Page 3 of 4
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Sat Apr 22, 2017 8:35 pm
by Gawie(13mm)
Nee kyk. Alles loop mooi!
Dit is net weer 'n bewys dat 'n stewige platform van die begin af, die lewe sommer baie maklik maak.
Weereens geluk Morne.
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Sat Apr 22, 2017 8:56 pm
by Morne Van Der Merwe
Dankie Gawie, kan baie krediet aan die jaracal manne gee met al die insette op due forum.
Groete
Morne
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Tue Apr 25, 2017 9:16 pm
by Morne Van Der Merwe
Naand Manne,
Wil bietjie my opgewondenheid met julle deel oor die lekker roer. Sommer bietjie met my Pa gaan skiet. Die 500m merk gong van 250mm probeer. Ek net n klein fout gemaak met strelokpro, ek die wind so 5km/h geskat en strelokpro ingelees, gestel in teleskoop, 1ste geskiet en gong ver regs getref, toe kyk weer na strelokpro toe sien ek nooit die wind wat presies 90 grade van links af nie in gelees nie, dit was nog op 12uur posisie gestel. Dit reg gestel, en dit 1 MOA na links korrek en met skote bevestig. En toe na die gong links gegaan en kon dit weer raak skiet.
Groete
Morne
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Tue Apr 25, 2017 10:12 pm
by Rudie
Daai Howa van jou skiet 'n barshou.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Apr 26, 2017 7:54 am
by ruaanb
Hy is so reg soos 'n roer Morne! Geniet hom.
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Apr 26, 2017 8:34 am
by Armand Steenkamp
Morne, ek sien nou eers die post... Skitterind man! Ek wens ek kon n roer so ordentlik pak....
Groetnis
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Apr 26, 2017 1:39 pm
by Arnold
Dit lyk of die RDF mooi loop. Jy tevrede met die geadverteerde BC waarde?
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Apr 26, 2017 2:55 pm
by Riaan Kriel
Baie goed gedoen. Netjiese werk gedoen en die resultate bevestig dit ook weer. Well done!!
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Apr 26, 2017 2:58 pm
by Morne Van Der Merwe
So ver is die BC defnatief op die nommers of beter, kyk hom nou net getoets tot 500m. Ek het 2689fps op chrony gekry maar sommer 2700fps ingelees, en volgens strelok het mooi in middel van die gong getref.
Dankie manne.
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Fri Apr 28, 2017 7:33 am
by Stephan86
Daai geweer van jou is regtig windgat.
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Tue May 16, 2017 3:04 pm
by airhunter
Baie mooi Morne.
Ek is begeesterd en danksy jou is my lisensie wag nou nog meer pynlik

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed May 17, 2017 7:10 pm
by Morne Van Der Merwe
Dankie vir al die komplimente kêrels.
Groete
Morne
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Fri Jun 02, 2017 9:21 pm
by Engel
Nou Maar vir my ook even gekoop
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Thu Jun 29, 2017 11:37 am
by Morne Van Der Merwe
Engel jy sal nie spyt wees nie.
Vreeslike lekker geweer.
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Thu Jul 06, 2017 9:30 am
by Martin82
Morning
Does anyone in Cape Town do that plastic steel for bedding? Im thinking of doing that to my GRS Berserk
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Thu Jul 06, 2017 10:39 am
by Gawie(13mm)
Martin82 wrote:Morning
Does anyone in Cape Town do that plastic steel for bedding? Im thinking of doing that to my GRS Berserk
What are you doing next Saterday?
You can come and visit me in Paarl.
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Thu Jul 06, 2017 10:43 am
by Swede
Gawie(13mm) wrote:Martin82 wrote:Morning
Does anyone in Cape Town do that plastic steel for bedding? Im thinking of doing that to my GRS Berserk
What are you doing next Saterday?
You can come and visit me in Paarl.
There's an offer you should not refuse

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Thu Jul 06, 2017 11:35 am
by Martin82
Gawie(13mm) wrote:Martin82 wrote:Morning
Does anyone in Cape Town do that plastic steel for bedding? Im thinking of doing that to my GRS Berserk
What are you doing next Saterday?
You can come and visit me in Paarl.
Oh yes that would be awesome. Next saturday we have a braai at 1. And i dont want to rush this whole story. Could we make it the following Saturday.
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Thu Jul 06, 2017 11:46 am
by Gawie(13mm)
Takes me less then an hour to do.
Let me know.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Thu Jul 06, 2017 11:56 am
by Martin82
Gawie(13mm) wrote:Takes me less then an hour to do.
Let me know.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
ooooh ok cool. Ya then that sounds good
Really appreciate it
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Sep 18, 2019 1:25 pm
by Swede
Morne Van Der Merwe wrote:Nadat die expoxy mooi droog was, het ek hout by die aksie, om die pillars, by recoil lugg weg gedremmel, die pillars het toe 1.5mm bo die hout uit gesteek. Met elektriese tape het ek die loop gedraai dat die loop mooi in die middel van die loop kanaal lê. Die recoil lugg se onder kant, kante, en voor kant 2 lae elektriese tape geplak. Weer alles mooi gepas. Toe alles gewax en met speel klei toe gemaak. Hierdie is n vol aksie bedding, en my eerste probeer slag. Die expoxy meng vreeslik lekker, die verhouding as jy in volume werk is 2.5:1. So het lekker groot plastic houertjies gebruik vir die afmeetings.
Morne, ek weet hierdie is 'n ou draad, net 'n paar vrae:
1. watter dikte elektriese tape het jy gebruik om die recoil lug te tape. As ek reg verstaan het jy die onderkant,
kante en die voor kant getape. Die voorkant, is dit die een wat naaste aan die magasyn is, die vierkantige
(plat) gedeelte van die lug?;
2. Hoeveel materiaal het jy verwyder aan die kante van die kolf om die volle aksie te bed;
3. Vir watter rede het jy die wit tape om die loop gesit by die knox
Ek wil graag ook so projek aanpak en sal jou raad in die verband baie waardeer

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Sep 18, 2019 1:39 pm
by Capt. Yoda
Swede wrote:Morne Van Der Merwe wrote:Nadat die expoxy mooi droog was, het ek hout by die aksie, om die pillars, by recoil lugg weg gedremmel, die pillars het toe 1.5mm bo die hout uit gesteek. Met elektriese tape het ek die loop gedraai dat die loop mooi in die middel van die loop kanaal lê. Die recoil lugg se onder kant, kante, en voor kant 2 lae elektriese tape geplak. Weer alles mooi gepas. Toe alles gewax en met speel klei toe gemaak. Hierdie is n vol aksie bedding, en my eerste probeer slag. Die expoxy meng vreeslik lekker, die verhouding as jy in volume werk is 2.5:1. So het lekker groot plastic houertjies gebruik vir die afmeetings.

Waar is ou Gawie
Ek is nie Morne nie maar as ek moet raai. Gebruik boks tape jy soek nie baie spasie nie, voor is die kant wat vorentoe wys as jy agter die roer staan so kroon se kant toe.
Vat net genoeg weg sodat jy n "laag" epoxy daar kan he wat die form van jou aksie mooi kan aan neem, jy soek n tight fit
Die wit tape is om die loop mooi te center in die kolf en ook om die loop mooi paralel met die kolf agte te hou
Goeie stuk ook om te lees die
https://www.6mmbr.com/pillarbedding.html
en die
https://rifleshooter.com/2016/05/pillar ... g-a-rifle/
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Sep 18, 2019 5:05 pm
by Hansieslim
Swede
Dalk sien jy hier iets wat jy kan gebruik
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Wed Sep 18, 2019 5:15 pm
by Swede
Hansieslim wrote:Swede
Dalk sien jy hier iets wat jy kan gebruik
Dankie Hans ek het hom vanoggend deurgelees
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Posted: Mon Sep 23, 2019 6:45 am
by Morne Van Der Merwe
Swede wrote:Morne Van Der Merwe wrote:Nadat die expoxy mooi droog was, het ek hout by die aksie, om die pillars, by recoil lugg weg gedremmel, die pillars het toe 1.5mm bo die hout uit gesteek. Met elektriese tape het ek die loop gedraai dat die loop mooi in die middel van die loop kanaal lê. Die recoil lugg se onder kant, kante, en voor kant 2 lae elektriese tape geplak. Weer alles mooi gepas. Toe alles gewax en met speel klei toe gemaak. Hierdie is n vol aksie bedding, en my eerste probeer slag. Die expoxy meng vreeslik lekker, die verhouding as jy in volume werk is 2.5:1. So het lekker groot plastic houertjies gebruik vir die afmeetings.
Morne, ek weet hierdie is 'n ou draad, net 'n paar vrae:
1. watter dikte elektriese tape het jy gebruik om die recoil lug te tape. As ek reg verstaan het jy die onderkant,
kante en die voor kant getape. Die voorkant, is dit die een wat naaste aan die magasyn is, die vierkantige
(plat) gedeelte van die lug?;
2. Hoeveel materiaal het jy verwyder aan die kante van die kolf om die volle aksie te bed;
3. Vir watter rede het jy die wit tape om die loop gesit by die knox
Ek wil graag ook so projek aanpak en sal jou raad in die verband baie waardeer

Middag,
Ek het die dun elektriese tape gebruik wat n mens by Builderwarehouse koop.
Dan moet jy nie die agter kant van die recoil lug tape nie, maw die kante en die voorkant, ek sê voorkant, in die rigting wat jy skiet. Jy van agter af kyk, moet daar nie tape sien nie. En ook die onder van die recoil lug, maar jy sny n sirkel uit die deel wat op die pillar rus.
Dan ek nagal baie hout weg gevat, maar nie te veel bo nie, as jy die aksie in kolf druk, dat dit so 1mm gap los reg rondom.
Dan ook elektriese tape voor by loop, moet dit nie net om draai, plak dit van onder af boon toe, anders raak die een kant dikker as die ander kant, dis nou om die loop mooi in die loop kanaal te kry, seker maak nie te dik maak dan druk die recoil lug nie op die pilar nie.
Ek het devcon gebruik, uitstekend, want dit krimp nie as dit droog word.
Hoop dit maak sin.
Groete
Morne