Page 3 of 4

Re: AR bende

Posted: Wed Mar 15, 2017 8:09 pm
by Plaashaas
Nice Geno!!!
Goeie swop vir n .416R

Re: AR bende

Posted: Mon Mar 20, 2017 2:33 pm
by tau
twinhunter wrote:
tau wrote:Jis mense ek het gister 200 doppe deprime en getumble in my stainless media tumbler. Nie weer nie, die kruit neerslag gee jou pak moes tweekeer tumble en van die doppe het nog so spookwasempie op. het die tweedekeer sommer extra shine by gegooi en dit help toe.

Het ook 'n Aimpoint 9000 SC gefit. My Stag het nou so 500 skote geskiet sonder enige issue's. EK is wragtig gelukkig met die wapen, en tans is dit my gunsteling wapen. Wil graag silencer opsit. die A2 flashider se skokgolf wat hy terug gooi is belaglik. Plugs en oormowwe is nie genoeg om jou te beskerm nie.
Jissie Tau,daai Aimpoint lyk bakgat op daai Stag.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee jy kan hom nie terugkry nie!!!! Asemrowende stuk kit. My vrou skiet 'n 300 x 300 gong op 100 en 200m met die 2 MOA Aimpoint hou vir hou raak. Ek nou nie so goed nie. Ek het die BUIS afgehaal en het nou net die aimpoint op. al probleem is die rat wat doppe leeg raak :laugh:

Re: AR bende

Posted: Fri Jun 02, 2017 3:56 pm
by Broadbandboer
[quote="Geno"]1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20. Kevin - DDM4 5.56Rem
21. Geno - S&W M&P15 5.56 1/9" twist. + Akdal 1919 Match 12boor.
22. Broadbandboer NEA Ar15 16" en S&W M&P 15-22

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR bende

Posted: Fri Jun 02, 2017 4:07 pm
by JuanPaul
23.Juan Paul - SAI .223

Re: AR bende

Posted: Fri Jun 02, 2017 9:04 pm
by Engel
Cobalt kinetics, pws 118, pws 216, type 56, m&p10.22

Dan wag Ek vir die sword international 338lm

Re: AR bende

Posted: Mon Jun 19, 2017 12:55 pm
by PaulM
1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20. Kevin - DDM4 5.56Rem
21. Geno - S&W M&P15 5.56 1/9" twist. + Akdal 1919 Match 12boor.
22. Broadbandboer NEA Ar15 16" en S&W M&P 15-22
23. SAI .223
24. PaulM - Stag Arms AR

Re: AR bende

Posted: Mon Nov 13, 2017 7:19 am
by marthinus100

25. Marthinus100 DDM4 V7 Pro

Re: AR bende

Posted: Mon Apr 23, 2018 1:31 pm
by Toitjie
Kan julle my ook by die lys voeg asb.
Toitjie - S & W M&P15 5.56 1/9" twist. + Rottwell 12Br.

Re: AR bende

Posted: Fri Aug 03, 2018 7:43 am
by Klein Karoo
1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20. Kevin - DDM4 5.56Rem
21. Geno - S&W M&P15 5.56 1/9" twist. + Akdal 1919 Match 12boor.
22. Klein Karoo - ADC M5

Re: AR bende

Posted: Tue Apr 13, 2021 8:29 pm
by Hennie Oelofse
JuanPaul wrote: Fri Jun 02, 2017 4:07 pm 23.Juan Paul - SAI .223
Ek kyk nou daarna om vir my die SAI 2.0 te koop. Hoe loop julle Jean-Paul?

Groete.

Hennie

Re: AR bende

Posted: Tue Apr 13, 2021 9:21 pm
by Jandre steenkamp
SIG SAUER M400 Elite (wag vir lisensie)

Re: AR bende

Posted: Wed Apr 14, 2021 11:32 am
by Doepie
1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20. Kevin - DDM4 5.56Rem
21. Geno - S&W M&P15 5.56 1/9" twist. + Akdal 1919 Match 12boor.
22. Broadbandboer NEA Ar15 16" en S&W M&P 15-22
23. Juan Paul - SAI .223
24. PaulM - Stag Arms AR
25. Marthinus100 DDM4 V7 Pro
26.Toitjie - S & W M&P15 5.56 1/9" twist
27. Klein Karoo - ADC M5
28. Doepie - S&W M&P15 Model MOE Mid

Re: AR bende

Posted: Wed Apr 14, 2021 8:16 pm
by John Durand

29. John - New Frontier Armory G15 5.56x45

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk

Re: AR bende

Posted: Wed Apr 14, 2021 8:48 pm
by JJV
John Durand wrote:1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20. Kevin - DDM4 5.56Rem
21. Geno - S&W M&P15 5.56 1/9" twist. + Akdal 1919 Match 12boor.
22. Broadbandboer NEA Ar15 16" en S&W M&P 15-22
23. Juan Paul - SAI .223
24. PaulM - Stag Arms AR
25. Marthinus100 DDM4 V7 Pro
26.Toitjie - S & W M&P15 5.56 1/9" twist
27. Klein Karoo - ADC M5
28. Doepie - S&W M&P15 Model MOE Mid
29. John - New Frontier Armory G15 5.56x45
30. JJV - Ruger556

Re: AR bende

Posted: Sun Apr 18, 2021 9:15 am
by Jan Nel
1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20. Kevin - DDM4 5.56Rem
21. Geno - S&W M&P15 5.56 1/9" twist.
22. Broadbandboer NEA Ar15 16" en S&W M&P 15-22
23. Juan Paul - SAI .223
24. PaulM - Stag Arms AR
25. Marthinus100 DDM4 V7 Pro
26.Toitjie - S & W M&P15 5.56 1/9" twist
27. Klein Karoo - ADC M5
28. Doepie - S&W M&P15 Model MOE Mid
29. John - New Frontier Armory G15 5.56x45
30. JJV - Ruger556
31. Jan Nel - DM4 10" - wag vir lisensie

Re: AR bende

Posted: Tue Aug 03, 2021 9:02 pm
by Arnold
Ek moet net myne verander na 'n S&W M&P sport II.

Ek lees hulle skiet baie mooi so ons sal maar sien hoe daai uitwerk Image

Image

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: AR bende

Posted: Wed Aug 04, 2021 8:25 am
by Geno
My AR is ook (hopelik tot ek weer iets lekker sien) amper klaar. Ek soek nog net 'n lekker grip.
S&W M&P15 Sport
Trueworx gas block & custom handguard.
Aimsport suppressor
Triggertech sneller
Operator tipe buttstock van 'n ADC af
Olight Baldr Pro flits met ingeboude groen laser
Aimpoint H34s sight

Image

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 05, 2021 9:47 am
by Jandre steenkamp
Halo..

Hoe gaan ek te werk om deel te wees van AR Bende?

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 05, 2021 10:26 am
by Arnold
Jandre steenkamp wrote: Thu Aug 05, 2021 9:47 am Halo..

Hoe gaan ek te werk om deel te wees van AR Bende?
Koop vir jou 'n AR ;)

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 05, 2021 10:56 pm
by Jandre steenkamp
Ek het reeds een gekoop. Wag net vir lisensie...
Sig sauer m400 elite.

Re: AR bende

Posted: Fri Aug 06, 2021 6:42 am
by Arnold
Jandre steenkamp wrote:Ek het reeds een gekoop. Wag net vir lisensie...
Sig sauer m400 elite.
Dan is jy reeds deel van die bende.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 26, 2021 10:57 am
by Dries Skiet
1. Plaashaas, Norinco CQA 5.56
2. James Wilson NEA 14.5" Carbine
3. Wouter Roets Ruger SR556
4. Dawie.... DPMS 3G1
5. G-Force - Schmeisser 5.56 / Rem R15 .204 / Wilson Combat .458SOCOM
6. Francois Marais - Rock River Arms met een morsige loop
7. Tau - Stag Model. 3 (wag vir lisensie, so hy is myne maar iemand anders hou haar veilig)
8. Arnold - Colt ( selfde as my storie Arnold wees positief)
9. Marc - Norinco CQA 5.56 met n twist
10. S Fourie - LM5 ( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
11. Reijger - Colt sp1
12. Kalahari - LM4( nie 'n AR nie, maar kom ons maak dit Semi Auto of Hoe?)
13. ockiemedic - Vector LM5
14. Snakker - Norinco Type 56 (wag vir lisensie)
15. Jacques222 - Colt Sp1 en S&W M&P 15-22
16. Boerboel - Norc CQA en S&W M&P 15-22
17. Fonsie De Vos (DM4 AR15 18")
18. Gbvl - ADC LE 14.5"
19. Albert - DDM4 V5
20. Kevin - DDM4 5.56Rem
21. Geno - S&W M&P15 5.56 1/9" twist.
22. Broadbandboer NEA Ar15 16" en S&W M&P 15-22
23. Juan Paul - SAI .223
24. PaulM - Stag Arms AR
25. Marthinus100 DDM4 V7 Pro
26.Toitjie - S & W M&P15 5.56 1/9" twist
27. Klein Karoo - ADC M5
28. Doepie - S&W M&P15 Model MOE Mid
29. John - New Frontier Armory G15 5.56x45
30. JJV - Ruger556
31. Jan Nel - DM4 10" - wag vir lisensie
32. Dries - Savage MSR .224 Valkyrie

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 26, 2021 11:19 am
by Dries Skiet
IMG_7737.jpg

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 26, 2021 11:33 am
by Kaalvoetthysie
Dries Skiet wrote:
IMG_7737.jpg
Darem maar min dinge so “TactiCOOL” soos ‘n stukkie “Flat Dark Earth” of wat ook al hulle dit noem nieImage

Baie mooi geweer. Laat nou weer my agterent kwaai jeuk

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 26, 2021 11:37 am
by Arnold
Dries, vertel bietjie wat jy in die 224 skiet en watse spoed jy kry asb.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk