Page 3 of 3

Re: Skietstok; ander manne se planne ge-modify.

Posted: Wed Apr 20, 2016 7:33 am
by Dolf014
Ek het gister "heat shrink" oor my skietstok se punte ( by die "V") gesit.

Help so bietjie vir kolf beskerming en dat geweer nie rond gly in die mik nie.

Re: Skietstok; ander manne se planne ge-modify.

Posted: Wed Apr 20, 2016 7:37 am
by FHM
Hel Dolf, jy het omtrent daai loop warm geskiet vir die HS om so te krimp! ++>:

Re: Skietstok; ander manne se planne ge-modify.

Posted: Wed Apr 04, 2018 9:11 pm
by Dolf014
Naand Vriende.

Vergewe my dat ek die "ou koei uit die sloot grawe", MAAR;

Ek sien nou sopas op sosiale media dat Rudolph Optics n soortgelyke "Sniper Stick" adverteer.

Ironies; my volle naam is ook Rudolph.

Groetnis.