7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Die naweek gou die bedding gedoen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Nog so paar fotos

- Bighero6.5
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Sun Nov 04, 2018 10:34 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Dit lyk soos die werk van ñ pro.
Baie mooi gedoen.
Wil nou graag sien hoe skiet daai roer
Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie mooi gedoen.
Wil nou graag sien hoe skiet daai roer
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Skiet nou asseblief net daai geweer!
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Baie mooi. Gee so bietjie meer details oor die balistics van die kaliber asb.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Hierie 7mm skieters hou mos n geweer n jaar in die kluis voor hulle die ding skiet, ek dink hulle is so bang die geweer skiet nie soos hulle vir almal vertel het hy gaan skiet nie.
Daai lyk baie netjies Morne, ek is bly die kolf is darem nou "op" die geweer
Daai lyk baie netjies Morne, ek is bly die kolf is darem nou "op" die geweer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Ag is omdat die 7mm skieters weet ‘n 7mm skiet. So dit is nie nodig om hom te gaan skiet om te kyk of hy gaan skiet nie. Wanneer hy geskiet word is hy klaar reg 
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Als nou in plek, Chrisjan vandag die skroefdraad gesny vir KD, fotos vertel nie hoe netjies daai cap gesny en gepas word nie. Sal môre foto plaas.
Nou net die doppe voor berei en n paar rondtes laai, dan reg vir die baan.
N Vriend van my skiet dieselfde kaliber, skiet 180gr ELD-Ms teen 2850fps, lyk my die geweer hou van daai spoed.
Die geweer moet reg teen die volgende ALRHA skiet.
Nou net die doppe voor berei en n paar rondtes laai, dan reg vir die baan.
N Vriend van my skiet dieselfde kaliber, skiet 180gr ELD-Ms teen 2850fps, lyk my die geweer hou van daai spoed.
Die geweer moet reg teen die volgende ALRHA skiet.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Watse kruit en loop lengte vir daardie spoed?Morne Van Der Merwe wrote:Als nou in plek, Chrisjan vandag die skroefdraad gesny vir KD, fotos vertel nie hoe netjies daai cap gesny en gepas word nie. Sal môre foto plaas.
Nou net die doppe voor berei en n paar rondtes laai, dan reg vir die baan.
N Vriend van my skiet dieselfde kaliber, skiet 180gr ELD-Ms teen 2850fps, lyk my die geweer hou van daai spoed.
Die geweer moet reg teen die volgende ALRHA skiet.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Ons het darem die Creedmoor aanval oorleef by alrha nous dit die super sevens!!!
Is n diep mooi roer die Morne, geluk
Is n diep mooi roer die Morne, geluk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Dankie Siebert, nou begin die doppe sny. Moet skiet voor more aand!Capt. Oblivious wrote:Ons het darem die Creedmoor aanval oorleef by alrha nous dit die super sevens!!!
Is n diep mooi roer die Morne, geluk
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Hier fotos met Warrior KD op. Hyt die internal muzzle brake en die external muzzle brake.
Chrisjan se skroefdraad werk, ongelooflik hoe hy hom match met die loop.
Chrisjan se skroefdraad werk, ongelooflik hoe hy hom match met die loop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
flip daai wil gedoen wees!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Luan,LUAN wrote:Watse kruit en loop lengte vir daardie spoed?Morne Van Der Merwe wrote:Als nou in plek, Chrisjan vandag die skroefdraad gesny vir KD, fotos vertel nie hoe netjies daai cap gesny en gepas word nie. Sal môre foto plaas.
Nou net die doppe voor berei en n paar rondtes laai, dan reg vir die baan.
N Vriend van my skiet dieselfde kaliber, skiet 180gr ELD-Ms teen 2850fps, lyk my die geweer hou van daai spoed.
Die geweer moet reg teen die volgende ALRHA skiet.
Ek is nie Morne se vriend wat die 180’s skiet teen daai spoed nie
Maar N560 of H4831sc sal jou by daai spoed kry met 30” loop. S385 ook. Maar dan hou jou doppe so 6-7 skote dan is primer pockets redelik los. Dis my ondervinding met 3 van my eie 284’s
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Lyk my die geweer gaan skiet.
Hier is hy teen 2879fps.
Ek het n video, sy recoil nie veel meer as my 6.5CM.
As iemand kan help om video op te laai?
Hier is hy teen 2879fps.
Ek het n video, sy recoil nie veel meer as my 6.5CM.
As iemand kan help om video op te laai?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Morne Van Der Merwe on Fri May 17, 2019 10:00 am, edited 1 time in total.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Netjies Morne!
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Sien Siebert,
soos ek Gese het. 284 Sal skiet.....
Mooi Morne.
soos ek Gese het. 284 Sal skiet.....
Mooi Morne.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
JPS wrote:Sien Siebert,
soos ek Gese het. 284 Sal skiet.....
Mooi Morne.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Last edited by ruaanb on Wed May 15, 2019 12:13 pm, edited 1 time in total.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Hierdie skakel werk nie
And as thy days, so shall thy strength be
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Dankie Ruaan.
Daar skiet hy teen 2911fps.
Dis nou met 180gr ELD-M
Ook baie mooi gegroep met daai spoed.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Morne Van Der Merwe on Fri May 17, 2019 10:01 am, edited 1 time in total.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Hy skiet mooi Morne.
Hy sal spoed optel +- 100skote dan sal jy lading weer moet afwaarts aanpas en fine tune dan is jy reg om Siebert n pakkie slaai te gee...!
Hy sal spoed optel +- 100skote dan sal jy lading weer moet afwaarts aanpas en fine tune dan is jy reg om Siebert n pakkie slaai te gee...!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Pinkes wrote:Hy skiet mooi Morne.
Hy sal spoed optel +- 100skote dan sal jy lading weer moet afwaarts aanpas en fine tune dan is jy reg om Siebert n pakkie slaai te gee...!
HA!!! Dam nie net van kom gee nie maar daar is nou paar lekker 7mille wat saam ons skiet. Chrisjan se "ou" saum skiet ook laat dit klap
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
Ja die 7mm manne se gunne skiet deesdae..JPS en CJ het te veel gebrag hoe die goed skiet! 
As alles goed gaan behoort ek julle by Alrha te sien met my klein jagters 7mm...
As alles goed gaan behoort ek julle by Alrha te sien met my klein jagters 7mm...
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet
As ek sien hoe skiet daai klein jagters 7mm van my gaan hulle, hulle hande vol he my jou ookPinkes wrote:Ja die 7mm manne se gunne skiet deesdae..JPS en CJ het te veel gebrag hoe die goed skiet!
As alles goed gaan behoort ek julle by Alrha te sien met my klein jagters 7mm...
Sent from my iPhone using Tapatalk