Page 3 of 5

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun Jun 11, 2017 7:19 pm
by James Wilson
Ek het die 2.5-10x50iR by Geno gekry vir n toets. Ek het die scope op my 243 gesit. Die geweer skiet sonder veel moeite altyd n 0.5 moa groppe. Ongelukkig het die wind Saterdag so gewaai, dat ek maar net die scope gezero het. Ek kon my skote op 200m op die tekein sien.

Die scope wat op was, was n Leupold VX.R 4-12x50. Kannie n verskil sien in helderheid nie. Die scope stel true en reageer dadelik. Op sigwaarde kan dit deurgaan as n duursame scope. Die klieks op die scope is helder en voelbaar.

Ek gaan die scope gebruik vir varke en jakke, dalk ook n Jagters tabel.

Tans, het ek geen kritiek nie en hou ek van wat ek sien. Ander skuts op die baan was ook beindruk met die scope, en wil ook graag een koop.Almal, myself in kluis, het nou net een vraag: Behou die scope sy zero? Ek hoop van harte so, want dan koop ek n paar.

Sal terugvoer gee.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon Jun 12, 2017 9:51 am
by Philip_R
Geno, sal daardie 2.5x10 scope werk op n 375? Eye relief en Recoil gewys?


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon Jun 12, 2017 10:20 am
by Geno
Hallo Philip.
Ek het n paar aan .375 eienaars verkoop. Nog geen klagtes tot dusver nie.

Groete

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon Jun 12, 2017 11:24 am
by Dirkvh
Geno, het Izak Kotze jou in die hande gekry? Hy in Bloem vandag en stel belang.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon Jun 12, 2017 2:26 pm
by Frederik
Geno het jy nog 3 -12 x 56 scopes beskikbaar Braam wat by jou gekoop het soek nog ene?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon Jun 12, 2017 6:03 pm
by Geno
Dirkvh wrote:Geno, het Izak Kotze jou in die hande gekry? Hy in Bloem vandag en stel belang.
Dankie. Hy het een gekoop.

Frederik wrote:Geno het jy nog 3 -12 x 56 scopes beskikbaar Braam wat by jou gekoop het soek nog ene?
Ek het nog voorraad ja.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sat Jul 01, 2017 6:46 pm
by Geno
Cobb sal self kom bevestig. Hy het vandag by Beesbreet hierdie bojaan op 520m geskiet met een van die scopies.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170701/f010b48693e5de5da6d571e847d8e83f.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170701/d16e1ad30af844ea8bf4d6ef95ef9810.jpg

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 07, 2017 7:53 am
by avo
Armand Steenkamp wrote:Sodra daar n 3-9x40 uit kom en dalk n 4-16x50 gesels ek met jou.. My 303 is moeg vir die Nikko sterling!

Groetnis
More, daar is nie dalk al so vergroting in pyplyn nie??

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 07, 2017 7:53 am
by Geno
Sover nog net die 2 wat huidiglik beskikbaar is.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 07, 2017 11:37 am
by Armand Steenkamp
More manne. Vanoggend myne ook betaal. Sal hom op my 6.5x55 sit en julle laat weet wat hy maak.

Groetnis

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 07, 2017 7:34 pm
by Jaco B
Hi manne.
Het nou al twee weke my scope(3-12x56)en eers vandag opgesit. Gewag vir ringe.....
Baie impressed met helderheid en stellings is presies en duidelik.
Het n 120mm gong op 200m lekker laat lui met die 30-06.
Sover so goed. >:D
Jaco

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun Sep 17, 2017 5:10 pm
by Frederik
Vandag my Wild Game scooe om.my 375 H&H gemonteer en gebore sight. Dit is die 2.5-10 x50 IR model gaan hom bietjie toets by die BASA shoots sover is ek baie beindruk.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun Oct 08, 2017 7:03 pm
by Baas Piet
Hi Geno
Het jy dalk nog een van die x 56 scopes beskikbaar
Groete Peter

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun Oct 08, 2017 8:22 pm
by Kaptein Oubaas
As ek twee 56's vat kan ek een 50 verniet kry?

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun Oct 08, 2017 8:24 pm
by Kaptein Oubaas
Kaptein Oubaas wrote:As ek twee 56's vat kan ek een 50 verniet kry?Image

Sent from my SM-A720F using Tapatalk
Hoe lyk d voorraad? Kry binne 2 weke geld vir luxuaries

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun Oct 08, 2017 8:32 pm
by Kaptein Oubaas
Kaptein Oubaas wrote:As ek twee 56's vat kan ek een 50 verniet kry?Image

Sent from my SM-A720F using Tapatalk
Hoe lyk d voorraad? Kry binne 2 weke geld vir luxuaries...

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon Oct 09, 2017 7:51 am
by Geno
More manne.
Ons het genoeg voorraad van die scopes.
Ons het nou al 50-60 verkoop, sonder enige comebacks. Ek dink dit spreek boekdele oor die kwaliteit.

Groete

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon Oct 09, 2017 8:09 pm
by Kaptein Oubaas
Het jul ringe ook beskikbaar? En mountings vir sako 85 winmag?

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Mar 14, 2018 9:06 am
by Geno
Ons het nog steeds so klompie van hierdie teleskope beskikbaar.
Hulle verkoop baie goed en almal is sover tevrede!

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Thu May 17, 2018 1:06 pm
by avo
Geno- is die pryse nog dieselfde op die scopes?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Thu May 17, 2018 1:09 pm
by Geno
Dagsê, dis korrek ja.

Groete.
Geno

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Thu May 17, 2018 2:52 pm
by Omnia
Het so maand terug die 56 vergroting by Geno gepoutch , gaan die naweek van die 2 de Junie Hopetown toe en 'n paer Springbokke slaan , laat weet julle ..... maar as ek die opmerkings so luister moes ek maar die 50 vergroting ook gevat het vir die 375. So Geno as ek trug kom sal en ten to 1 ook 'n 50 vergroting bestel en dan nog 'n 56 vergroting wat ek jou van gese het wat my swear se lity soek .

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Sun May 20, 2018 11:19 am
by Walter
Geno, wat is die prys nou van die 2.5-10x50? Het jul pryse weer verhoog na Huntex?
Wat is die buitemaat van die voorste lens?
Ek wil net seker maak dat my ringe hoog genoeg is.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 21, 2018 9:21 am
by Blink Stefaans
stel ook belang asb

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 21, 2018 9:28 am
by Geno
Walter wrote:Geno, wat is die prys nou van die 2.5-10x50? Het jul pryse weer verhoog na Huntex?
Wat is die buitemaat van die voorste lens?
Ek wil net seker maak dat my ringe hoog genoeg is.
More.
Die Huntex prys was slegs vir daardie tydperk geldig.
Die scopes kos nou weer R2250 vir die 2.5-10x50 en R2550 vir die 3-12x56
Wat ek wel sal doen is gratis Postnet/Koerier insluit binne RSA

Die lense meet as volg buite:
2.5-10x50 = 56.95mm
3-12x56 = 63.5mm

Groete
Geno