Page 3 of 4

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Sun May 12, 2019 8:51 pm
by Morne Van Der Merwe
Die naweek gou die bedding gedoen.

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Sun May 12, 2019 8:53 pm
by Morne Van Der Merwe
Nog so paar fotos

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Sun May 12, 2019 10:06 pm
by Bighero6.5
Dit lyk soos die werk van ñ pro.
Baie mooi gedoen.
Wil nou graag sien hoe skiet daai roer

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Sun May 12, 2019 10:07 pm
by Apie
Skiet nou asseblief net daai geweer!

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Mon May 13, 2019 9:15 am
by Plaashaas
Baie mooi. Gee so bietjie meer details oor die balistics van die kaliber asb.

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Mon May 13, 2019 9:46 am
by Capt. Yoda
Hierie 7mm skieters hou mos n geweer n jaar in die kluis voor hulle die ding skiet, ek dink hulle is so bang die geweer skiet nie soos hulle vir almal vertel het hy gaan skiet nie.

Daai lyk baie netjies Morne, ek is bly die kolf is darem nou "op" die geweer

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Mon May 13, 2019 7:08 pm
by JPS
Ag is omdat die 7mm skieters weet ‘n 7mm skiet. So dit is nie nodig om hom te gaan skiet om te kyk of hy gaan skiet nie. Wanneer hy geskiet word is hy klaar reg ++>:

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Mon May 13, 2019 8:49 pm
by Morne Van Der Merwe
Als nou in plek, Chrisjan vandag die skroefdraad gesny vir KD, fotos vertel nie hoe netjies daai cap gesny en gepas word nie. Sal môre foto plaas.
Nou net die doppe voor berei en n paar rondtes laai, dan reg vir die baan.
N Vriend van my skiet dieselfde kaliber, skiet 180gr ELD-Ms teen 2850fps, lyk my die geweer hou van daai spoed.
Die geweer moet reg teen die volgende ALRHA skiet.

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Mon May 13, 2019 9:01 pm
by LUAN
Morne Van Der Merwe wrote:Als nou in plek, Chrisjan vandag die skroefdraad gesny vir KD, fotos vertel nie hoe netjies daai cap gesny en gepas word nie. Sal môre foto plaas.
Nou net die doppe voor berei en n paar rondtes laai, dan reg vir die baan.
N Vriend van my skiet dieselfde kaliber, skiet 180gr ELD-Ms teen 2850fps, lyk my die geweer hou van daai spoed.
Die geweer moet reg teen die volgende ALRHA skiet.
Watse kruit en loop lengte vir daardie spoed?

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Mon May 13, 2019 9:55 pm
by Capt. Yoda
Ons het darem die Creedmoor aanval oorleef by alrha nous dit die super sevens!!!

Is n diep mooi roer die Morne, geluk

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Tue May 14, 2019 8:43 am
by Morne Van Der Merwe
Capt. Oblivious wrote:Ons het darem die Creedmoor aanval oorleef by alrha nous dit die super sevens!!!

Is n diep mooi roer die Morne, geluk
Dankie Siebert, nou begin die doppe sny. Moet skiet voor more aand!

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Tue May 14, 2019 11:53 am
by Morne Van Der Merwe
Hier fotos met Warrior KD op. Hyt die internal muzzle brake en die external muzzle brake.
Chrisjan se skroefdraad werk, ongelooflik hoe hy hom match met die loop.

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Tue May 14, 2019 1:41 pm
by ruaanb
flip daai wil gedoen wees!

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Tue May 14, 2019 5:30 pm
by JPS
LUAN wrote:
Morne Van Der Merwe wrote:Als nou in plek, Chrisjan vandag die skroefdraad gesny vir KD, fotos vertel nie hoe netjies daai cap gesny en gepas word nie. Sal môre foto plaas.
Nou net die doppe voor berei en n paar rondtes laai, dan reg vir die baan.
N Vriend van my skiet dieselfde kaliber, skiet 180gr ELD-Ms teen 2850fps, lyk my die geweer hou van daai spoed.
Die geweer moet reg teen die volgende ALRHA skiet.
Watse kruit en loop lengte vir daardie spoed?
Luan,
Ek is nie Morne se vriend wat die 180’s skiet teen daai spoed nie ;)

Maar N560 of H4831sc sal jou by daai spoed kry met 30” loop. S385 ook. Maar dan hou jou doppe so 6-7 skote dan is primer pockets redelik los. Dis my ondervinding met 3 van my eie 284’s

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 10:49 am
by Morne Van Der Merwe
Lyk my die geweer gaan skiet.
Hier is hy teen 2879fps.
Ek het n video, sy recoil nie veel meer as my 6.5CM.
As iemand kan help om video op te laai?

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 11:39 am
by ChristoK
Netjies Morne!

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 11:39 am
by JPS
Sien Siebert,

soos ek Gese het. 284 Sal skiet.....

Mooi Morne.

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 11:43 am
by Capt. Yoda
JPS wrote:Sien Siebert,

soos ek Gese het. 284 Sal skiet.....

Mooi Morne.

++>:

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 12:11 pm
by ruaanb

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 12:13 pm
by Swede
ruaanb wrote:Morne se roer

[youtube]https://youtube.com/-GePO5s-2Hc[/youtube]
Hierdie skakel werk nie

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 12:44 pm
by Morne Van Der Merwe
ruaanb wrote:Morne se roer

https://youtu.be/-GePO5s-2Hc
Dankie Ruaan.
Daar skiet hy teen 2911fps.
Dis nou met 180gr ELD-M
Ook baie mooi gegroep met daai spoed.

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 12:58 pm
by Pinkes
Hy skiet mooi Morne.
Hy sal spoed optel +- 100skote dan sal jy lading weer moet afwaarts aanpas en fine tune dan is jy reg om Siebert n pakkie slaai te gee...! :)

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 1:01 pm
by Capt. Yoda
Pinkes wrote:Hy skiet mooi Morne.
Hy sal spoed optel +- 100skote dan sal jy lading weer moet afwaarts aanpas en fine tune dan is jy reg om Siebert n pakkie slaai te gee...! :)

HA!!! Dam nie net van kom gee nie maar daar is nou paar lekker 7mille wat saam ons skiet. Chrisjan se "ou" saum skiet ook laat dit klap

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 1:09 pm
by Pinkes
Ja die 7mm manne se gunne skiet deesdae..JPS en CJ het te veel gebrag hoe die goed skiet! :)

As alles goed gaan behoort ek julle by Alrha te sien met my klein jagters 7mm...

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Posted: Wed May 15, 2019 1:42 pm
by Hein (Haan)
Pinkes wrote:Ja die 7mm manne se gunne skiet deesdae..JPS en CJ het te veel gebrag hoe die goed skiet! :)

As alles goed gaan behoort ek julle by Alrha te sien met my klein jagters 7mm...
As ek sien hoe skiet daai klein jagters 7mm van my gaan hulle, hulle hande vol he my jou ook :)

Sent from my iPhone using Tapatalk