Page 3 of 6
Re: Nuwe Bande
Posted: Fri Dec 22, 2017 10:38 am
by Jacques du Plooy
Ek hoop van harte dié swaarder petrol verbruik is net 'n rumor, want op die oomblik sien ek en 'n pèl presies dieselfde ding op 2 identiese Toyota DC bakkies met nuwe 18" BF's, daar is skielik 1.5km/l se verbruik missing. En die elektroniese trip meters glo ek is redelik akkuraat. Van 10.9 steek dit nou vas rondom 9.3!
Re: Nuwe Bande
Posted: Fri Dec 22, 2017 10:43 am
by prohunt
Jacques du Plooy wrote:Ek hoop van harte dié swaarder petrol verbruik is net 'n rumor, want op die oomblik sien ek en 'n pèl presies dieselfde ding op 2 identiese Toyota DC bakkies met nuwe 18" BF's, daar is skielik 1.5km/l se verbruik missing. En die elektroniese trip meters glo ek is redelik akkuraat. Van 10.9 steek dit nou vas rondom 9.3!
Dit is ongelukkig nie 'n "rumour" nie Jacques, maar 'n werklikheid

Re: Nuwe Bande
Posted: Fri Dec 22, 2017 11:01 am
by cassie_calvinia
KYK MANNE.
CALVINIA HET SEKER DIE SLEGSTE PAAIE IN DIE LAND.
DIT GEREKEN OP DIE HOEFEELHEID DESTINS WAT GEIES WORD, IS LOSHOANDE, SOOS IN LOSHANDE MEESTE IN DIE LAND.
AL WAT HOU IN ONS WERELD IS BF EN MAXXIS. NATUURLIK SAL DIT 'N VERSKIL OP BRANDSTOF MAAK, WANT DIS STERKER SWAARDER TYRES. MAKLIK SOOS DIT.
DIE TYDSKRIFTE SE TYRE TOETSE MOET 'N SLAG HIER GEDOEN WORD, DAN KAN HUL WEER PRAAT.
DAAI TOETSE GAAN VIR 'N BOL STRONT IN ONS WERELD.
DIE BESTE 2 GRONDPAD TYRES IS BF EN MAXXIS. JA HUL SWAARDER OP BRADSTOF, RY HARDER, WANT DIS SWAARDER EN HARDER TYRES. AS DIE HARDE RIT JOU PLA, BIETJIE TAAIER RAAK
Re: Nuwe Bande
Posted: Fri Dec 22, 2017 11:10 am
by Geno
Casparus. Hoe doen Achiles Desert Hawk XMT by julle?
Re: Nuwe Bande
Posted: Fri Dec 22, 2017 11:37 am
by cassie_calvinia
BAIE MIN MENSE WAT DIT RY, KANNIE SE NIE
Re: Nuwe Bande
Posted: Fri Dec 22, 2017 6:58 pm
by Apie
cassie_calvinia wrote:KYK MANNE.
CALVINIA HET SEKER DIE SLEGSTE PAAIE IN DIE LAND.
DIT GEREKEN OP DIE HOEFEELHEID DESTINS WAT GEIES WORD, IS LOSHOANDE, SOOS IN LOSHANDE MEESTE IN DIE LAND.
AL WAT HOU IN ONS WERELD IS BF EN MAXXIS. NATUURLIK SAL DIT 'N VERSKIL OP BRANDSTOF MAAK, WANT DIS STERKER SWAARDER TYRES. MAKLIK SOOS DIT.
DIE TYDSKRIFTE SE TYRE TOETSE MOET 'N SLAG HIER GEDOEN WORD, DAN KAN HUL WEER PRAAT.
DAAI TOETSE GAAN VIR 'N BOL STRONT IN ONS WERELD.
DIE BESTE 2 GRONDPAD TYRES IS BF EN MAXXIS. JA HUL SWAARDER OP BRADSTOF, RY HARDER, WANT DIS SWAARDER EN HARDER TYRES. AS DIE HARDE RIT JOU PLA, BIETJIE TAAIER RAAK
En die Coopers?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Lisensies
Posted: Sat Dec 23, 2017 9:36 am
by Dumbluck
Jacques du Plooy wrote:Ek hoop van harte dié swaarder petrol verbruik is net 'n rumor, want op die oomblik sien ek en 'n pèl presies dieselfde ding op 2 identiese Toyota DC bakkies met nuwe 18" BF's, daar is skielik 1.5km/l se verbruik missing. En die elektroniese trip meters glo ek is redelik akkuraat. Van 10.9 steek dit nou vas rondom 9.3!
My Wildtrak sukkel ook maar met diesel verbruik, BFG AT 265/60R18 8.5km/l, maar het al die band en die vorige model op 4 voertuie gehad en nog nooit 'n puncture of balansering probleme gehad nie. Dit is wat vir my saak maak. Ek roteer en balanseer al 5 wiele elke 7500km en het my vorige voertuig nog verkoop met daai bande na oor die 100000km.
Cooper ST Maxx 265/75R16 was 'n nagmerrie met balansering. Dit was 'n pyn.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Nuwe Bande
Posted: Thu Jan 04, 2018 4:26 pm
by Swys14
Ek het op my Prado 'n stel BF KO2's gehad en ek was nooit 100% gelukkig met hulle op nat teer nie, vir alles anders was hulle solid. Die stel Cooper STT's wat ek daarna opgehad het was ongelooflike bande, grip op teer was puik en dit vir 'n MT (self as dit nat was)...dis net daai geraas wat my soms mal gemaak het.
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 7:06 am
by Joe13
Wat dink julle van Continental ContiCrossContac AT bande?
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 7:28 am
by cassie_calvinia
Joe13 wrote:Wat dink julle van Continental ContiCrossContac AT bande?
weereens, kan net se wat ons ervaar.
conti doen loshande swakste in ons wereld
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 7:36 am
by Joe13
cassie_calvinia wrote:Joe13 wrote:Wat dink julle van Continental ContiCrossContac AT bande?
weereens, kan net se wat ons ervaar.
conti doen loshande swakste in ons wereld
Dankie Cassie.
Ek kyk om die nuwe Fortuner te koop en wil bande sommer dadelik verander.
Wat van die Cooper AT3 / AT3-LT en wat is die verskil tussen daardie twee? Light truck, Vir wat is hy bedoel?
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 7:45 am
by cassie_calvinia
stt is die beter een.
volgens my is cooper overpriced.
grabbers, vir lae prys goeie bande.
694 of 697 deulers is ok vir teerpad, michelin ook. michelin net duur
dan maxxis, dan bf.
ek sal maxxis verkies, goedkoper as bf, en net so goed.
hang af hoefeel grondpad jy ry.
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 7:49 am
by Joe13
So 60 teer/40 grond
Ek sal nooit weer BFs vat nie, so bladsy of twee terug het ek gepraat oor greep op n nat pad.
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 7:57 am
by cassie_calvinia
ONTHOU NET, HOE HARDER JOU BANDE, HOE SWAKKER GAAN HUL OP NAT TEER WEES.
ONGELUKKIG IS TYRES NOU EEN PLEK WAAR JY NIE JOU BROODJIE AAN ALTWEE KANTE KAN BOTTER NIE. SELFS F1 RUIL TYRES SOOS KONDIESIES VERANDER.
PROBEER GRABBER, LEKKER GOEDKOOP, LEKKER INTERMEDIATE.
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 8:06 am
by Joe13
Dankie Cassie, ek stem saam. Ek sal probeer soek vir die grabber AT, mense kla oor die AT3 of was die probleme opgelos met daardie band.
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 8:10 am
by cassie_calvinia
DAAI BAND SEKER NOU SO 6 MAANDE UIT.
HIER BY ONS NOG NIE BAIE KLAGTES.
DIE WAT WEL BELANG STEL AAN MAXXIS, EK KAN REEL DAT JULLE DIREK BY FABRIEK IN JOHANNESBURG OPTEL.
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 8:30 am
by Joe13
Watter maxxis is daai en hoe prys hulle min of meer, 265 / 65 /R17?
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 23, 2018 8:47 am
by cassie_calvinia
NAT TEERPAD HET EK NIKS ERVARING NIE.
DIE A/T IS 980 IS R2700
DIE M/T IS 764 IS R3699
KAN NOG HIER EN DAAR SKAAF AAN PRYS. BTW IS INGESLUIT
DIE 980 IS OP 'N MOERSE SPESIAL, AMPER R500/TYRE GOEDKOPER.
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jan 30, 2018 11:24 am
by tau
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... here-first
Ek teken net beswaar aan die Derdeplek Continental crosscontact AT. Ek het nou al 3 verloor en die hoeveelheid punctures was skokkend vir 'n dorps bakkie. Ek het op die plaas soveel papwiele gekry daar was meer plugs as loop of my bande.
Re: Nuwe Bande
Posted: Fri Feb 09, 2018 3:01 pm
by Jacques du Plooy
Enige een wat die General Grabbers AT3 nou op het en dieselverbruik vergelyk het met 'n vorige stel bande op dieselfde voertuig?
Ek het die moeite gedoen en die BF KO2 gaan aftrek en gewone Conti attack opgesit vir 'n 300km toets. 1.2 - 1.4km/l wat BF's swaarder is op verbruik.
Re: Nuwe Bande
Posted: Mon Feb 19, 2018 4:33 pm
by tau
Jacques du Plooy wrote:Enige een wat die General Grabbers AT3 nou op het en dieselverbruik vergelyk het met 'n vorige stel bande op dieselfde voertuig?
Ek het die moeite gedoen en die BF KO2 gaan aftrek en gewone Conti attack opgesit vir 'n 300km toets. 1.2 - 1.4km/l wat BF's swaarder is op verbruik.
Vars band met nuwe loop?
Band drukke dieselfde?
Ons het laasjaar 8 voertuie deur Kaokoeland en surrounds gevat almal het BF Goodrich bande of Michelin LTX opgehad, net die Pradi het Hankook Dynapro's opgehad en was ligste gelaai. Op dag 3 moes on 2 bande vervang en hulle het net die grabbers gehad. Daarvandaan nie weer een papwiel nie. SO ek glo in die BF's vir daardie tipe werk, maar die Grabbers het hulleself goed gedra.
Re: Nuwe Bande
Posted: Sun Jul 01, 2018 8:45 pm
by Pieter_Brink
Ek het die draad met belangstelling deurgelees van begin tot einde en kennis geneem van lede se ondervindings, voorkeure, afkeure en aanbevelings. Die bespreking was egter hoofsaaklik rondom 4 x 4 bande. Ek wil bande vervang op n Honda CRV (225 65 17), Kan iemand vir my aanbeveel watter bande om op te sit en hoeveel kilometer ek kan verwag om te kry.
Ek het n Continental Spaarwiel wat 7 jaar oud is en nog nie 1 kilometer geloop het nie. Kan ek hom saam met drie nuwes op die voertuig sit of het die ouderdom sy lewe verkort.
Ek ry besadig en 100% teerpad
Pieter
Re: Nuwe Bande
Posted: Mon Jul 02, 2018 7:59 am
by cassie_calvinia
bly maar weg van daardie spaarwiel.
tyre se leeftyd redelik verby na 5 jaar.
nie te se hy bars, hy kan dalk na 15000 km glad wees, of beldseperasie. maar op familie voertuig moenie daardie kans vat nie.
daardie size is maar 'n simpel size, keuses beperk.
ek persoonlik sou michellin of b/s vat.
conti ook nie te sleg, maar gaan nie daai beat met km
Re: Nuwe Bande
Posted: Mon Jul 02, 2018 1:52 pm
by kudu375
Hi Dogmatix,
soos Cassie sê bly maar weg van daai ou band, hy gaan jou net probleme gee met balansering.
jy sal sukkel om n beter band te kry as die Michelin (primacy suv @R2350 per band) vir die CRV.
die Continental cross contact LS2 is nie te bad nie (R1750 per band)
sterkte met die besluit.
mooi dag
Re: Nuwe Bande
Posted: Tue Jul 03, 2018 1:13 pm
by Pieter_Brink
Cassie en Kudu, Baie dankie vir die goeie raad. ek sal maar wegbly van die spaarwiel af.
Die Michelins is 34% duurder as die Continentals.Dink julle ek sal 34% meer kilo's kry op die duurder bande. Ek was van die begin af ten gunste van die Michelins.
Groetnis
pieter