Page 3 of 6

Re: Sterkte Taffie

Posted: Fri Feb 19, 2016 10:57 am
by Kubus
Sterkte ou grootman. Ons bid vir jou.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Fri Feb 19, 2016 3:31 pm
by Jackalsniper
Word gou gesond en gooi tog daai sigarette weg!

Re: Sterkte Taffie

Posted: Fri Feb 19, 2016 3:43 pm
by prohunt
Sterkte Taffie, ons bid vir jou.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Sat Feb 20, 2016 7:59 am
by Jakkie 321
Ai ou Taffie word gou gesond. Ek bid vir vinnige herstel ou maat.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Mon Feb 29, 2016 11:32 pm
by Piet Breedt
Hoe gaan dit nou met Taffie, enige nuus?

Re: Sterkte Taffie

Posted: Tue Mar 01, 2016 10:38 am
by Thys
Piet Breedt wrote:Hoe gaan dit nou met Taffie, enige nuus?
Piet ek het gisteraand gehoor dit gaan heel goet , Hy het 29 -02 begin met klanke by terapeet.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Tue Mar 01, 2016 10:50 am
by Stefan764
Ek is bevoorreg genoeg om op n klein whatsap groepie te wees waar oom Taf ook is. Die ou tik al heel lekker saam en die terapeut is besig met hom. Nogals n mooi astertjie as ek die biesigheid so kyk, glo dit sal ook help om die herstelperiode so bietjie kort te knip hehehe

Re: Sterkte Taffie

Posted: Tue Mar 01, 2016 12:47 pm
by theedge
Stefan764 wrote:Ek is bevoorreg genoeg om op n klein whatsap groepie te wees waar oom Taf ook is. Die ou tik al heel lekker saam en die terapeut is besig met hom. Nogals n mooi astertjie as ek die biesigheid so kyk, glo dit sal ook help om die herstelperiode so bietjie kort te knip hehehe
Dankie vir die terugvoering, Dra groot asb al one mooi wense en beterskap aan hom oor. Ook die verekering dat hy steeds in ons gebede is.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Tue Mar 01, 2016 6:05 pm
by Rix
Baie sterkte Taffie..!

Hier vanuit die dorre karooooo.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Wed Mar 02, 2016 10:24 am
by Louw123
Sterkte Taffie.

Word gou gesond.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Fri Mar 04, 2016 5:05 am
by jabosa
Sterkte Taffie jy bly in ons gebede vir volkome herstel. Mooiloop

Andre Snyman

Re: Sterkte Taffie

Posted: Wed Mar 09, 2016 3:37 pm
by Jaktrap
Jis Manne
Net gou vinnige terugvoer.
Taffie het die twakkies sommer daai selfde oggend gelos en lyk nie juis of hy dit soek nie.
Sy gemoed is goed en werk nogal aan die spraak. Hy begin nou reeds met sulke kort sinnetjies.
Sy bloeddruk is mooi stabiel en ek is vol vertroue dat hy hierdie geveg sal wen.
Ons is juis nou in die middel van n spraak sessie.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Wed Mar 09, 2016 4:03 pm
by partner
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is wonderlike goeie nuus.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Wed Mar 09, 2016 5:17 pm
by Wayne
Good to hear. Have chatted to Taf on a group Whats app, and he is making progress. It is slow, but Rome wasn't built in a day and I think he will win this one.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Wed Mar 09, 2016 6:18 pm
by BeesBreet
Jaktrap, ek dink jy is n yster! Ek kan net hoop dat as ek deur n donker tyd gaan dat van my pelle my ook so sal bystaan! en dat Ek ook my mede mens so sal help.Baie dankie vir alles wat jy vir oom Taffie doen

Re: Sterkte Taffie

Posted: Thu Mar 10, 2016 8:52 am
by Wouter Roets
BeesBreet wrote:Jaktrap, ek dink jy is n yster! Ek kan net hoop dat as ek deur n donker tyd gaan dat van my pelle my ook so sal bystaan! en dat Ek ook my mede mens so sal help.Baie dankie vir alles wat jy vir oom Taffie doen
Hoor! Hoor!

Re: Sterkte Taffie

Posted: Mon Mar 21, 2016 3:34 pm
by tafjak
Hallo

Ek hier na beroerte en alles. Baie dankie vir ewige geld herstel en gee op te nie. Baie dankie.

Mooiloop

Re: Sterkte Taffie

Posted: Mon Mar 21, 2016 4:12 pm
by Mac
Daarsy Boet,

Geweet jy gaan die ding wen, hulle sĂȘ mos dit is net die begin wat mooilik is, daarna raak dit al hoe makliker.

Marita stuur baie liefde, en wil weet waneer kom jy kuier.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Mon Mar 21, 2016 5:25 pm
by Williel
Hello Taffie, ek is baie opgewonde oor jou herstel proses. Welkom terug en hoop jou vordering gaan voor die wind!!!
Sterkte maat.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Mon Mar 21, 2016 5:37 pm
by Philip J
Fantasties! Welkom terug oom Taffie.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Mon Mar 21, 2016 7:16 pm
by pieter h
Sterkte Taffie glo dit Sal gou weer goed gaan.

Re: Sterkte Taffie

Posted: Mon Mar 21, 2016 7:48 pm
by Nico Harris
Welkom terug oom Taf!!!!

Re: Sterkte Taffie

Posted: Mon Mar 21, 2016 9:42 pm
by Geno
Ou hings!
Bly om te hoor Oom vorder!

Re: Sterkte Taffie

Posted: Tue Mar 22, 2016 11:13 am
by GERT vd M
Dankie VADER vir Taffie se herstel pad en sy tweede kaans!!!!!!!!
Groete
Gert

Re: Sterkte Taffie

Posted: Tue Mar 22, 2016 5:25 pm
by partner
Dankie Here vir Taffie se herstel. God is groot en almagtig. Hou net aan Taffie. Jy bly in my en ander se gebede. Groete Partner.