Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by partner »

Roer hulle terwyl jy kan. Elke dooie 1 is n bonus. Dankie weer vir die deel van jou suksesse.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Plesier goed gaan daar
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Jong reun [IMG]
IMG_1143.JPG
[/IMG]

Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Gisteraand by karkas v lam geskiet wat vorige aand gevang was.Springhaas roep

Sent from my iPhone using Tapatalk
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by partner »

Mooi so Pieter. Goed gedoen
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Dankie partner eerste lam wat gevang is in laaste 3 mnde so ek is bly oor jakkals.Die man het geluidloos in gekom.My amper onkant gevang.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Reun en teef (jonges)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by JuanVE »

Weet nie of ek daardie hondjie sou kans gee om sy ding klaar te doen nie.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Ja het hul met ATN geskiet en video geneem.Weet nie hoe video hier te plaas.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Reun
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

pieter h wrote:Reun
Na ek Swartrug 1 en steenbokkie geroep het net in stilte gewag.Toe hy oë wys het ek nie weer geroep nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by partner »

Goed gedoen Pieter. Laat die honde val. Was dit nog donker voor son opkoms.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Ooi is vroeg oggend gevreet.Het aand so 18hoo bokant ooi in rant gaan sit.Jakkals het so 20h00 in gekom.Video geneem maar weet nie om hom te plaas nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by dehacked »

Laai hom op youtube
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by jankraay »

https://m.youtube.com/watch?v=MIdP7163_pA

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Video wat Jan geplaas het is reun wat ek bo geskiet het.Dankie Jan.Maak so dankie debacked.

Sent from my iPhone using Tapatalk
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by partner »

Pieter. Baie dankie vir vid. Waardeer en baie geniet.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Reun&Rooikatwyfie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by .270 Man »

Mooi man
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by partner »

Goed gedoen Pieter. Ek hou van daardie gat van koeel op Rooikat se blad.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Partner hy was so naby het hom amper gemis

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

[IMG][/IMG]https://youtu.be/MIdP7163_pA

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Sorry verkeerde video

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Last edited by pieter h on Tue Mar 06, 2018 5:57 pm, edited 1 time in total.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Gesig wat veeboer sal laat weg hardloop

Post by pieter h »

Kat wat ek boonste foto geskiet het

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply