Page 3 of 3

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Posted: Wed Jul 13, 2016 7:11 pm
by PWV
Ek wil dit net beaam; daai Batman vat nie kilo alfa kilo van kabouters nie!!

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Posted: Wed Jul 13, 2016 8:13 pm
by ruaanb
lekker Gawerjal Batman loop mooi!

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Posted: Wed May 16, 2018 1:10 pm
by LoopSoosStroop
Kom in Gawie...

Kom gee asb bietjie vir ons 'n langtermyn verslag oor hierdie geweer en kaliber.

Wat sou jy anders doen as jy nou weer oor moet begin?