Langafstand geweer bou
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Langafstand geweer bou
My 458 het n Truvelo op en hy maak mooi. Dankie Neels ek sal die man gaan sien as ek terug is, eks juis die eerste dag of wat in PTA
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Langafstand geweer bou
Dis reg Dawid
Mens moet maar altyd alle opsies ondersoek
Mens moet maar altyd alle opsies ondersoek
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Langafstand geweer bou
Arnold, dis tyd dat jy jou gras sny. Oor 'n week gaan jy nie daardie geweer kry nie. :-)
Ek het 'n Truvelo loop op my 224 Hotrod. Daar is niks met hom verkeerd nie. Mens moet net vir hulle verduidelik dat die geweer vir langafstand gebruik gaan word en dat die wapensmid die loop gaan opmeet voor hy die geweer bou.