Gerhard
Ek weet nie wanneer jy die reun geskiet het nie, maar so binne 2weke sal ek op ander staanplek gaan roep met Locator. As sy reageer sal ek so rukkie stilbly en Kos(veral bokke) opsit en dit afwissel met Jakkalsbaklei4. Na 30min sal ek(as sy nie opgedaag het nie) weer Locator roep en dan oorgaan na Kombinasie bakleie.
Voorpsoed
Tips vir Julie maand
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Tips vir Julie maand
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Tips vir Julie maand
Dankie Taffie,
Ek het hulle laas week geklop.
Gaan beslus die skaap stelers moet gaan pakslae gee ook.
Groete

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Tips vir Julie maand
TAFFIE.
Ek kan nie dieselfde gehalte raad as die pro's gee nie, die afstand van waar jy vorige keer die teef of reun geskiet het Watter afstand beveel jy aan hoe ver...
Ek sal n goeie staanplek in die 500meter raduis van waar jy voorheen die maat geskiet het aanbeveel. En as jy een van die paar geskiet kry en nie op die ander een gegooi het nie, die los een aand en gaan de tweede aand weer daar n roep maak... pasop ou vir n oorroep op die spot.. min roep . Ek sal met enkel - aleen jakkals probeer en 10-15 minute stilbly en dan daai gunsteling van my na die moeilike tyd "steenbok" groot en klein...mmmmm ek like nogsteeds daai outjie.....persoonlike voorkeur tel ook punte hier..
mooi loop...
Jy jou sms gekry oor die scope ? (wat jy gemis het)
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Tips vir Julie maand
Jacques
My foon nommer het verander: 0agt2 29vyf3een3ses.
Sorg net dat jy binne die kerngebied roep, net meer suksesvol. Makie regtig saak hoe v?r(hoe verder=hoe langer op staanplek) nie.
Mooiloop