos nie so boer met die egte vleisras tipe skaap nie.
Vir ekstensiewe boerdery met vleisrasse (wat die beste aard in ons omgewing) kan honde nie oplossings bring nie. Dit was al probeer en het nie gewerk nie! Glo my as dit 'n opsie was, het ons dit gebruik - Rob Harrison White moet hom by sy fotografie bepaal en boerdery los vir die manne wat iets daarvan weet. Ek gaan nie vir hom voorskryf hoe hy sy beligting moet doen of watter "shutter speed" hy moet gebruik nie. Hoe kan hy die bekwame produsente van die land so onderskat en voorskryf? Hoop hy word gou in die bek geruk!
Nog 'n gedagte wat ek wil laat val is dat honde en jakkalse die tussengangers van parasiete soos lintwurm kan wees. Potensieel skadelik en kan self dodelik wees vir mens en dier. Maak nie saak hoe wonderlik jou doserings program nie - daar word steeds baie skade gelei in gebiede waar die jakkals populasie hoog is. Hoe beskerm jou anatool jou nou?
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Anatoliese honde
Jammer my laaste paragraaf het so bietjie verkeerd uitgekom. Honde en Jakkalse is die gashere vir die volwasse stadium van parasiete soos verskeie tipes lintwurm. Alhoewel hierdie gashere se kondisie beiinvloed mag word, is dit uiters selde noodlottig. Die probleem is dat skaap, bok en selfs die mens 'n gasheer is vir die tussensatdium van die parasiet en ongelukkig is dit in baie gevalle noodlottig of gaan dit gepaard met ernstige gewigsverlies.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Anatoliese honde
Lyk my Ou Caller moet 'n ander joppie in die "Parlement" gaan soek, die Vise-Prisedent se pos is ook nou gevul.
Wou ook vir Ambessa in die "Parlement" gehad het, maar hy is op sy eie missie, baie beter af daar waar hy nou is. Hy hou alles aan die roer en weet hy sal die "Parlement" op hul tone hou.
Taffie
Wou ook vir Ambessa in die "Parlement" gehad het, maar hy is op sy eie missie, baie beter af daar waar hy nou is. Hy hou alles aan die roer en weet hy sal die "Parlement" op hul tone hou.
Taffie
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Anatoliese honde
Suiwer Anatoliese Herdershond teef (nie reg gemaak nie), gebore 15/03/2008, kleintjie van Aser by Agila. Het my bokke verkoop en hou net 'n paar skape oor. Loop saam met die skape maar jag die wild te veel op die plaas. Prys R2500.00. Kontak Andries by Cel: 081 ? 366 3579 of epos: adejager@iway.na.
Aandag Almal
Die advertensie hier bo het so pas in die NLU - Klein Advertensies (diens wat die Namibiese Landbou Unie aan lede verleen) verskyn. Let tog net op na die rede hoekom Andries die hond wil verkoop alvorens julle hom aanskaf! Wonder wat Bool hiervan sou dink? Een vir jou argiewe miskien, Taffie?
Aandag Almal
Die advertensie hier bo het so pas in die NLU - Klein Advertensies (diens wat die Namibiese Landbou Unie aan lede verleen) verskyn. Let tog net op na die rede hoekom Andries die hond wil verkoop alvorens julle hom aanskaf! Wonder wat Bool hiervan sou dink? Een vir jou argiewe miskien, Taffie?
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Anatoliese honde
Hallo Tafjak
Weet van 'n hele paar ouens wat hierdie paartjie (die een-wat-aan-die-armpie-gebyt-is en sy p?l) ernstig aanvat.
Ambessa
Nie aldag so maklik nie. Partydae lyk dit of hierdie twee (die een-wat-aan-die-armpie-gebyt-is en sy p?l) sekere ouens baie maklik vo?lvry verklaar. Nogal redelik ongeskik ook nog daarby. Maar moenie worry nie, onkruid vergaan nie so maklik nie.tafjak wrote:...Wou ook vir Ambessa in die "Parlement" gehad het, maar hy is op sy eie missie, baie beter af daar waar hy nou is. Hy hou alles aan die roer en weet hy sal die "Parlement" op hul tone hou.
Weet van 'n hele paar ouens wat hierdie paartjie (die een-wat-aan-die-armpie-gebyt-is en sy p?l) ernstig aanvat.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Anatoliese honde
Hallo Louis102
...net oppas vir lank asem ophou.
Nietemin daar is niks fout met die "windjie" wat jy gelos het nie. Myns insiens is jy in die kol.
Daar is ouens (soos op die forum bevestig) wat meer van boerdery en sy veelvuldige risikos weet as ander ouens soos vervaardigers (films en videos). Hy behoort hom liefs by sy eie vaardighede en kundighede hou.
Dit mag wees dat die opsie om vinnig geld (uit sentimentele sensasie) te maak nou so oorweldigend aantreklik en dalk maklik geraak het dat dwaalwe? baie maklik die oorhand begin kry.

Hallo Projag
Onthou ek reg, die gedugte "Waaksaam" van oorle Oom Jan Spies was dalk ook een van die befame Duitswes brakke? Dit is nou die Waaksaam wat heeldag in die skadu gel? het en toe eendag per ongeluk by die ander honde verby "spoorgevat" het agter die leeus aan in die lang gras (agter 'n stok aan wat vorentoe gegooi is) ...?
Ambessa
Het al baie van die Duitswes brakke gehoor. Wys jou net, die kuns om hond (Canis familiaris) teen hond (Canis mesomelas) en rooikat (Caracal caracal) en ander diere te gebruik is niks nuut nie.projag wrote:Anatole is nie 'n wonderuitvindsel nie.
In Namibia gebruik die boere al van Suidwes dae af BOKHONDE (sommer sulke basterhonde wat nie 'n groot voedingsbehoefte het nie) met groot sukses --- maar wel as kuddehonde omdat bokke in 'n trop saamloop en wei -- en wel van nature as bang dier. Dan kom die bokke steeds elke aand kraal toe.
Onthou ek reg, die gedugte "Waaksaam" van oorle Oom Jan Spies was dalk ook een van die befame Duitswes brakke? Dit is nou die Waaksaam wat heeldag in die skadu gel? het en toe eendag per ongeluk by die ander honde verby "spoorgevat" het agter die leeus aan in die lang gras (agter 'n stok aan wat vorentoe gegooi is) ...?
Ambessa
-
Ambessa
Re: Anatoliese honde
Hallo Louis102
Ambessa
...,ons geagte vriende verwys na die diertjie as "a failed dog". Sy is nog baie jonk?Louis102 wrote:..teef (nie reg gemaak nie), gebore 15/03/2008, kleintjie van Aser by Agila. Het my bokke verkoop en hou net 'n paar skape oor. Loop saam met die skape maar jag die wild te veel op die plaas.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Anatoliese honde
Hierdie Oom Ambessa verbaas my by die dag! Dat hy nou so 'n stukkie Afrikana kan ophaal! "Waaksaam" moes eintlik "Slaapsaam" gedoop gewees het - aldus oorle Oom Jan. Hy was nikswerd en sou nie gedeug het as bok of skaaphond nie. Ek wil tog Oom Jan aanhaal op die end van sy storie. Hy was mos lief om so 'n lewenslessie op die einde van sy stories in te gooi. Oom Jan het ges?: "hy" dis nou waaksaam "laat my dink aan die soort wat onder die grootste gevaar aan die slaap leef en wat dan op 'n dag s? skrik dat hulle wawydwakker nog steeds niks beteken nie."Ambessa wrote:
Onthou ek reg, die gedugte "Waaksaam" van oorle Oom Jan Spies was dalk ook een van die befame Duitswes brakke? Dit is nou die Waaksaam wat heeldag in die skadu gel? het en toe eendag per ongeluk by die ander honde verby "spoorgevat" het agter die leeus aan in die lang gras (agter 'n stok aan wat vorentoe gegooi is) ...?
Ken julle sulke mense?
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Anatoliese honde
Ja my Oom, ek dink daar sal ook 'n paar "failed sheep producers" onder ons "geagte vriende" uitgewys kon word (siende dat hulle so maklik na 'n "failed dog" verwys) Dit is nou as hulle die "guts" gehad het om hier in my w?reld te kom boer het. Daar waar hulle suksesvol boer is die ongedierte probleem 'n eenvoudige een, smaak dit my.Ambessa wrote: Hallo Louis102
...,ons geagte vriende verwys na die diertjie as "a failed dog". Sy is nog baie jonk?Louis102 wrote:..teef (nie reg gemaak nie), gebore 15/03/2008, kleintjie van Aser by Agila. Het my bokke verkoop en hou net 'n paar skape oor. Loop saam met die skape maar jag die wild te veel op die plaas.
Ambessa
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Anatoliese honde
Tafjak
Ons kort 'n Hoofsweep vir ons party. Weet nadese nie of hy sommer die Kuns en Kultuur portefulje ook onder sy vlerk moet neem nie - is Ambessa se ander werk so dan belangrik dat hy dit nie as 'n "sideline" kan bedryf nie? Klink juis of hy 'n paar lyfwagte nodig het. Vo?lvry - nogal! Dit moet darem lekker wees om so belangrik te wees!
Groete
Louis
O ja, en ek hoort in die agterbanke. Laat die slimmes eerder daar voor vat! Nie die wat hulle slim hou nie.

Pragtig man.Wonder wat Bool hiervan sou dink? Een vir jou argiewe miskien, Taffie?
Taffie
-
tafjak
Re: Anatoliese honde
Louis
Sorry man, ek het reply voor ek als gelees het(tipes van my).
Groetnis.
Taffie
O!! voor ek vergeet, sy pos is nie te koop nie!!!
....(so getreepte).....moes dit uithaal.
Sorry man, ek het reply voor ek als gelees het(tipes van my).
Ons het reeds een, ek dink sy naam is A.. vergeet nou al weer. Weet net daar is kat of iets by sy naamkaart.Ons kort 'n Hoofsweep vir ons party.
Groetnis.
Taffie
O!! voor ek vergeet, sy pos is nie te koop nie!!!
....(so getreepte).....moes dit uithaal.
Last edited by tafjak on Wed Jul 01, 2009 2:41 pm, edited 1 time in total.