.300'S

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: .300'S

Post by Skiet-Kop »

Capt. Oblivious wrote:
Skiet-Kop wrote:
Capt. Oblivious wrote:Skietkop hoe lank is jou nek op daai dop?
Ek sal dit fisies moet gaan meet,maar ek reken dit moet nady aan die standaard 300 weatherby magnum wees.
en jou dop se H2o capacity? Jammer ek probeer net uit vind hoe die outjie aan mekaar pas
TPL 92.5mm
103.2gr water
80.5gr B12.7 = 2850ft/sec met die 240gr sierra
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1518
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: .300'S

Post by swc-tr »

Lyk baie soos die .300RUM met 'n belt.

Hier is nou 'n regte APD (American Powder Destroyer) en loopvreter, die .300 Raptor met 135gr H2O dopvolume!!
.300 Raptor.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: .300'S

Post by Skiet-Kop »

Die kaliber werk net uitstekend met die kruit beskikbaar in SA. N maat het n 300RUM en hy sukkel om noemenswaardige verigting uit die kaliber te kry. Met ander kruit sou dit seker n ander storie gewees het.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: .300'S

Post by VdWalt »

My maar die 300wm doppie lyk maar klein teen die ander manne.
jjmare
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Fri May 23, 2014 3:31 pm

Re: .300'S

Post by jjmare »

Die 240gr SMK en 230gr Berger Hybird OTM se G7 BC is so te se identies - jy behoort die 230gr Hybird gemaklik teen 3000fps te kan skiet, ek vergelyk die Tactical OTM met die SMK omdat albei dik jassies het... Sukkel jy nie om die 240gr SMK in die hande te kry nie, en wat kos hulle?

Ek haal jou aan :

"Ek is bly oor my keuse aangesien ek vir "goedkoop" kan skiet em presies kan doen wat die manne met die .338 kan doen"

en voeg by:

"en meer..."
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: .300'S

Post by Skiet-Kop »

As ek kan 230 bergers kry sal dit lekker wees,maar ek kry nie...
Ek sal definitief nie meer as 3000ft/sec met die bergers kry nie. Dalk as ek gelukkig is 2925ft/sec.

Ek het daaityd saam die geweer,so 500 240 sierras gekoop. Dit was 2 jaar terug teen R799/100. Weet ek sal nie weer daai prys sien nie en my rondtes het my toe rondom die R20 gekos per skoot as ek die doppe 5 keer kan gebruik.

Ek weet die peregrine is monolities en kry met die 206gr rangemaster 3035ft/sec.


Het n bestelling in vir sie 206gr Hornady ELD-X punte. Ek is opgewonde om hul te kry en hoop om hulle teen 3100ft/sec te skiet.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .300'S

Post by Wouter Roets »

ruaanb wrote:308 vir vergelyking!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160620/b1122cea019bc508838713df12f8ae45.jpg
Skiet-Kop

Daai lyk vir my op n druppel na n gewone 300H&H Ackley Improved. Minimum body taper en 40 grade skouer. Nek engte lyk ook vir my dieselfde. Basies een van die eerste Ackley weergawes wat die lug gesien het. Wys n mens maar net weer dat daar bitter min nuwe dinge in die lewe is.

Groetnis
Wouter
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: .300'S

Post by James Wilson »

Skiet-Kop wrote:Dis wat n geweersmit op De Aar bou. Basies maar n .300 ackley weatherby magnum. Die dop vat 103gr se water.
stem met Wouter saam. Lyk soos n AI H&H
Ek wonder hoe verskil dit van n 300H&H AI? Altyd gedink die 300wetherby is bloot n Ackley H&H. Werk die weatherby goed met ons kruit? Net jammer dat die 300H&H AI se info op QL foutief is. Het al baie gespeel met die gedagte om my 300H&H te AI. As ek egter dan die 300Weatherby gebruik vir vergelyking dan lyk dit of ons kruite nie wil saamspeel nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .300'S

Post by Wouter Roets »

James

Daar is bitter min/geen balistiese verskil tussen die 300 Weatherby en die 300 H&H Ackley Improved nie. Die grootste verskil is die vorm van die skouer waar Weatherby gebruik maak van die dubble raduis patent soos in hulle ander ontwerpe. Die ontwerp self het sy probleme en die vernaamste is doplewe aangesien dit n moeilike ontwerp is om te resize op die gedeelte en dit lei tot case head seperation of krake by die skouer. Herlaai van doppe was nie groot op Weatherby se doelwitte nie en hulle wou eerder he mense moet hulle fabrieks amminusie koop en gebruik.

Die 40 grade skouer van PO Ackley is strate beter in die departement. Die 300 H&H Ackley Improved was nie n reuse sukses nie, al was dit een van die eerste Ackley ontwerpe, aangesien mense die Weatherby pad gegaan het destyds. Soos jy sien kort ons n stadiger verbrandende poeier vir die rondtes as S385 wat al klaar te vinnig is vir die kleiener 300 Win Mag en 308 Norma Mag rondtes met swaarder koeels. B12,7 is weer te stadig en n mens sal dan na n heelwat groter dopvolume toe moet beweeg om hom optimaal te gebruik. Die laaste lot B12,7 is vinniger verbrandend wat sy verrigting verbeter in die rondtes, maar ek sal versigtig wees om dit as die norm te sien.

Groetnis
Wouter
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: .300'S

Post by Skiet-Kop »

Wouter,James.

Ek verstout my om te dink dat daar n moontlikheid is om met die B12.7 dalk daai swaar 7mm nog se bietjie spoed te kan gee. Alhoewel dit nie nodig is nie,maar ek is te nuuskurig om nie daaraan te dink nie. Lope gaan brand en die beursie gaan bloei,maar dink aan iets soos die 300RUM afgenek na 7mm toe met n loop in n 1:8twist en 32" plus.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .300'S

Post by tau »

EK is nie 'n 300 man nie, maar het saam gejag waar 'n Duitser met 'n enkelskoot knaknek .300 Pegasus geskiet het. EK dink die geweer het 'n 28" loop gehad as ek reg onthou en 'n morsige S &B scope. Nadat die klient afgeklim het en die SWB begin stalk het, het hy op so 300m die skietstokke gevra en beduie hy gaan die SWB skiet. EK het so bietjies begin giggel en gedink hy droom om so van die stokke die bok te kon plattrek. Hy het die knak aksie geslui en voort gegaan om die SWB letterlik van sy voete te skiet met 'n perfekte bladskoot. Ek was beindruk.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/1005165_10151533372086523_424795862_n_zpshsqer5kt.jpg

.338WM links en .300 Pegasus regs.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: .300'S

Post by Trompie »

tau wrote:EK is nie 'n 300 man nie, maar het saam gejag waar 'n Duitser met 'n enkelskoot knaknek .300 Pegasus geskiet het. EK dink die geweer het 'n 28" loop gehad as ek reg onthou en 'n morsige S &B scope. Nadat die klient afgeklim het en die SWB begin stalk het, het hy op so 300m die skietstokke gevra en beduie hy gaan die SWB skiet. EK het so bietjies begin giggel en gedink hy droom om so van die stokke die bok te kon plattrek. Hy het die knak aksie geslui en voort gegaan om die SWB letterlik van sy voete te skiet met 'n perfekte bladskoot. Ek was beindruk.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/1005165_10151533372086523_424795862_n_zpshsqer5kt.jpg

.338WM links en .300 Pegasus regs.
Wow dis massive rondte daai!
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: .300'S

Post by Skiet-Kop »

Trompie wrote:
tau wrote:EK is nie 'n 300 man nie, maar het saam gejag waar 'n Duitser met 'n enkelskoot knaknek .300 Pegasus geskiet het. EK dink die geweer het 'n 28" loop gehad as ek reg onthou en 'n morsige S &B scope. Nadat die klient afgeklim het en die SWB begin stalk het, het hy op so 300m die skietstokke gevra en beduie hy gaan die SWB skiet. EK het so bietjies begin giggel en gedink hy droom om so van die stokke die bok te kon plattrek. Hy het die knak aksie geslui en voort gegaan om die SWB letterlik van sy voete te skiet met 'n perfekte bladskoot. Ek was beindruk.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/1005165_10151533372086523_424795862_n_zpshsqer5kt.jpg

.338WM links en .300 Pegasus regs.
Wow dis massive rondte daai!

Goeie hemel! Mal duitsers. Hahaha
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .300'S

Post by Wouter Roets »

Skiet-Kop

Daar is mos al klaar n 7mm Rem Ultra Mag so waarvoor al die moeite met n wildcat? Soos ek vroeer gese het is daar nie sommer iets nuut in die skietwereld nie. Persoonlik sal ek n 7mm Short Action Ultra Mag as rondte gebruik vir daai tipe koeels. In die langafstand game is bullet drop een van die makliker dinge om voor te kompenseer en die ekstra spoed help bitter min vir windskuif aangesien n mens mos klaar n hoe BC koeel skiet. Hoe dood wil n mens nou n dier skiet met die ekstra 100-200ft/sek van een van hierdie loopvreters? Lyk my julle is suckers for punishment deur julle hele tyd by die CFR te wil spandeer.

Groetnis
Wouter
User avatar
Skiet-Kop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm

Re: .300'S

Post by Skiet-Kop »

Wouter Roets wrote:Skiet-Kop

Daar is mos al klaar n 7mm Rem Ultra Mag so waarvoor al die moeite met n wildcat? Soos ek vroeer gese het is daar nie sommer iets nuut in die skietwereld nie. Persoonlik sal ek n 7mm Short Action Ultra Mag as rondte gebruik vir daai tipe koeels. In die langafstand game is bullet drop een van die makliker dinge om voor te kompenseer en die ekstra spoed help bitter min vir windskuif aangesien n mens mos klaar n hoe BC koeel skiet. Hoe dood wil n mens nou n dier skiet met die ekstra 100-200ft/sek van een van hierdie loopvreters? Lyk my julle is suckers for punishment deur julle hele tyd by die CFR te wil spandeer.

Groetnis
Wouter
Jy is reg ja. Ek het net te laat onthou van die 7mm RUM.

Ons maak maar soos die staat en benoem bestaande goed na iets anders. Haha (grappie)
Post Reply