Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gawie(13mm) wrote:Ek gaan die Mods vra om asseblief die laaste paar plasings op die draad te verwyder, aangesien niks goeds van die skaking kan kom nie.
Ek vra omverskoning aan almal, sonder enige voorbehoud.
Ne! Jy het oor die 3000 posts........ mmmmmmmm ja ek dink jy is gewild genoeg dat die mods jou kant gaan vat. Geluk Gawie jy wen!
More sal die laaste paar post verwyder wees en ek gaan geban wees
Lekker!
Gawie ek het al die lewe beleef...kom by mater!!
More gaan jy aan met jou Google kennis op die forum en ek geniet myself op n praktiese manier op die skietbaan!! Cheers mater
Ou Bartleintjie jy klink soos n uitgeskiete loop vol cracking, smaak my Tarzan het vanoggend in jou pap gepieppie jy is darem veglustig. Of maar net n keybord ninja.As jy nou mooi jou huiswerkies gedoen het, o ja jy weet Google is jou vriend, sou jy agter gekom het dat die hoofbestandeel in Lemi Shine is sitroensuur. Hou op om n in die drinkwater te wees en gaan stel jouself voor by nuwe aansluitings. Behandel jou mede lede met respek en jy sal met respek behandel word.
Last edited by joe rocket on Sat Apr 22, 2017 8:53 pm, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
joe rocket wrote:Ou Bartleintjie jy klink soos n uitgeskiete loop vol cracking, smaak my Tarzan het vanoggend in jou pap gepieppie jy is darem veglustig. Of maar net n keybord ninja.As jy nou mooi jou huiswerkies gedoen het, o ja jy weet Google is jou vriend, sou jy agter gekom het dat die hoofbestandeel in Lemi Shine is sitroensuur. Hou op om n in die drinkwater te wees en gaan stel jouself voor by nuwe aansluitings. Behandel jou mede lede met respek en jy sal met respek behandel word.
Nog n googelaar ag tog!!! Kry tog jou eie opinie uit jou eie ondervinding man! Dis is jy te lamsakkig om jou eie ondervinding hier weer te gee!
Is jy n pappegaai wat net beaam wat google se! Man kry jou eie opinie vir n slag uit ondervinding!!! Verdomp!
Last edited by MrBartlein on Sat Apr 22, 2017 8:58 pm, edited 1 time in total.
Gawie(13mm) wrote:Ek gaan die Mods vra om asseblief die laaste paar plasings op die draad te verwyder, aangesien niks goeds van die skaking kan kom nie.
Ek vra omverskoning aan almal, sonder enige voorbehoud.
Ne! Jy het oor die 3000 posts........ mmmmmmmm ja ek dink jy is gewild genoeg dat die mods jou kant gaan vat. Geluk Gawie jy wen!
More sal die laaste paar post verwyder wees en ek gaan geban wees
Lekker!
Gawie ek het al die lewe beleef...kom by mater!!
More gaan jy aan met jou Google kennis op die forum en ek geniet myself op n praktiese manier op die skietbaan!! Cheers mater
Ons wil graag weet wie jy is en waar kruip jy uit met hierdie aggressiewe, sarkasiese houding?
Gawie se verskoning, rol soos water van 'n eend se rug af!
Cheers mater

Ek weet eerlikwaar nie hoe ek jou kan oortuig van my inbors nie. Meer as 3000 plasings maak my nie gewild by my mede lede nie. Dit dui net op my verbale diaree. Die kennis wat ek versamel het en dit waaroor ek my op hierdie forum uitlaat is oorwegend uit eie ondervinding.
Daarvan kan al my vriende en vyande op Jaracal getuig.
Jou skuif.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Kinder bollie manne. Ek gebruik ook citric acid of tartaric acid maar saam met clean green . Die clean green werk vir my beter as sunlight liquid. Dan gooi ek ook n lepel car was seep by dit lyk of dit help dat doppe nie so gou aanpak nie.
Gawie(13mm) wrote:Ek gaan die Mods vra om asseblief die laaste paar plasings op die draad te verwyder, aangesien niks goeds van die skaking kan kom nie.
Ek vra omverskoning aan almal, sonder enige voorbehoud.
Ne! Jy het oor die 3000 posts........ mmmmmmmm ja ek dink jy is gewild genoeg dat die mods jou kant gaan vat. Geluk Gawie jy wen!
More sal die laaste paar post verwyder wees en ek gaan geban wees
Lekker!
Gawie ek het al die lewe beleef...kom by mater!!
More gaan jy aan met jou Google kennis op die forum en ek geniet myself op n praktiese manier op die skietbaan!! Cheers mater
Ons wil graag weet wie jy is en waar kruip jy uit met hierdie aggressiewe, sarkasiese houding?
Gawie se verskoning, wat ek as 'n volslae misverstand sien, rol soos water van 'n eend se rug af!
Cheers mater
Ag PWV, wie het my eerste aangeval? Ek het bloot kom vertel wat ek ondervind het. Toe kom slimjanne en val my aan ? Wie is ek? Wat de hel maak dit saak? Dink jy regtig mense kom stel hulle voor wie hulle regtig is op die internet? Ek is Gawie Pretorius van Hot as Hell. Ek is 70 jaar oud. Het 10 SA skiet titels op my naam. Ek is alwetend. Wat de man word groot!! Ek kan enigeiemand wees op die net. Dis so donners stupid dis net nie snaaks. Toets my aan die 338lm snelhede wat ek genoem het en die 30-06 snelhede. Jy kan iets leer daaruit
Gawie(13mm) wrote:Ek gaan die Mods vra om asseblief die laaste paar plasings op die draad te verwyder, aangesien niks goeds van die skaking kan kom nie.
Ek vra omverskoning aan almal, sonder enige voorbehoud.
Ne! Jy het oor die 3000 posts........ mmmmmmmm ja ek dink jy is gewild genoeg dat die mods jou kant gaan vat. Geluk Gawie jy wen!
More sal die laaste paar post verwyder wees en ek gaan geban wees
Lekker!
Gawie ek het al die lewe beleef...kom by mater!!
More gaan jy aan met jou Google kennis op die forum en ek geniet myself op n praktiese manier op die skietbaan!! Cheers mater
Ek weet eerlikwaar nie hoe ek jou kan oortuig van my inbors nie. Meer as 3000 plasings maak my nie gewild by my mede lede nie. Dit dui net op my verbale diaree. Die kennis wat ek versamel het en dit waaroor ek my op hierdie forum uitlaat is oorwegend uit eie ondervinding.
Daarvan kan al my vriende en vyande op Jaracal getuig.
Jou skuif.
Ag ou Gawie drop it. Ek het nie die lus vir jou "wie is die sterkste stront nie" Ek is hier om te deel in die forum met my bydrae as jy nie daarvan hou, hou verby
Bartleintjie jou Google teorie is al afgesaag jy klink soos n seven single plaat wat vasgehaak het. Is ek n pappegaai? O hel klink my jy is die een wat herhaal! Toe toe roer jou ek wag vir jou volgende Google post!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
joe rocket wrote:Bartleintjie jou Google teorie is al afgesaag jy klink soos n seven single plaat wat vasgehaak het. Is ek n pappegaai? O hel klink my jy is die een wat herhaal! Toe toe roer jou ek wag vir jou volgende Google post!
Joe rocketjie hou verby man jy future nie in my toekoms
Ek is Gawie Pretorius van Hot as Hell. Ek is 70 jaar oud. Het 10 SA skiet titels op my naam. Ek is alwetend. Wat de man word groot!! Ek kan enigeiemand wees op die net. Dis so donners stupid dis net nie snaaks. Toets my aan die 338lm snelhede wat ek genoem het en die 30-06 snelhede. Jy kan iets leer daaruit
Ek hoor die son brand die hel uit jou op Hot as Hel. Ek dink jy het vergeet om ook by te voeg dat jy meeste van die 70 jaar, grondpad gery het?

PWV, Ek is regtig jammer om dit te se maar jou kwinkslae raak ook nou afgesaag

So lyk jou doppe as jy jou vrou vra om hulle skoon te maak, ek weet nie wat sy gebruik nie maar hulle weet blykbaar alles en deel nie graag hull resepte.
http://oi66.tinypic.com/1zc1l3r.jpg